Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Vakansie Innie Kaap
Vakansie Innie Kaap [boodskap #98009] Vr, 10 September 2004 08:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ian se niggie kom volgende maand kuier, en ek kry toe 'n pamflet van 'n nuwe
bemarkingsding by die Waterfront.
Ek gaan definitief van dit gebruik maak.
Gaan kyk by:
www.thecapetownpass.co.za

--
Groetnis
Annette
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98022 is 'n antwoord op boodskap #98009] Vr, 10 September 2004 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nogal misleidend:)) As mens 'n 6-dag pas koop, dan werk dit uit op R125
per dag. Die "vry" goed beteken mens betaal niks nie, waar mens andersins
iets sou moes betaal het het - enigiets van R10 tot R35 ten minste.
Die beste opsies vir waarde vir geld is die toere wat die etes insluit, byv
die BoKaap toer, en natuurlik die sonsondergangbootreis met sjampanje.
So as mens 'n dagpas koop. en jy doen die BoKaap en die bootreis. en pas so
tussenin 'n paar van die "gratis" goed in, dan is dit sommer 'n groot
winskopie, em mens behoort daardie aand doodtevrede bed toe kan gaan:))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:414164f8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek laaik veral daai 50 free attractions for just R125-storie!
> "Annette" wrote in message
> news:chrnts$43i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ian se niggie kom volgende maand kuier, en ek kry toe 'n pamflet van 'n nuwe
>> bemarkingsding by die Waterfront.
>> Ek gaan definitief van dit gebruik maak.
>> Gaan kyk by:
>> www.thecapetownpass.co.za
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98023 is 'n antwoord op boodskap #98022] Vr, 10 September 2004 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Laat ek iets se wat waarskynlik ongewild gaan wees.
Ek onthou met heimwee toe ek in die Kaap gebly het en die plek aan die
Kapenaars behoort het en kommersialisasie iets was wat by Disney World
gedoen was.

On Fri, 10 Sep 2004 12:48:05 +0200, "Annette" wrote:

> Dis nogal misleidend:)) As mens 'n 6-dag pas koop, dan werk dit uit op R125
> per dag. Die "vry" goed beteken mens betaal niks nie, waar mens andersins
> iets sou moes betaal het het - enigiets van R10 tot R35 ten minste.
> Die beste opsies vir waarde vir geld is die toere wat die etes insluit, byv
> die BoKaap toer, en natuurlik die sonsondergangbootreis met sjampanje.
> So as mens 'n dagpas koop. en jy doen die BoKaap en die bootreis. en pas so
> tussenin 'n paar van die "gratis" goed in, dan is dit sommer 'n groot
> winskopie, em mens behoort daardie aand doodtevrede bed toe kan gaan:))
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98024 is 'n antwoord op boodskap #98023] Vr, 10 September 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaap sal nooit Durban of enige ander plek word nie.
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lo43k097kt6bohucmhtsfqo3t0uq19dp6l@4ax.com...
>
> Laat ek iets se wat waarskynlik ongewild gaan wees.
> Ek onthou met heimwee toe ek in die Kaap gebly het en die plek aan die
> Kapenaars behoort het en kommersialisasie iets was wat by Disney World
> gedoen was.
>
>
>
> On Fri, 10 Sep 2004 12:48:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis nogal misleidend:)) As mens 'n 6-dag pas koop, dan werk dit uit op R125
>> per dag. Die "vry" goed beteken mens betaal niks nie, waar mens andersins
>> iets sou moes betaal het het - enigiets van R10 tot R35 ten minste.
>> Die beste opsies vir waarde vir geld is die toere wat die etes insluit, byv
>> die BoKaap toer, en natuurlik die sonsondergangbootreis met sjampanje.
>> So as mens 'n dagpas koop. en jy doen die BoKaap en die bootreis. en pas so
>> tussenin 'n paar van die "gratis" goed in, dan is dit sommer 'n groot
>> winskopie, em mens behoort daardie aand doodtevrede bed toe kan gaan:))
>
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98028 is 'n antwoord op boodskap #98024] Vr, 10 September 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 2004 13:59:07 +0200, "Annette" wrote:

> Die Kaap sal nooit Durban of enige ander plek word nie.

Wat beteken dit?
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98029 is 'n antwoord op boodskap #98022] Vr, 10 September 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir 'n buitestaander [van ons plek] is dit absoluut skrikwekkend as ons daar
by julle geweste kom en jy moet omtrent vir elke ding betaal. Ons spot
die ander dag daar by Melkbosstrand terwyl ons na die sonsondergang staan en
wag, dat dit nie sal verbaas as hier 'n ou aankom en jou laat hoes vir die
reg om die son te mag kyk nie.

"Annette" skryf in boodskap news:chs16r$kgh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nogal misleidend:)) As mens 'n 6-dag pas koop, dan werk dit uit op R125
> per dag. Die "vry" goed beteken mens betaal niks nie, waar mens andersins
> iets sou moes betaal het het - enigiets van R10 tot R35 ten minste.
> Die beste opsies vir waarde vir geld is die toere wat die etes insluit, byv
> die BoKaap toer, en natuurlik die sonsondergangbootreis met sjampanje.
> So as mens 'n dagpas koop. en jy doen die BoKaap en die bootreis. en pas so
> tussenin 'n paar van die "gratis" goed in, dan is dit sommer 'n groot
> winskopie, em mens behoort daardie aand doodtevrede bed toe kan gaan:))
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:414164f8.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek laaik veral daai 50 free attractions for just R125-storie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:chrnts$43i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ian se niggie kom volgende maand kuier, en ek kry toe 'n pamflet van 'n nuwe
>>> bemarkingsding by die Waterfront.
>>> Ek gaan definitief van dit gebruik maak.
>>> Gaan kyk by:
>>> www.thecapetownpass.co.za
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98065 is 'n antwoord op boodskap #98024] Vr, 10 September 2004 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 2004 13:59:07 +0200, "Annette" wrote:

> Die Kaap sal nooit Durban of enige ander plek word nie.

Bietjie opheffingswerk, en dit kan wel verbeter, Annette.
Moet nie te hoog skiet, soos om 'n Durban te word nie,
maar verbetering is moontlik:-)

DD
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98075 is 'n antwoord op boodskap #98065] Sa, 11 September 2004 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nooit mooi om sulke naakte jaloesie te sien nie;))
--
Groetnis
Annette
>> Die Kaap sal nooit Durban of enige ander plek word nie.
>
>
> Bietjie opheffingswerk, en dit kan wel verbeter, Annette.
> Moet nie te hoog skiet, soos om 'n Durban te word nie,
> maar verbetering is moontlik:-)
>
> DD
>
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98129 is 'n antwoord op boodskap #98075] Sa, 11 September 2004 18:27 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 Sep 2004 08:08:22 +0200, "Annette" wrote:

> Dis nooit mooi om sulke naakte jaloesie te sien nie;))

ek sien so week of twee gelede in 'n lokale keorant, "Daily News"
'n brief van 'n leser wat reken dat Kaapstad nou sal moet voete
optel en beweeg, as dié Waterfrontsgewyse wil probeer vòòr bly:-)

net soveel groete

DD
Vorige onderwerp: Inspuitings
Volgende onderwerp: Geen fotos by JHB stasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:02:54 MGT 2024