Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » SAIX ADSL
SAIX ADSL [boodskap #104804] Do, 04 Augustus 2005 08:14 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
Re: SAIX ADSL [boodskap #105132 is 'n antwoord op boodskap #104804] Wo, 17 Augustus 2005 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
jy wil nou net weer na die lelike prentjies gaan kyk

"Max" skryf in boodskap news:42f1d017$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
>
Re: SAIX ADSL [boodskap #105133 is 'n antwoord op boodskap #105132] Wo, 17 Augustus 2005 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is 'n lelike prentjie?
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:eKmdnero8fHRSZ_eRVn-jQ@is.co.za...
> jy wil nou net weer na die lelike prentjies gaan kyk
>
>
> "Max" wrote in message
> news:42f1d017$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
>>
>
Re: SAIX ADSL [boodskap #105134 is 'n antwoord op boodskap #105132] Wo, 17 Augustus 2005 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee hoor, om R500 plus per maand gaan betaal vir lelike prentjies, vind ek
bietjie baie.

Maar daar's soveel ander dinge op die binêre nuusgroepe wat wél interessant
is! Films, programme, boeke ens...

"Otterkop" skryf in boodskap news:eKmdnero8fHRSZ_eRVn-jQ@is.co.za...
> jy wil nou net weer na die lelike prentjies gaan kyk
>
>
> "Max" wrote in message
> news:42f1d017$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
>>
>
Re: SAIX ADSL [boodskap #105137 is 'n antwoord op boodskap #105134] Wo, 17 Augustus 2005 09:40 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Aug 2005 09:47:13 +0200, "Max" wrote:

> Nee hoor, om R500 plus per maand gaan betaal vir lelike prentjies, vind ek
> bietjie baie.
>
> Maar daar's soveel ander dinge op die binêre nuusgroepe wat wél interessant
> is! Films, programme, boeke ens...

Gewone inbel internet wat aan Saix vir die nuusgroepe kan koppel, het
toegang tot die binary groepe. Ook die met porno, waarna verwys word.
Vorige onderwerp: Telkom Sucks
Volgende onderwerp: Wikipedia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:55:03 MGT 2024