Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » R/£
R/£ [boodskap #98397] Sa, 18 September 2004 19:21 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
In my huis word redelik baie aan tydskrifte gespandeer.
Een tydskrif wat ek maandeliks koop, kos R115.00.
http://www.dcmag.co.uk
Die gedrukte prys daarop is £4.99. Dit het vir my 'n
vraag geword waarom ek soveel vir die tydskrif
moet betaal, terwyl dit nie eens 5 pond in Engeland
kos nie. Sou dit nog 'n nagevolg wees van toe
die Rand soveel in waarde gedaal het. En die
invoerders die prys daarteenoor hou? Dit klink
mos na bedrog deur die lokale uitgewers.

DD
Re: R/£ [boodskap #98449 is 'n antwoord op boodskap #98397] So, 19 September 2004 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Sep 2004 21:21:23 +0200, DD wrote:
> In my huis word redelik baie aan tydskrifte gespandeer.
> Een tydskrif wat ek maandeliks koop, kos R115.00.
> http://www.dcmag.co.uk
> Die gedrukte prys daarop is £4.99. Dit het vir my 'n
> vraag geword waarom ek soveel vir die tydskrif
> moet betaal, terwyl dit nie eens 5 pond in Engeland
> kos nie. Sou dit nog 'n nagevolg wees van toe
> die Rand soveel in waarde gedaal het. En die
> invoerders die prys daarteenoor hou? Dit klink
> mos na bedrog deur die lokale uitgewers.
>
> DD
>

Ek het gehoop dat iemand teen hierdie tyd al
'n antwoord sou waag hierop. Wat meer is,
behalwe vir wat ek hier bo vertel, is dat
dieselfde tydskrif vir $4 gedownload kan
word. Waarom betaal ek dan soveel
daarvoor? Omdat die lokale uitgawe
2 cd's insluit. Is die cd's R100 werd?
Nee.

DD
Re: R/£ [boodskap #98491 is 'n antwoord op boodskap #98449] Ma, 20 September 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit klink
>> mos na bedrog deur die lokale uitgewers.
>>

Bedrog??

Nee ou, klink vir my maar soos gesonde finansiele aktiwiteit, waar die
verskaffer hoop die consumer is 'n poepol.
Re: R/£ [boodskap #98494 is 'n antwoord op boodskap #98491] Ma, 20 September 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan orals so. Waar het jy al pryse sien afkom? Kyk net na die
motors..........en al wat koop is Jan Publiek!

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0409200516.6eb0bea2@posting.google.com...
> Dit klink
>>> mos na bedrog deur die lokale uitgewers.
>>>
>
> Bedrog??
>
> Nee ou, klink vir my maar soos gesonde finansiele aktiwiteit, waar die
> verskaffer hoop die consumer is 'n poepol.
Re: R/£ [boodskap #98591 is 'n antwoord op boodskap #98494] Di, 21 September 2004 19:51 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "BitterEinder" wrote in message
> news:dc6ce655.0409200516.6eb0bea2@posting.google.com...
>> Dit klink
>>>> mos na bedrog deur die lokale uitgewers.
>>>>

>> Bedrog??

>> Nee ou, klink vir my maar soos gesonde finansiele aktiwiteit, waar die
>> verskaffer hoop die consumer is 'n poepol.
>
On Mon, 20 Sep 2004 16:06:45 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Dit gaan orals so. Waar het jy al pryse sien afkom? Kyk net na die
> motors..........en al wat koop is Jan Publiek!

Wat meer is, is dat ek kyk na tydskrifte by die CNA waarvan
twee £4.99 kos. In Suid Afrika verkoop een vir R115 en die
ander vir R69.95. Selfs nie eens verskillende invoerkostes
behoort 'n verskoning daarvoor te wees nie. En soos ek
gesê het, kan die R115.00 tydskrif vir $4 gedownload word.
Daar behoort tog een of ander instelling te wees wat
daarna kyk. Weet nie eens of die verbruikersraad
daarin belang sal stel nie. Het iemand dalk 'n epos
adres vir hulle?

DD
Vorige onderwerp: Salaris?
Volgende onderwerp: SAAMBOU is vermoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:52:15 MGT 2024