Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Standard bank
Standard bank [boodskap #89475] Do, 22 Januarie 2004 13:10 na volgende boodskap
Glucklich Holtzhauzen  is tans af-lyn  Glucklich Holtzhauzen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
My Standard bank rekening het die laaste jare net internet transaksies
gehad, aangesien ek in die buiteland woon. Intussen het my ATM kaartjie
verval.

Weet iemand dalk of ek oor die toonbank sal kan geld trek as ek daar aankom
Saterdag?
Re: Standard bank [boodskap #89636 is 'n antwoord op boodskap #89475] Di, 27 Januarie 2004 15:05 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vra vir www.standardbank.co.za maar dit behoort nie 'n probleem te wees
nie - selfs met die ou kaartjie - solank jy goeie identiteits en bewys
dokumente het. 'n Ou bankstaat of twee sal ook help.

:-)

TJ

"Glucklich Holtzhauzen" skryf in boodskap news:YUPPb.1697$lh3.1327@bignews5.bellsouth.net...
> My Standard bank rekening het die laaste jare net internet transaksies
> gehad, aangesien ek in die buiteland woon. Intussen het my ATM kaartjie
> verval.
>
> Weet iemand dalk of ek oor die toonbank sal kan geld trek as ek daar aankom
> Saterdag?
>
Vorige onderwerp: Trustees van pensioenfonds 'kruip weg'
Volgende onderwerp: Is daar geld of nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:41:23 MGT 2024