Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Grote God
Grote God [boodskap #103949] Sa, 18 Junie 2005 09:46
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Grote God

Grote, grote God
Dag en nag prys ek U Naam
Selfs in my slaap en as ek ontwaak
Loof ek U Heilige Naam.

Magtige Here daarbo
Vou om my. vul my tot bo.
Gee my die ere. die lofsang tot U
Jehovah Elohay.
Vorige onderwerp: Kaf van die Koring
Volgende onderwerp: Godsdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:21:43 MGT 2024