Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaans - die taal wat uitsterf?
Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89936] Wo, 04 Februarie 2004 08:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van 'n vriendin:
AFRIKAANS KAN JOU PROBLEME BESORG!
Anoniem

As "martel" dieselfde beteken as "folter", waarom is "martelaar" die
teenoorgestelde van "folteraar"?

Daadwerklike pogings is aan die gang om Afrikaans as amptelike taal uit te
werk in howe, raadsale en op TV. My gevoel is egter dat juis dít sal lei tot
die uitbou van ons pragtige taal.

Op die oog af lyk Afrikaans na 'n baie fonetiese taal, maar dit is
misleidend. Jy kan bv Spaans uit 'n boek leer, en vlot praat, sonder dat jy
dit vantevore gehoor het. Doen jy dit egter met Afrikaans, kan ek vir jou 'n
paar probleme waarborg.

As jy vertel dat blêr, ten spyte van die kappie, rym met ver, ignoreer jy
die uiterste belang van die deelteken op die e van hoërskool!

Ons taal is kleurryk, al het laasgenoemde niks met kleur te doen nie. Alles
is seker moontlik as mens blou kan raak van die koue, rooi van woede en
groen van jaloesie.

Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie aan 'n boom
word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie uitsien na die dag wat hy 'n
volwasse nar word nie. 'n Pomelonartjie is 'n kruising tussen 'n pomelo en
'n nartjie, gelukkig vir die boere hoef mens net 'n boerpampoentjie te saai.
Mens kan gekoring raak en hoog in die takke wees maar niemand van ons het al
gehoor van iemand wat gemielie is nie.

Nou ja, die woordeboek bevat ook 'n hele paar ongewone diere. As 'n
weerhaan 'n haan is wat weer aandui, behoort 'n weerwolf nie ook dieselfde
te doen nie? Jy kan preseis sien hoe rooi 'n rooikat is, maar sover ek weet
het niemand nog sover gegaan om die diepte van 'n vlakvark te meet nie. Of
om van 'n ystervark te probeer staal maak nie.

In Engels is 'n verliefde meisie 'n blosende bruid, maar in Afrikaans word
haar hakskeentjies rooi sodat sy begin ogies maak.

Gelukkig is sommige van ons braaf genoeg om van hierdie verskynsels die hoof
te bied. Min ander mense het die moed om klippe te kou of hulle koppe te
breek oor 'n saak.

Dalk doen ons dinge soveel anders omdat ons anatomie so verskil van die res
van die mensdom. Daar is kere wat jou oë groter is as jou maag. Jy trek met
jou motor iewers heen , maar jou hart doen dit met 'n punt. In hoeveel ander
tale kan mens met jou siel onder jou arm loop? Meeste van ons sit op ons
boude, maar daar is tog van ons wat sit met voete wat ruik en neuse wat
loop. En as leerlinge nie ore aan hulle koppe het nie, moet die onderwysers
hare op hulle tande hê.

Binnne ons land is daar meer as genoeg verskynsels van woorde en
uitdrukkings om ons deurmekaar te maak. Jy stryk jou klere voor jy dit
aantrek, maar 'n vlag word eers na sy gebruik gestryk. Jy gebruik naellak
vir naels en seëllak vir seëls, maar vir 'n kakkerlak is daar geen nut nie.
'n Engelse "rose' word roos en "pose" word poos, maar dink net wat sal
gebeur as jy vir iemand ipv van 'n "dose of medicine" 'n doos medisyne gee.

Dalk het die jare van afsondering 'n groter uitwerking op ons gehad as wat
ons gedink het, of dalk het osn 'n uitsonderlike en unieke taal vol
uitdrukkings wat tot die rykdom daarvan bydra. Ek is daarvan oortuig dat 'n
tydperk van groei vir ons taal voorlê. Taalkleinode soos hierdie het in die
volksmond ontstaan en nie in raadsale of howe nie.

--
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89946 is 'n antwoord op boodskap #89936] Wo, 04 Februarie 2004 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie so seker van uitsterf nie.....hier by ons in Nam is daar net een
amptelike landstaal: Engels....dit is vervorm in Namlish soos wat die
manne dit probeer besig uit 'n mond wat eitlik tog maar net Afrikaans wil
praat! So ons gooi maar die Afrikaans, makie sakie wat die regering sê
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bvqbi9$sh4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van 'n vriendin:
> AFRIKAANS KAN JOU PROBLEME BESORG!
> Anoniem
>
> As "martel" dieselfde beteken as "folter", waarom is "martelaar" die
> teenoorgestelde van "folteraar"?
>
> Daadwerklike pogings is aan die gang om Afrikaans as amptelike taal uit te
> werk in howe, raadsale en op TV. My gevoel is egter dat juis dít sal lei tot
> die uitbou van ons pragtige taal.
>
> Op die oog af lyk Afrikaans na 'n baie fonetiese taal, maar dit is
> misleidend. Jy kan bv Spaans uit 'n boek leer, en vlot praat, sonder dat jy
> dit vantevore gehoor het. Doen jy dit egter met Afrikaans, kan ek vir jou 'n
> paar probleme waarborg.
>
> As jy vertel dat blêr, ten spyte van die kappie, rym met ver, ignoreer jy
> die uiterste belang van die deelteken op die e van hoërskool!
>
> Ons taal is kleurryk, al het laasgenoemde niks met kleur te doen nie. Alles
> is seker moontlik as mens blou kan raak van die koue, rooi van woede en
> groen van jaloesie.
>
> Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie aan 'n boom
> word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie uitsien na die dag wat hy 'n
> volwasse nar word nie. 'n Pomelonartjie is 'n kruising tussen 'n pomelo en
> 'n nartjie, gelukkig vir die boere hoef mens net 'n boerpampoentjie te saai.
> Mens kan gekoring raak en hoog in die takke wees maar niemand van ons het al
> gehoor van iemand wat gemielie is nie.
>
> Nou ja, die woordeboek bevat ook 'n hele paar ongewone diere. As 'n
> weerhaan 'n haan is wat weer aandui, behoort 'n weerwolf nie ook dieselfde
> te doen nie? Jy kan preseis sien hoe rooi 'n rooikat is, maar sover ek weet
> het niemand nog sover gegaan om die diepte van 'n vlakvark te meet nie. Of
> om van 'n ystervark te probeer staal maak nie.
>
> In Engels is 'n verliefde meisie 'n blosende bruid, maar in Afrikaans word
> haar hakskeentjies rooi sodat sy begin ogies maak.
>
> Gelukkig is sommige van ons braaf genoeg om van hierdie verskynsels die hoof
> te bied. Min ander mense het die moed om klippe te kou of hulle koppe te
> breek oor 'n saak.
>
> Dalk doen ons dinge soveel anders omdat ons anatomie so verskil van die res
> van die mensdom. Daar is kere wat jou oë groter is as jou maag. Jy trek met
> jou motor iewers heen , maar jou hart doen dit met 'n punt. In hoeveel ander
> tale kan mens met jou siel onder jou arm loop? Meeste van ons sit op ons
> boude, maar daar is tog van ons wat sit met voete wat ruik en neuse wat
> loop. En as leerlinge nie ore aan hulle koppe het nie, moet die onderwysers
> hare op hulle tande hê.
>
> Binnne ons land is daar meer as genoeg verskynsels van woorde en
> uitdrukkings om ons deurmekaar te maak. Jy stryk jou klere voor jy dit
> aantrek, maar 'n vlag word eers na sy gebruik gestryk. Jy gebruik naellak
> vir naels en seëllak vir seëls, maar vir 'n kakkerlak is daar geen nut nie.
> 'n Engelse "rose' word roos en "pose" word poos, maar dink net wat sal
> gebeur as jy vir iemand ipv van 'n "dose of medicine" 'n doos medisyne gee.
>
> Dalk het die jare van afsondering 'n groter uitwerking op ons gehad as wat
> ons gedink het, of dalk het osn 'n uitsonderlike en unieke taal vol
> uitdrukkings wat tot die rykdom daarvan bydra. Ek is daarvan oortuig dat 'n
> tydperk van groei vir ons taal voorlê. Taalkleinode soos hierdie het in die
> volksmond ontstaan en nie in raadsale of howe nie.
>
> --
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89957 is 'n antwoord op boodskap #89936] Wo, 04 Februarie 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

Die Afrikaans sou baie steun kan kry van die Vlaminge en die
Nederlanders, selfs sonder se eie karakter, spelling en siel te
verloor.
Maar jammer genoeg is daar 'n skeiding in die harte van die mense wat
al lank gelede ontstaan het en historiese gronde het van miskien al
100-200 jaar. Ek vind dit jammer dat in Suid-Afrika en in Kanada nog
steeds mense woon wat voortdurend ou koeie uit die sloot haal en vir
die haat vars voedsel gee. Hoe skrynend is nie hierdie: terwyl die
Afrikaanse woordeskat nog vir bykans 90% dieselfde is van daardie
Nederlandse een en die spraakkunsverskil min probleme gee praat
Vlaamse en Nederlandse kinders outomaties Engels vir iemand wat
Afrikaans besig. Tog kan 'n Vlaamse kind reeds na 'n paar dae
Afrikaans verstaan en lees net asof dit slegs 'n dialek is van sy eie
taal.
Ek verstaan die historiese redes waarom die Afrikaners nie wil toegee
dat hulle sgatpligtig is an die Nederlands nie. Maar die Afrikaners
moet ook verstaan dat die geskiedenis van Suid-Afrika, net as die
geskiedenis van Nederland en Vlaandere, nie gemaak gewees het nog in
Den Haag nog in Antwerpen of Brussel nie maar in Londen en Parys.
Afrikaans sal baie sterker staan as sy sprekers terug toenadering soek
met die Nederlands. Ons, Vlaminge, het dieselfde gedoen reeds meer as
70 jaar gelede in die gees en wetlik reeds 25 jaar en dit het 'n
sukses geword. Tog is ons nie politiek dieselfde nie en ons dialekte
word nog steeds gepraat. Nederlands is nog steeds Nederlands en Vlaams
is nog steeds Vlaams maar ons voel ons baie sterker teenoor die
buitewêreld en dis vernaamliks iets wat Vlaandere nodig gehad het.
Kanadese moenie antwoord op hierdie artikel nie. In die maatskappy
moet die taaltegnokrate nie die baas wees nie. Die lewe bestaan uit
meer dimensies as gediggies skryf en geskiedenisonderrig gee.

Groete uit Vlaandere,

Norbert

On Wed, 4 Feb 2004 10:32:05 +0200, "Annette" wrote:

> Van 'n vriendin:
> AFRIKAANS KAN JOU PROBLEME BESORG!
> Anoniem
>
> As "martel" dieselfde beteken as "folter", waarom is "martelaar" die
> teenoorgestelde van "folteraar"?
>
> Daadwerklike pogings is aan die gang om Afrikaans as amptelike taal uit te
> werk in howe, raadsale en op TV. My gevoel is egter dat juis dít sal lei tot
> die uitbou van ons pragtige taal.
>
> Op die oog af lyk Afrikaans na 'n baie fonetiese taal, maar dit is
> misleidend. Jy kan bv Spaans uit 'n boek leer, en vlot praat, sonder dat jy
> dit vantevore gehoor het. Doen jy dit egter met Afrikaans, kan ek vir jou 'n
> paar probleme waarborg.
>
> As jy vertel dat blêr, ten spyte van die kappie, rym met ver, ignoreer jy
> die uiterste belang van die deelteken op die e van hoërskool!
>
> Ons taal is kleurryk, al het laasgenoemde niks met kleur te doen nie. Alles
> is seker moontlik as mens blou kan raak van die koue, rooi van woede en
> groen van jaloesie.
>
> Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie aan 'n boom
> word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie uitsien na die dag wat hy 'n
> volwasse nar word nie. 'n Pomelonartjie is 'n kruising tussen 'n pomelo en
> 'n nartjie, gelukkig vir die boere hoef mens net 'n boerpampoentjie te saai.
> Mens kan gekoring raak en hoog in die takke wees maar niemand van ons het al
> gehoor van iemand wat gemielie is nie.
>
> Nou ja, die woordeboek bevat ook 'n hele paar ongewone diere. As 'n
> weerhaan 'n haan is wat weer aandui, behoort 'n weerwolf nie ook dieselfde
> te doen nie? Jy kan preseis sien hoe rooi 'n rooikat is, maar sover ek weet
> het niemand nog sover gegaan om die diepte van 'n vlakvark te meet nie. Of
> om van 'n ystervark te probeer staal maak nie.
>
> In Engels is 'n verliefde meisie 'n blosende bruid, maar in Afrikaans word
> haar hakskeentjies rooi sodat sy begin ogies maak.
>
> Gelukkig is sommige van ons braaf genoeg om van hierdie verskynsels die hoof
> te bied. Min ander mense het die moed om klippe te kou of hulle koppe te
> breek oor 'n saak.
>
> Dalk doen ons dinge soveel anders omdat ons anatomie so verskil van die res
> van die mensdom. Daar is kere wat jou oë groter is as jou maag. Jy trek met
> jou motor iewers heen , maar jou hart doen dit met 'n punt. In hoeveel ander
> tale kan mens met jou siel onder jou arm loop? Meeste van ons sit op ons
> boude, maar daar is tog van ons wat sit met voete wat ruik en neuse wat
> loop. En as leerlinge nie ore aan hulle koppe het nie, moet die onderwysers
> hare op hulle tande hê.
>
> Binnne ons land is daar meer as genoeg verskynsels van woorde en
> uitdrukkings om ons deurmekaar te maak. Jy stryk jou klere voor jy dit
> aantrek, maar 'n vlag word eers na sy gebruik gestryk. Jy gebruik naellak
> vir naels en seëllak vir seëls, maar vir 'n kakkerlak is daar geen nut nie.
> 'n Engelse "rose' word roos en "pose" word poos, maar dink net wat sal
> gebeur as jy vir iemand ipv van 'n "dose of medicine" 'n doos medisyne gee.
>
> Dalk het die jare van afsondering 'n groter uitwerking op ons gehad as wat
> ons gedink het, of dalk het osn 'n uitsonderlike en unieke taal vol
> uitdrukkings wat tot die rykdom daarvan bydra. Ek is daarvan oortuig dat 'n
> tydperk van groei vir ons taal voorlê. Taalkleinode soos hierdie het in die
> volksmond ontstaan en nie in raadsale of howe nie.
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89961 is 'n antwoord op boodskap #89957] Wo, 04 Februarie 2004 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterrenkijker, ek is bewus van jou begeerte om die drie tale in 'n bondel
saam te snoer om as onafhanklike tale maar ook saam te bestaan en te groei.
Ongelukkig sal dit maar bars gaan, want die Hollanders vloek te veel, en die
Vlaminge kan nie eers "jy" reg uitspreek nie:))
Die Ver-regse Afriaans-sprekende Suid-Afrikaner is 'n " trotse" spesie, wat
dink slegs hulle is die uitverkore volk van hul ( regte) God, dat hulle,
hul kultuur en hul taal bo alle ander verhewe is en moet wees.
Dus, jammer om te sê, dis nie net Gloudina wat teen jou sal idee skop nie,
maar daar sal ook baie Afrikaners - ver- regs en selfs effe gematigd wees -
want wie gaan die voorsitter, ondervoorsitter en penningmeester van hierdie
troika wees?
Uit watter Bybel gaan ge-open word by vergaderings?

Dit mag vir julle, as natuurlike linguiste, miskien maklik wees om
Afrikaans te lees en te verstaan, maar vir my en 'n paar ander is veral
Nederlands haas onverstaanbaar en moeilik leesbaar.

--
Annette
"Sterrenkijker" wrote in message
news:9rj120t6r65n9lsfnrcdfjj8ra4seun03m@4ax.com...
> Annette,
>
> Die Afrikaans sou baie steun kan kry van die Vlaminge en die
> Nederlanders, selfs sonder se eie karakter, spelling en siel te
> verloor.
> Maar jammer genoeg is daar 'n skeiding in die harte van die mense wat
> al lank gelede ontstaan het en historiese gronde het van miskien al
> 100-200 jaar. Ek vind dit jammer dat in Suid-Afrika en in Kanada nog
> steeds mense woon wat voortdurend ou koeie uit die sloot haal en vir
> die haat vars voedsel gee. Hoe skrynend is nie hierdie: terwyl die
> Afrikaanse woordeskat nog vir bykans 90% dieselfde is van daardie
> Nederlandse een en die spraakkunsverskil min probleme gee praat
> Vlaamse en Nederlandse kinders outomaties Engels vir iemand wat
> Afrikaans besig. Tog kan 'n Vlaamse kind reeds na 'n paar dae
> Afrikaans verstaan en lees net asof dit slegs 'n dialek is van sy eie
> taal.
> Ek verstaan die historiese redes waarom die Afrikaners nie wil toegee
> dat hulle sgatpligtig is an die Nederlands nie. Maar die Afrikaners
> moet ook verstaan dat die geskiedenis van Suid-Afrika, net as die
> geskiedenis van Nederland en Vlaandere, nie gemaak gewees het nog in
> Den Haag nog in Antwerpen of Brussel nie maar in Londen en Parys.
> Afrikaans sal baie sterker staan as sy sprekers terug toenadering soek
> met die Nederlands. Ons, Vlaminge, het dieselfde gedoen reeds meer as
> 70 jaar gelede in die gees en wetlik reeds 25 jaar en dit het 'n
> sukses geword. Tog is ons nie politiek dieselfde nie en ons dialekte
> word nog steeds gepraat. Nederlands is nog steeds Nederlands en Vlaams
> is nog steeds Vlaams maar ons voel ons baie sterker teenoor die
> buitewêreld en dis vernaamliks iets wat Vlaandere nodig gehad het.
> Kanadese moenie antwoord op hierdie artikel nie. In die maatskappy
> moet die taaltegnokrate nie die baas wees nie. Die lewe bestaan uit
> meer dimensies as gediggies skryf en geskiedenisonderrig gee.
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
>
>
>
>
>
> On Wed, 4 Feb 2004 10:32:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Van 'n vriendin:
>> AFRIKAANS KAN JOU PROBLEME BESORG!
>> Anoniem
>>
>> As "martel" dieselfde beteken as "folter", waarom is "martelaar" die
>> teenoorgestelde van "folteraar"?
>>
>> Daadwerklike pogings is aan die gang om Afrikaans as amptelike taal uit te
>> werk in howe, raadsale en op TV. My gevoel is egter dat juis dít sal lei tot
>> die uitbou van ons pragtige taal.
>>
>> Op die oog af lyk Afrikaans na 'n baie fonetiese taal, maar dit is
>> misleidend. Jy kan bv Spaans uit 'n boek leer, en vlot praat, sonder dat jy
>> dit vantevore gehoor het. Doen jy dit egter met Afrikaans, kan ek vir jou 'n
>> paar probleme waarborg.
>>
>> As jy vertel dat blêr, ten spyte van die kappie, rym met ver, ignoreer jy
>> die uiterste belang van die deelteken op die e van hoërskool!
>>
>> Ons taal is kleurryk, al het laasgenoemde niks met kleur te doen nie. Alles
>> is seker moontlik as mens blou kan raak van die koue, rooi van woede en
>> groen van jaloesie.
>>
>> Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie aan 'n boom
>> word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie uitsien na die dag wat hy 'n
>> volwasse nar word nie. 'n Pomelonartjie is 'n kruising tussen 'n pomelo en
>> 'n nartjie, gelukkig vir die boere hoef mens net 'n boerpampoentjie te saai.
>> Mens kan gekoring raak en hoog in die takke wees maar niemand van ons het al
>> gehoor van iemand wat gemielie is nie.
>>
>> Nou ja, die woordeboek bevat ook 'n hele paar ongewone diere. As 'n
>> weerhaan 'n haan is wat weer aandui, behoort 'n weerwolf nie ook dieselfde
>> te doen nie? Jy kan preseis sien hoe rooi 'n rooikat is, maar sover ek weet
>> het niemand nog sover gegaan om die diepte van 'n vlakvark te meet nie. Of
>> om van 'n ystervark te probeer staal maak nie.
>>
>> In Engels is 'n verliefde meisie 'n blosende bruid, maar in Afrikaans word
>> haar hakskeentjies rooi sodat sy begin ogies maak.
>>
>> Gelukkig is sommige van ons braaf genoeg om van hierdie verskynsels die hoof
>> te bied. Min ander mense het die moed om klippe te kou of hulle koppe te
>> breek oor 'n saak.
>>
>> Dalk doen ons dinge soveel anders omdat ons anatomie so verskil van die res
>> van die mensdom. Daar is kere wat jou oë groter is as jou maag. Jy trek met
>> jou motor iewers heen , maar jou hart doen dit met 'n punt. In hoeveel ander
>> tale kan mens met jou siel onder jou arm loop? Meeste van ons sit op ons
>> boude, maar daar is tog van ons wat sit met voete wat ruik en neuse wat
>> loop. En as leerlinge nie ore aan hulle koppe het nie, moet die onderwysers
>> hare op hulle tande hê.
>>
>> Binnne ons land is daar meer as genoeg verskynsels van woorde en
>> uitdrukkings om ons deurmekaar te maak. Jy stryk jou klere voor jy dit
>> aantrek, maar 'n vlag word eers na sy gebruik gestryk. Jy gebruik naellak
>> vir naels en seëllak vir seëls, maar vir 'n kakkerlak is daar geen nut nie.
>> 'n Engelse "rose' word roos en "pose" word poos, maar dink net wat sal
>> gebeur as jy vir iemand ipv van 'n "dose of medicine" 'n doos medisyne gee.
>>
>> Dalk het die jare van afsondering 'n groter uitwerking op ons gehad as wat
>> ons gedink het, of dalk het osn 'n uitsonderlike en unieke taal vol
>> uitdrukkings wat tot die rykdom daarvan bydra. Ek is daarvan oortuig dat 'n
>> tydperk van groei vir ons taal voorlê. Taalkleinode soos hierdie het in die
>> volksmond ontstaan en nie in raadsale of howe nie.
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89966 is 'n antwoord op boodskap #89936] Wo, 04 Februarie 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Van 'n vriendin:
> AFRIKAANS KAN JOU PROBLEME BESORG!

> Daar heers juis verwarring op die boorde. Ek meen: 'n lemoentjie aan 'n boom
> word 'n lemoen. Maar 'n nartjie kan nie uitsien na die dag wat hy 'n
> volwasse nar word nie.

Vertel vir jou vriendin, Annette, dat sy moet oppas
vir daardie woordjie "meen" in "ek meen." Vertaal
sy direk uit die Engelse "I mean," wat dan haar taal
bietjie flagrant maak? Of bedoel sy met "ek meen"
"I am of the opinion " - waar sy dan eintlik die
goeie Afrikaanse woord "bedoel" behoort te
gebruik. Vertel vir jou vriendin dat, as sy oor
taal praat, sy ten minste moet sorg dat haar eie
taal onberispelik is.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89968 is 'n antwoord op boodskap #89961] Wo, 04 Februarie 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Feb 2004 14:22:32 +0200, "Annette" wrote:

> Sterrenkijker, ek is bewus van jou begeerte om die drie tale in 'n bondel
> saam te snoer om as onafhanklike tale maar ook saam te bestaan en te groei.
> Ongelukkig sal dit maar bars gaan, want die Hollanders vloek te veel, en die
> Vlaminge kan nie eers "jy" reg uitspreek nie:))
> Die Ver-regse Afriaans-sprekende Suid-Afrikaner is 'n " trotse" spesie, wat
> dink slegs hulle is die uitverkore volk van hul ( regte) God, dat hulle,
> hul kultuur en hul taal bo alle ander verhewe is en moet wees.
> Dus, jammer om te sê, dis nie net Gloudina wat teen jou sal idee skop nie,
> maar daar sal ook baie Afrikaners - ver- regs en selfs effe gematigd wees -
> want wie gaan die voorsitter, ondervoorsitter en penningmeester van hierdie
> troika wees?
> Uit watter Bybel gaan ge-open word by vergaderings?
>
> Dit mag vir julle, as natuurlike linguiste, miskien maklik wees om
> Afrikaans te lees en te verstaan, maar vir my en 'n paar ander is veral
> Nederlands haas onverstaanbaar en moeilik leesbaar.

Ja, ek weet dat jy uiteindelik reg is, Annette en ek het gedurende al
my jare hier op die nuusgroep die karakter van die Afrikaners al baie
goed leer ken. Hulle is inderdaad "trots" en die idee dat hulle 'n
uitverkore volk van 'n regte God is is nie dood nie. Ek verstaan self
eintlik nie waar die idee vandaan kom nie. Mense sê dit kom uit die
Kalvinisme maar ek is daaroor tog nie heeltmal seker nie. Want watter
een kan nou met reg sê hy is uitverkore deur God? Soiets kan niemand
sê nie.
Ek dink dat God sy volk tog 'n bietjie moeg geword en in de steek
gelaat het. Ek dink dat God inmiddels ook belangstelling gekry het vir
andere volkere en vir SY eie gesê het: nou het ek die beste van die
Afrikaners wel gesien, EK het 'n ander ontwerp van Suid-Afrika..
Daarom doen ek tog 'n poging.
Wel, as jy hiermee akkoord gaan dat ek tegelykertyd voorsitter en
ondervoorsitter van die Troika mag wees dan mag jy penningmeester
speel! Ek weet seker jy sal daarmee saamstem. En jy moet daarvoor
selfs nie eers Nederlands leer nie! Jy mag gerus Afrikaans bly praat!
En as daar tog 'n Bybel moet ge-open word op die vergaderings dan nooi
ek die Afrikaner uit om die Bybel wat tuis op die beste tafel lê maar
met rus te laat. Hulle sou miskien beter die seksboeke meebring wat
onder hulle bed lig.

Baie groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89972 is 'n antwoord op boodskap #89966] Wo, 04 Februarie 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 04 Feb 2004 13:20:11 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se taalkomitee.
>

Gloudina,

Vijvendertig jaar gelede het ons hier in Vlaandere ook die een na die
andere taalkomitee gehad wat dagliks en voortdurend sy riglyne via die
radio en die televisie oor die Vlaminge uitgespoeg het. 'n Mens hoor
daar nou nie meer van nie. Die mense hier is dit alles 'n bietjie
moeg. Dit sal net so gaan in Suid-Afrika.

Norbert
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89976 is 'n antwoord op boodskap #89968] Wo, 04 Februarie 2004 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek moet jou teleurstel - ek is nie 'n vergaderingmens nie - kry 'n ander
penningmeester. Jy kan ook vergeet dat jy as voorsitter en ondervoorsitter
geduld sal word.
Die persoon wat die idee van uitverkore volk en ander strooi in mense se
koppe geplant het, was ene Siener van Rensburg.
Frikkie en miskien ook Ferdi ( twee verskillende oogpunte) sal jou baie van
die ou sagtekop kan vertel.

--
Annette
>
> Ja, ek weet dat jy uiteindelik reg is, Annette en ek het gedurende al
> my jare hier op die nuusgroep die karakter van die Afrikaners al baie
> goed leer ken. Hulle is inderdaad "trots" en die idee dat hulle 'n
> uitverkore volk van 'n regte God is is nie dood nie. Ek verstaan self
> eintlik nie waar die idee vandaan kom nie. Mense sê dit kom uit die
> Kalvinisme maar ek is daaroor tog nie heeltmal seker nie. Want watter
> een kan nou met reg sê hy is uitverkore deur God? Soiets kan niemand
> sê nie.
> Ek dink dat God sy volk tog 'n bietjie moeg geword en in de steek
> gelaat het. Ek dink dat God inmiddels ook belangstelling gekry het vir
> andere volkere en vir SY eie gesê het: nou het ek die beste van die
> Afrikaners wel gesien, EK het 'n ander ontwerp van Suid-Afrika..
> Daarom doen ek tog 'n poging.
> Wel, as jy hiermee akkoord gaan dat ek tegelykertyd voorsitter en
> ondervoorsitter van die Troika mag wees dan mag jy penningmeester
> speel! Ek weet seker jy sal daarmee saamstem. En jy moet daarvoor
> selfs nie eers Nederlands leer nie! Jy mag gerus Afrikaans bly praat!
> En as daar tog 'n Bybel moet ge-open word op die vergaderings dan nooi
> ek die Afrikaner uit om die Bybel wat tuis op die beste tafel lê maar
> met rus te laat. Hulle sou miskien beter die seksboeke meebring wat
> onder hulle bed lig.
>
> Baie groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89979 is 'n antwoord op boodskap #89968] Wo, 04 Februarie 2004 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote

hulle 'n
> uitverkore volk van 'n regte God Ek verstaan self
> eintlik nie waar die idee vandaan kom nie.

Ek dink hierdie storie dat "Afrikaners dink
hulle die uitverkore volk" is, is grootliks
'n klomp nonsens wat neerhalend gebruik
word deur mense wat die Afrikaner wil
denigreer. Ek het nooit met hierdie idee
grootgeword nie. Uiters het ek soms
van die preekstoel gehoor dat "God
die Afrikaner met 'n doel op die
suidpunt van Afrika geplaas" het en
dat Christene moet uitvind wat daardie
doel is.

Gloudina
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #89983 is 'n antwoord op boodskap #89976] Wo, 04 Februarie 2004 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Feb 2004 17:01:34 +0200, "Annette" wrote:

> Ek moet jou teleurstel - ek is nie 'n vergaderingmens nie - kry 'n ander
> penningmeester. Jy kan ook vergeet dat jy as voorsitter en ondervoorsitter
> geduld sal word.
> Die persoon wat die idee van uitverkore volk en ander strooi in mense se
> koppe geplant het, was ene Siener van Rensburg.
> Frikkie en miskien ook Ferdi ( twee verskillende oogpunte) sal jou baie van
> die ou sagtekop kan vertel.

Ah!? Wel, ek is eintlik ook nie 'n vergaderingmens nie, Annette. Nou,
watter een sou jy dan goedkeur as voorsitter en ondervoorsitter?
Vertel ons gou, asseblief. Ek sou miskien tog penningmeester kan word
(interesseer my eintlik meeste!)?
Wie was nou eintlik daardie Siener van Rensburg?

Norbert
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90007 is 'n antwoord op boodskap #89979] Do, 05 Februarie 2004 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou tante, ons weet mos nou al almal in watter gemeenskap jy grootgeword
het.....................
"@rogers.com" wrote in message
news:Cv8Ub.147385$ef.36883@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Sterrenkijker" wrote
>
> hulle 'n
>> uitverkore volk van 'n regte God
> Ek verstaan self
>> eintlik nie waar die idee vandaan kom nie.
>
> Ek dink hierdie storie dat "Afrikaners dink
> hulle die uitverkore volk" is, is grootliks
> 'n klomp nonsens wat neerhalend gebruik
> word deur mense wat die Afrikaner wil
> denigreer. Ek het nooit met hierdie idee
> grootgeword nie. Uiters het ek soms
> van die preekstoel gehoor dat "God
> die Afrikaner met 'n doel op die
> suidpunt van Afrika geplaas" het en
> dat Christene moet uitvind wat daardie
> doel is.
>
> Gloudina
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90081 is 'n antwoord op boodskap #89976] Sa, 07 Februarie 2004 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
It is my opinion that afrikaans runs a high risk of disappearing
as it is not really evolving suitably fast in its own right,
rather relying on borrowings from other languages - particularly
English to create the illusion of advancement. The language
itself is also not very highly regarded in first world countries
(South Africa itself is Third World), and is furthermore tainted
by the legacy of apartheid which was predominantly driven by
afrikaans speaking South Africans.

The teaching of afrikaans is largely frowned upon in South
African schools and appears to have been begrudgingly included
by the progressive ANC government to appease the deposed but
rather vocal afrikaner minority in that country. Signs on
products, traditionally in English and afrikaans have been
dropping the afrikaans multilinguality as they don't want to
been aligned to this group. Much the same happened with Germans
after WWII, attributable to the large scale attricities
committed during this conflict.

The geographic dispersion of afrikaners, many of whom had to
face the realities of being deposed from their dictatorial
thrones, sought refuge in many overseas countries like USA,
Canada, England and New Zealand. Vain attempts have been made by
afrikaners to establish their "culture" in their new homes -
such as attempting to get their language recongised and in some
instances introduced into schools. The offspring of the
expatriat afrikaners assimmilate into the new culture and
quickly adopt their new language (largely English) increasing
the likelyhood of the language disappearing. Such a move will be
widely welcomed by many who suffered at the hands of the
afrikaners. It is also be likely that the ANC government will,
after the elections, begin to rigorously disband the remaining
afrikaner structure and culture - particularly the boerevolk and
other neo-nazi organisations to which many afrikaners belong.

Karl
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90082 is 'n antwoord op boodskap #90081] Sa, 07 Februarie 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat strooi dingetjie. Afrikaans tans is meer lewendig as ooit. Meer
Afrikaanse liedjies, toneelstukke, feeste en besprekings gebeur tans as ooit
tevore.
Jy weet nie eers dat ons meer eie, nuwe woorde maak en gebruik in plaas van
leen van ander tale, as enige ander taal ter wêreld tans nie. Toegegee, ons
het anglisismes, en mix selfs die taal 'n bietjie as ons lus het, maar nie
naastenby op die vlak van byv die Nederlanders nie.
Die res van jou redenasie is bietjie outyds.
Kom by bokkie!

--
Annette

"Karl Sagers" skryf in boodskap news:V3QFV1DG38023.9672569444@anonymous.poster...
> It is my opinion that afrikaans runs a high risk of disappearing
> as it is not really evolving suitably fast in its own right,
> rather relying on borrowings from other languages - particularly
> English to create the illusion of advancement. The language
> itself is also not very highly regarded in first world countries
> (South Africa itself is Third World), and is furthermore tainted
> by the legacy of apartheid which was predominantly driven by
> afrikaans speaking South Africans.
>
> The teaching of afrikaans is largely frowned upon in South
> African schools and appears to have been begrudgingly included
> by the progressive ANC government to appease the deposed but
> rather vocal afrikaner minority in that country. Signs on
> products, traditionally in English and afrikaans have been
> dropping the afrikaans multilinguality as they don't want to
> been aligned to this group. Much the same happened with Germans
> after WWII, attributable to the large scale attricities
> committed during this conflict.
>
> The geographic dispersion of afrikaners, many of whom had to
> face the realities of being deposed from their dictatorial
> thrones, sought refuge in many overseas countries like USA,
> Canada, England and New Zealand. Vain attempts have been made by
> afrikaners to establish their "culture" in their new homes -
> such as attempting to get their language recongised and in some
> instances introduced into schools. The offspring of the
> expatriat afrikaners assimmilate into the new culture and
> quickly adopt their new language (largely English) increasing
> the likelyhood of the language disappearing. Such a move will be
> widely welcomed by many who suffered at the hands of the
> afrikaners. It is also be likely that the ANC government will,
> after the elections, begin to rigorously disband the remaining
> afrikaner structure and culture - particularly the boerevolk and
> other neo-nazi organisations to which many afrikaners belong.
>
> Karl
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90084 is 'n antwoord op boodskap #90082] Sa, 07 Februarie 2004 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik was die ou ook nog nooit in Namibië nie! Amptelik Engels maar 95%
praat Afrikaans......en word meer by die dag.

"Annette" skryf in boodskap news:c01vqr$d41$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy praat strooi dingetjie. Afrikaans tans is meer lewendig as ooit. Meer
> Afrikaanse liedjies, toneelstukke, feeste en besprekings gebeur tans as ooit
> tevore.
> Jy weet nie eers dat ons meer eie, nuwe woorde maak en gebruik in plaas van
> leen van ander tale, as enige ander taal ter wêreld tans nie. Toegegee, ons
> het anglisismes, en mix selfs die taal 'n bietjie as ons lus het, maar nie
> naastenby op die vlak van byv die Nederlanders nie.
> Die res van jou redenasie is bietjie outyds.
> Kom by bokkie!
>
> --
> Annette
> "Karl Sagers" wrote in message
> news:V3QFV1DG38023.9672569444@anonymous.poster...
>> It is my opinion that afrikaans runs a high risk of disappearing
>> as it is not really evolving suitably fast in its own right,
>> rather relying on borrowings from other languages - particularly
>> English to create the illusion of advancement. The language
>> itself is also not very highly regarded in first world countries
>> (South Africa itself is Third World), and is furthermore tainted
>> by the legacy of apartheid which was predominantly driven by
>> afrikaans speaking South Africans.
>>
>> The teaching of afrikaans is largely frowned upon in South
>> African schools and appears to have been begrudgingly included
>> by the progressive ANC government to appease the deposed but
>> rather vocal afrikaner minority in that country. Signs on
>> products, traditionally in English and afrikaans have been
>> dropping the afrikaans multilinguality as they don't want to
>> been aligned to this group. Much the same happened with Germans
>> after WWII, attributable to the large scale attricities
>> committed during this conflict.
>>
>> The geographic dispersion of afrikaners, many of whom had to
>> face the realities of being deposed from their dictatorial
>> thrones, sought refuge in many overseas countries like USA,
>> Canada, England and New Zealand. Vain attempts have been made by
>> afrikaners to establish their "culture" in their new homes -
>> such as attempting to get their language recongised and in some
>> instances introduced into schools. The offspring of the
>> expatriat afrikaners assimmilate into the new culture and
>> quickly adopt their new language (largely English) increasing
>> the likelyhood of the language disappearing. Such a move will be
>> widely welcomed by many who suffered at the hands of the
>> afrikaners. It is also be likely that the ANC government will,
>> after the elections, begin to rigorously disband the remaining
>> afrikaner structure and culture - particularly the boerevolk and
>> other neo-nazi organisations to which many afrikaners belong.
>>
>> Karl
>>
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90100 is 'n antwoord op boodskap #90082] Sa, 07 Februarie 2004 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Feb 2004 07:46:42 +0200, "Annette" wrote:

> Jy praat strooi dingetjie. Afrikaans tans is meer lewendig as ooit. Meer
> Afrikaanse liedjies, toneelstukke, feeste en besprekings gebeur tans as ooit
> tevore.
> Jy weet nie eers dat ons meer eie, nuwe woorde maak en gebruik in plaas van
> leen van ander tale, as enige ander taal ter wêreld tans nie. Toegegee, ons
> het anglisismes, en mix selfs die taal 'n bietjie as ons lus het, maar nie
> naastenby op die vlak van byv die Nederlanders nie.
> Die res van jou redenasie is bietjie outyds.
> Kom by bokkie!

Inderdaad, Annette, en dis nou nèt waarom ek die Afrikaans terug by
die Nederlands wil hê sonder dat die Afrikaans se eie moet verloën:
omdat die Afrikaans nog kreatief is vanuit se eie materiaal. Hierdie
kwaliteit bestaan ook nog in Nederlands maar het tog al baie verstar.
Die Afrikaanse taal en skryfwyse sou 'n geweldige verjongingskuur
meebring vir die Nederlands. Moes die Afrikaanse kind terug by sy
ouers wil kom uit Europa dan sou die ouers sê:"Uiteindelik is ons kind
nie soos ons nie, maar ons kind is 'n kind wat lewe!"

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90118 is 'n antwoord op boodskap #90100] So, 08 Februarie 2004 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Right - yes I agree with you to some extent!

The point though is undeniably that the language is under threat
from a number of sources - including the ANC Government, the
geographic dispersion of speakers of the language, the
reluctance of many people to speak it given its history.

The notable small speaker base in relation to other major
language groups means that it won't be promoted as it was in the
past. Thus, the outcome is predicatably that it will decrease in
overall popularity and consequently will, over time disappear,
or at least shift into dormant mode.

Karl
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90119 is 'n antwoord op boodskap #90118] So, 08 Februarie 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie ander etniese tale hier wat deur veel minder mense gepraat
word, en op dieselfde wyse en selfs minder as Afrikaans behandel word, en
niemand praat eers oor die uitsterf van daardie tale nie. Hoekom net
Afrikaans?
Is jy enigsens bewus van die groei van Afrikaans as taal onder swartes?

--
Annette

"Karl Sagers" skryf in boodskap news:IF1X993P38025.1172453704@anonymous.poster...
> Right - yes I agree with you to some extent!
>
> The point though is undeniably that the language is under threat
> from a number of sources - including the ANC Government, the
> geographic dispersion of speakers of the language, the
> reluctance of many people to speak it given its history.
>
> The notable small speaker base in relation to other major
> language groups means that it won't be promoted as it was in the
> past. Thus, the outcome is predicatably that it will decrease in
> overall popularity and consequently will, over time disappear,
> or at least shift into dormant mode.
>
> Karl
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90144 is 'n antwoord op boodskap #90119] So, 08 Februarie 2004 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Feb 2004 11:22:32 +0200, "Annette" wrote:

> Daar is baie ander etniese tale hier wat deur veel minder mense gepraat
> word, en op dieselfde wyse en selfs minder as Afrikaans behandel word, en
> niemand praat eers oor die uitsterf van daardie tale nie. Hoekom net
> Afrikaans?
> Is jy enigsens bewus van die groei van Afrikaans as taal onder swartes?

Moet ons daar meer oor vertel, Annette!

Norbert
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90228 is 'n antwoord op boodskap #89972] Wo, 11 Februarie 2004 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henk Senster  is tans af-lyn  Henk Senster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3jt1209nsrrquqgsd9ub2ffu8a2m5mh6o5@4ax.com...
> On Wed, 04 Feb 2004 13:20:11 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>> se taalkomitee.
>>
>
> Gloudina,
>
> Vijvendertig jaar gelede het ons hier in Vlaandere ook die een na die
> andere taalkomitee gehad wat dagliks en voortdurend sy riglyne via die
> radio en die televisie oor die Vlaminge uitgespoeg het. 'n Mens hoor
> daar nou nie meer van nie. Die mense hier is dit alles 'n bietjie
> moeg. Dit sal net so gaan in Suid-Afrika.

Sta mij toe dat ik in het Nederlands schrijf, want ik bezoek deze NG vandaag
voor het eerst.

Die taalopvoeding via Vlaamse media kan ik me nog goed herinneren. Ikzelf
heb er het een en ander van opgestoken en ze heeft er in ieder geval toe
geleid dat veel meer Vlamingen nu ABN spreken dan toendertijd; en bovendien
beter en verzorgder dan de meeste Nederlanders. Of je daar blij mee moet
zijn, is een andere vraag. Want het nogal per streek verschillend Vlaams,
bevatte meer gevoelslading dan het ABN. En ...., niet om te slijmen, maar
het Zuid-Afrikaans is een heerlijke taal om te lezen. Momenteel kost het me
nog veel moeite om het te begrijpen, maar ik heb de indruk dat dat met
enkele tientallen uren leesoefening een stuk gemakkelijker zal gaan.

Groeten,
Henk
> Norbert
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90229 is 'n antwoord op boodskap #90118] Wo, 11 Februarie 2004 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henk Senster  is tans af-lyn  Henk Senster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Karl Sagers" skryf in boodskap news:IF1X993P38025.1172453704@anonymous.poster...
> Right - yes I agree with you to some extent!
>
> The point though is undeniably that the language is under threat
> from a number of sources - including the ANC Government, the
> geographic dispersion of speakers of the language, the
> reluctance of many people to speak it given its history.
>
> The notable small speaker base in relation to other major
> language groups means that it won't be promoted as it was in the
> past. Thus, the outcome is predicatably that it will decrease in
> overall popularity and consequently will, over time disappear,
> or at least shift into dormant mode.

Ja, en dat is precies waarvan de franstalige elite in Belgie enkele decennia
geleden ook rotsvast overtuigd was. Onderwijl neemt echter de economische en
culturele invloed van Vlamingen in Belgie hand over hand toe. Vlamingen
waren altijd al, net als de Zuid-Afrikaners (?), min of meer gedwongen
meertalig. Maar dat vormde blijkbaar geen beletsel, integendeel denk ik, om
tot een zelfbewuste en welvarende gemeenschap uit te groeien. En dit zijn
waarnemingen van een Nederlands Limburger die liever Frans en Duits leest
dan Engels.

Groeten,
Henk

> Karl
>
Re: Afrikaans - die taal wat uitsterf? [boodskap #90256 is 'n antwoord op boodskap #90228] Wo, 11 Februarie 2004 14:31 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Henk Senster" wrote

ze heeft er in ieder geval toe
> geleid dat veel meer Vlamingen nu ABN spreken dan toendertijd; en bovendien
> beter en verzorgder dan de meeste Nederlanders. Of je daar blij mee moet
> zijn, is een andere vraag. Want het nogal per streek verschillend Vlaams,
> bevatte meer gevoelslading dan het ABN.

Wel, dis nou interessant. Kan dit wees dat die feit dat
Vlaminge nou meer ABN spreek, sal lei tot die geleidelike
uitsterf van die verskillende streke se Vlaams? En dus
die taalbodem beskadig?

Gloudina
Vorige onderwerp: So stil soos 'n .......
Volgende onderwerp: Afrikaansch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 07:47:06 MGT 2024