Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Worshond in die Namib
Worshond in die Namib [boodskap #97517] Wo, 01 September 2004 11:26 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir enige ouer van 'n hond is hierdie storie 'n nagmerrie. Die ou was op
pad tussen Hentiesbaai en Uis [weet julle hoe om dit uit te spreek?] toe hy
by 'n ander motor op die grondpad probeer verbygaan in die stof en slaan toe
'n ander kar kop-aan-kop. Hy het twee brakkies by hom in die motor gehad.
Hyself sneuwel in die ongeluk en die een hond is so beseer dat hy inderhaas
deur mense na Henties en hul SPCA moes vervoer word sodat hy by 'n veearts
kon kom wat hom reggekry het, maar die ander hond, 'n miniatuur worshond,
was weg. Orals op die kus is nuusberigte geplaas van die worshond wat die
woestyn ingehol het en mense is gevra om uit te kyk vir die hondjie. Julle
moet onthou in die woestyn is goed soos jakkalse en bruin wolwe wat sal vrek
oor 'n stukkie bederfde brak.
'n Volle sewe dae na die ongeluk, sien iemand die hond in die woestyn
amper 'n kilometer en 'n half weg van die plek waar die ongeluk gebeur het.
Toe hulle hom nader, toe wil die man net baklei! Hulle het hom toe met
biltong en water uiteindelik nadergelok en teruggevat Swakopmund toe na sy
pa se naasbestaandes toe. Wonderlik is egter hoe 'n skoothond kan lewend
bly in die dorre Namib vir 'n hele 7 dae! Mens kan seker aanneem hy het in
die nag van die nat dou agv die mis water van die klippe afgelek......

Nog meer hondbefok is die volgende: 'n Ou hier op Swakopmund het twee
Weimeraners wat agterop sy bakkie vir hom wag. Twee botjotjo's steel die
bakkie met die honde. Die ou was nie gepla oor die bakkie nie, maar sy
Weimers! Net die gedagte dat die Owambo's nie omgee vir 'n stuk hondevleis
nie, het gemaak dat die ou onmiddellik 'n vliegtuig gehuur het en hulle het
begin soek vanuit die lug uit. Usakos is seker so 170km vanuit Swakop na
die binneland toe en toe hulle daar vlieg, sien hulle dat die mans die
bakkie buite die dorp onder 'n boom geparkeer het en ingestap het dorp toe
om te kyk of die polisie nie 'n padblokkade in die dorp het nie. Uit die
lug sien hulle dat die honde steeds agterop die bak was en lewend is.
Hulle land toe sommer op die hoofpad en red die honde. Daar het 'n moerse
verassing gewag vir die twee skollies toe hulle later weer die bakkie
nader................die polisie het anderkant gekyk en die twee manne het
blykbaar 'n verskriklike pak slae gekry.
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97534 is 'n antwoord op boodskap #97517] Wo, 01 September 2004 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou regtig twee oulike stories. Die wilde diere het seker gedog die
worshond lyk te eienaardig om te eet:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...
> Vir enige ouer van 'n hond is hierdie storie 'n nagmerrie. Die ou was op
> pad tussen Hentiesbaai en Uis [weet julle hoe om dit uit te spreek?] toe hy
> by 'n ander motor op die grondpad probeer verbygaan in die stof en slaan toe
> 'n ander kar kop-aan-kop. Hy het twee brakkies by hom in die motor gehad.
> Hyself sneuwel in die ongeluk en die een hond is so beseer dat hy inderhaas
> deur mense na Henties en hul SPCA moes vervoer word sodat hy by 'n veearts
> kon kom wat hom reggekry het, maar die ander hond, 'n miniatuur worshond,
> was weg. Orals op die kus is nuusberigte geplaas van die worshond wat die
> woestyn ingehol het en mense is gevra om uit te kyk vir die hondjie. Julle
> moet onthou in die woestyn is goed soos jakkalse en bruin wolwe wat sal vrek
> oor 'n stukkie bederfde brak.
> 'n Volle sewe dae na die ongeluk, sien iemand die hond in die woestyn
> amper 'n kilometer en 'n half weg van die plek waar die ongeluk gebeur het.
> Toe hulle hom nader, toe wil die man net baklei! Hulle het hom toe met
> biltong en water uiteindelik nadergelok en teruggevat Swakopmund toe na sy
> pa se naasbestaandes toe. Wonderlik is egter hoe 'n skoothond kan lewend
> bly in die dorre Namib vir 'n hele 7 dae! Mens kan seker aanneem hy het in
> die nag van die nat dou agv die mis water van die klippe afgelek......
>
>
> Nog meer hondbefok is die volgende: 'n Ou hier op Swakopmund het twee
> Weimeraners wat agterop sy bakkie vir hom wag. Twee botjotjo's steel die
> bakkie met die honde. Die ou was nie gepla oor die bakkie nie, maar sy
> Weimers! Net die gedagte dat die Owambo's nie omgee vir 'n stuk hondevleis
> nie, het gemaak dat die ou onmiddellik 'n vliegtuig gehuur het en hulle het
> begin soek vanuit die lug uit. Usakos is seker so 170km vanuit Swakop na
> die binneland toe en toe hulle daar vlieg, sien hulle dat die mans die
> bakkie buite die dorp onder 'n boom geparkeer het en ingestap het dorp toe
> om te kyk of die polisie nie 'n padblokkade in die dorp het nie. Uit die
> lug sien hulle dat die honde steeds agterop die bak was en lewend is.
> Hulle land toe sommer op die hoofpad en red die honde. Daar het 'n moerse
> verassing gewag vir die twee skollies toe hulle later weer die bakkie
> nader................die polisie het anderkant gekyk en die twee manne het
> blykbaar 'n verskriklike pak slae gekry.
>
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97549 is 'n antwoord op boodskap #97534] Wo, 01 September 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Dis nou regtig twee oulike stories. Die wilde diere het seker gedog die
> worshond lyk te eienaardig om te eet:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Vir enige ouer van 'n hond is hierdie storie 'n nagmerrie. Die ou was op
>> pad tussen Hentiesbaai en Uis [weet julle hoe om dit uit te spreek?] toe hy
>> by 'n ander motor op die grondpad probeer verbygaan in die stof en slaan toe
>> 'n ander kar kop-aan-kop. Hy het twee brakkies by hom in die motor gehad.
>> Hyself sneuwel in die ongeluk en die een hond is so beseer dat hy inderhaas
>> deur mense na Henties en hul SPCA moes vervoer word sodat hy by 'n veearts
>> kon kom wat hom reggekry het, maar die ander hond, 'n miniatuur worshond,
>> was weg. Orals op die kus is nuusberigte geplaas van die worshond wat die
>> woestyn ingehol het en mense is gevra om uit te kyk vir die hondjie. Julle
>> moet onthou in die woestyn is goed soos jakkalse en bruin wolwe wat sal vrek
>> oor 'n stukkie bederfde brak.
>> 'n Volle sewe dae na die ongeluk, sien iemand die hond in die woestyn
>> amper 'n kilometer en 'n half weg van die plek waar die ongeluk gebeur het.
>> Toe hulle hom nader, toe wil die man net baklei! Hulle het hom toe met
>> biltong en water uiteindelik nadergelok en teruggevat Swakopmund toe na sy
>> pa se naasbestaandes toe. Wonderlik is egter hoe 'n skoothond kan lewend
>> bly in die dorre Namib vir 'n hele 7 dae! Mens kan seker aanneem hy het in
>> die nag van die nat dou agv die mis water van die klippe afgelek......

>> Nog meer hondbefok is die volgende: 'n Ou hier op Swakopmund het twee
>> Weimeraners wat agterop sy bakkie vir hom wag. Twee botjotjo's steel die
>> bakkie met die honde. Die ou was nie gepla oor die bakkie nie, maar sy
>> Weimers! Net die gedagte dat die Owambo's nie omgee vir 'n stuk hondevleis
>> nie, het gemaak dat die ou onmiddellik 'n vliegtuig gehuur het en hulle het
>> begin soek vanuit die lug uit. Usakos is seker so 170km vanuit Swakop na
>> die binneland toe en toe hulle daar vlieg, sien hulle dat die mans die
>> bakkie buite die dorp onder 'n boom geparkeer het en ingestap het dorp toe
>> om te kyk of die polisie nie 'n padblokkade in die dorp het nie. Uit die
>> lug sien hulle dat die honde steeds agterop die bak was en lewend is.
>> Hulle land toe sommer op die hoofpad en red die honde. Daar het 'n moerse
>> verassing gewag vir die twee skollies toe hulle later weer die bakkie
>> nader................die polisie het anderkant gekyk en die twee manne het
>> blykbaar 'n verskriklike pak slae gekry.
>

My pa se worshond is 'n vreeslike ding as hy kwaai word. Ek dink nie 'n
Jakkals sal met die worshond wou sukkel nie. Hy is ook bietjie neuroties
of iets, en kou die skaaphond (sy vriend) se hare knaend...

Snaaks dat volstruise ook so gehard is as hulle op hul eie gelaat word.
Laai hom nou net in 'n lorrie of peuter met die omgewing te veel en
hulle vrek in hordes as hulle klein is...

Groete
Plato
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97569 is 'n antwoord op boodskap #97549] Do, 02 September 2004 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:ch5e6q$30a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> My pa se worshond is 'n vreeslike ding as hy kwaai word. Ek dink nie 'n
> Jakkals sal met die worshond wou sukkel nie. Hy is ook bietjie neuroties
> of iets, en kou die skaaphond (sy vriend) se hare knaend...

-----Het jy geweet die worshond is een van die honde met die fynste reuksin?
Hulle is juis geteel om jakkalse en goete uit gate uit te gaan
haal.....vandaar daai langlaagte lyf!
>
> Snaaks dat volstruise ook so gehard is as hulle op hul eie gelaat word.
> Laai hom nou net in 'n lorrie of peuter met die omgewing te veel en
> hulle vrek in hordes as hulle klein is...
-----Miskien moet die boere na die natuur kyk en hulle metodes daarvolgens
aanpas? Die volstruis is aangepas om in die woestyn en sy hitte 'n bestaan
te kan maak. Saam met die springbok en gemsbok leef hy in +50 °C toestande
waar die fokol blou in die blom staan.....en hy maak sy chickies ook daar
groot.
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97570 is 'n antwoord op boodskap #97534] Do, 02 September 2004 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons mense maak mos van die honde mense. 'n Worshond is eitlik 'n jaghond
en die Weimeraner in die ander storietjie, nog meer van 'n jaghond. Dalk
verduur hulle maar net ons mense en al ons strooi?

"Annette" skryf in boodskap news:ch4s8u$fo8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou regtig twee oulike stories. Die wilde diere het seker gedog die
> worshond lyk te eienaardig om te eet:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97599 is 'n antwoord op boodskap #97570] Vr, 03 September 2004 01:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat weet jy van n rifrug Suidwester? Ons het een, en die mens maak n
vreeslike ophef van hom, want hier is hulle dun gesaai, mens sien bitter
min ander rifruens. In S.A. het elke twede huis een ;-) Weird hond, maar
wonderlik ook, ek dink hulle het n bietjie pit bull bloed in, ons een is
opreggeteel, maar hy hou nie van ander honde nie.

Ellie

"Suidwester" skryf in boodskap news:4136be1f.0@news1.mweb.co.za...
Ons mense maak mos van die honde mense. 'n Worshond is eitlik 'n jaghond
en die Weimeraner in die ander storietjie, nog meer van 'n jaghond. Dalk
verduur hulle maar net ons mense en al ons strooi?

"Annette" skryf in boodskap news:ch4s8u$fo8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou regtig twee oulike stories. Die wilde diere het seker gedog die
> worshond lyk te eienaardig om te eet:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97601 is 'n antwoord op boodskap #97599] Vr, 03 September 2004 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig nie veel nie, Ellie, behalwe miskien dat daar nie so 'n ding soos
'n slegte hond is nie, eerder slegte base. Sover ek weet is die rifrug 'n
goeie waghond maar nie uitermate aggressief nie. Maw, anders as die bull
terriers en sy variante, kan jy kinders by hom grootmaak.
"Ellie" wrote in message
news:cSPZc.1950$Vl5.1949@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Wat weet jy van n rifrug Suidwester? Ons het een, en die mens maak n
> vreeslike ophef van hom, want hier is hulle dun gesaai, mens sien bitter
> min ander rifruens. In S.A. het elke twede huis een ;-) Weird hond, maar
> wonderlik ook, ek dink hulle het n bietjie pit bull bloed in, ons een is
> opreggeteel, maar hy hou nie van ander honde nie.
>
> Ellie
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4136be1f.0@news1.mweb.co.za...
> Ons mense maak mos van die honde mense. 'n Worshond is eitlik 'n jaghond
> en die Weimeraner in die ander storietjie, nog meer van 'n jaghond. Dalk
> verduur hulle maar net ons mense en al ons strooi?
> "Annette" wrote in message
> news:ch4s8u$fo8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou regtig twee oulike stories. Die wilde diere het seker gedog die
>> worshond lyk te eienaardig om te eet:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...
>
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97614 is 'n antwoord op boodskap #97601] Vr, 03 September 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester stelde de volgende uitleg voor :
> Ongelukkig nie veel nie, Ellie, behalwe miskien dat daar nie so 'n ding soos
> 'n slegte hond is nie, eerder slegte base. Sover ek weet is die rifrug 'n
> goeie waghond maar nie uitermate aggressief nie. Maw, anders as die bull
> terriers en sy variante, kan jy kinders by hom grootmaak.
> "Ellie" wrote in message
> news:cSPZc.1950$Vl5.1949@newsread2.news.atl.earthlink.net...
>> Wat weet jy van n rifrug Suidwester? Ons het een, en die mens maak n
>> vreeslike ophef van hom, want hier is hulle dun gesaai, mens sien bitter
>> min ander rifruens. In S.A. het elke twede huis een ;-) Weird hond, maar
>> wonderlik ook, ek dink hulle het n bietjie pit bull bloed in, ons een is
>> opreggeteel, maar hy hou nie van ander honde nie.

>> Ellie

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4136be1f.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons mense maak mos van die honde mense. 'n Worshond is eitlik 'n jaghond
>> en die Weimeraner in die ander storietjie, nog meer van 'n jaghond. Dalk
>> verduur hulle maar net ons mense en al ons strooi?
>> "Annette" wrote in message
>> news:ch4s8u$fo8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou regtig twee oulike stories. Die wilde diere het seker gedog die
>>> worshond lyk te eienaardig om te eet:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...

Pitbull byt balzak van baasje af

Een Pitbull beet de in de balzak van zyn baasje en verdween.Een baasje
vecht voor zijn leven in de intensieve afdeling van een ziekenhuis in
de Amerikaanse deelstaat New Mexico. Zijn pitbullterriër beet zijn
balzak eraf. Het slachtoffer werd hevig bloedend in een park gevonden,
de hond is spoorloos.

Waarom de hond zijn baasje plots in het kruis beet is nog onduidelijk.
Wel heeft hij geprobeerd om te vluchten. Het slachtoffer lag hevig
bloedend in een park, de hond is nog steeds spoorloos vertelt
inspecteur Jeff Arbogast aan de Amerikaanse krant Albuquerque Journal.
(VSV
HLN

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Worshond in die Namib [boodskap #97615 is 'n antwoord op boodskap #97517] Vr, 03 September 2004 11:01 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Warm brakkie of sand worsie?

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:4135b209.0@news1.mweb.co.za...
> Vir enige ouer van 'n hond is hierdie storie 'n nagmerrie. Die ou was op
> pad tussen Hentiesbaai en Uis [weet julle hoe om dit uit te spreek?] toe hy
> by 'n ander motor op die grondpad probeer verbygaan in die stof en slaan toe
> 'n ander kar kop-aan-kop. Hy het twee brakkies by hom in die motor gehad.
> Hyself sneuwel in die ongeluk en die een hond is so beseer dat hy inderhaas
> deur mense na Henties en hul SPCA moes vervoer word sodat hy by 'n veearts
> kon kom wat hom reggekry het, maar die ander hond, 'n miniatuur worshond,
> was weg. Orals op die kus is nuusberigte geplaas van die worshond wat die
> woestyn ingehol het en mense is gevra om uit te kyk vir die hondjie. Julle
> moet onthou in die woestyn is goed soos jakkalse en bruin wolwe wat sal vrek
> oor 'n stukkie bederfde brak.
> 'n Volle sewe dae na die ongeluk, sien iemand die hond in die woestyn
> amper 'n kilometer en 'n half weg van die plek waar die ongeluk gebeur het.
> Toe hulle hom nader, toe wil die man net baklei! Hulle het hom toe met
> biltong en water uiteindelik nadergelok en teruggevat Swakopmund toe na sy
> pa se naasbestaandes toe. Wonderlik is egter hoe 'n skoothond kan lewend
> bly in die dorre Namib vir 'n hele 7 dae! Mens kan seker aanneem hy het in
> die nag van die nat dou agv die mis water van die klippe afgelek......
>
>
> Nog meer hondbefok is die volgende: 'n Ou hier op Swakopmund het twee
> Weimeraners wat agterop sy bakkie vir hom wag. Twee botjotjo's steel die
> bakkie met die honde. Die ou was nie gepla oor die bakkie nie, maar sy
> Weimers! Net die gedagte dat die Owambo's nie omgee vir 'n stuk hondevleis
> nie, het gemaak dat die ou onmiddellik 'n vliegtuig gehuur het en hulle het
> begin soek vanuit die lug uit. Usakos is seker so 170km vanuit Swakop na
> die binneland toe en toe hulle daar vlieg, sien hulle dat die mans die
> bakkie buite die dorp onder 'n boom geparkeer het en ingestap het dorp toe
> om te kyk of die polisie nie 'n padblokkade in die dorp het nie. Uit die
> lug sien hulle dat die honde steeds agterop die bak was en lewend is.
> Hulle land toe sommer op die hoofpad en red die honde. Daar het 'n moerse
> verassing gewag vir die twee skollies toe hulle later weer die bakkie
> nader................die polisie het anderkant gekyk en die twee manne het
> blykbaar 'n verskriklike pak slae gekry.
>
Vorige onderwerp: Volstruise
Volgende onderwerp: Die Gogga in my swembad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:27:41 MGT 2024