Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL
ADSL [boodskap #83363] Vr, 05 September 2003 11:19 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Finale aanbevelings word ingewag ...
Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
word - satelliet-kanaal, ens.
Re: ADSL [boodskap #83396 is 'n antwoord op boodskap #83363] Vr, 05 September 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 5 Sep 2003 13:19:09 +0200, "Jonas" wrote:

> Finale aanbevelings word ingewag ...
> Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
> word - satelliet-kanaal, ens.
>

Jonas, as ons kyk na die MTN'e & Vodacom's wat 'n kollega
gekry het in die vorm van CEL C (wat ek op die oomblik gebruik
en reeds weer my Vodacom starterpack gekoop het) en ons dink
aan die hoop wat ons gekoester het met betrekking tot goedkoper
tariewe as gevolg van opposisie, dan weet ek nie of dit werklik
kompeterend gaan wees nie.

DD
Re: ADSL [boodskap #83410 is 'n antwoord op boodskap #83363] Sa, 06 September 2003 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.sentech.co.za en klik op "what's on" - "VSTAR launch"

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Jonas" skryf in boodskap news:bj9rg4$mfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Finale aanbevelings word ingewag ...
> Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
> word - satelliet-kanaal, ens.
>
Re: ADSL [boodskap #83411 is 'n antwoord op boodskap #83363] Sa, 06 September 2003 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
R284,90 'n maand na 'n eenmalige installasie koste van R3990. Drie jaar
kontrak. Tot 50k op en tot 512k af met geen beperking en net 50 gebruikers
per kanaal.

Klink redelik in vergelyking met ander huidige opsies.

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Jonas" skryf in boodskap news:bj9rg4$mfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Finale aanbevelings word ingewag ...
> Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
> word - satelliet-kanaal, ens.
>
Re: ADSL [boodskap #83488 is 'n antwoord op boodskap #83411] Ma, 08 September 2003 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jammer! Nie R284,90/maand nie, maar liewers R2999 (sonder BTW) - eina -
duur - geen kompetisie.

:-(

TJ

Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f597536$0$64719@hades.is.co.za...
> R284,90 'n maand na 'n eenmalige installasie koste van R3990. Drie jaar
> kontrak. Tot 50k op en tot 512k af met geen beperking en net 50 gebruikers
> per kanaal.
>
> Klink redelik in vergelyking met ander huidige opsies.
>
> TJ
>
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bj9rg4$mfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Finale aanbevelings word ingewag ...
>> Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
>> word - satelliet-kanaal, ens.
>>
>
Re: ADSL [boodskap #83536 is 'n antwoord op boodskap #83488] Ma, 08 September 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat dis te duur - dan bly ek maar by ADSL, ek het dalk 'n 3 gig limiet,
maar dis darem bekostigbaar :)

E

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f5c2b98$0$64719@hades.is.co.za...
> Jammer! Nie R284,90/maand nie, maar liewers R2999 (sonder BTW) - eina -
> duur - geen kompetisie.
>
> :-(
>
> TJ
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Artslink.co.za" wrote in message
> news:3f597536$0$64719@hades.is.co.za...
>> R284,90 'n maand na 'n eenmalige installasie koste van R3990. Drie jaar
>> kontrak. Tot 50k op en tot 512k af met geen beperking en net 50 gebruikers
>> per kanaal.
>>
>> Klink redelik in vergelyking met ander huidige opsies.
>>
>> TJ
>>
>> www.artslink.co.za
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bj9rg4$mfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Finale aanbevelings word ingewag ...
>>> Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
>>> word - satelliet-kanaal, ens.
>>>
>>
>
Re: ADSL [boodskap #83538 is 'n antwoord op boodskap #83536] Ma, 08 September 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - Sentech kom wel met 'n aanbieding in die ADSL-lyn wat goedkoper as
ADSL sal wees. +/- R600-00pm - die satelliet-modem sal so +/- R2500-0 kos. O
ja - geen bepeking op volume aflaai nie - geen "cap" nie.
Ek was op die SENTECH-launch gewees. Die goed wat nou beskibaar is, is vir
video-konferensies ens.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f5cc526$0$64722@hades.is.co.za...
> Nee wat dis te duur - dan bly ek maar by ADSL, ek het dalk 'n 3 gig limiet,
> maar dis darem bekostigbaar :)
>
> E
>
> "Artslink.co.za" wrote in message
> news:3f5c2b98$0$64719@hades.is.co.za...
>> Jammer! Nie R284,90/maand nie, maar liewers R2999 (sonder BTW) - eina -
>> duur - geen kompetisie.
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Artslink.co.za" wrote in message
>> news:3f597536$0$64719@hades.is.co.za...
>>> R284,90 'n maand na 'n eenmalige installasie koste van R3990. Drie jaar
>>> kontrak. Tot 50k op en tot 512k af met geen beperking en net 50 gebruikers
>>> per kanaal.
>>>
>>> Klink redelik in vergelyking met ander huidige opsies.
>>>
>>> TJ
>>>
>>> www.artslink.co.za
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bj9rg4$mfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Finale aanbevelings word ingewag ...
>>>> Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November geloods
>>>> word - satelliet-kanaal, ens.
>>>>
>>>
>>
>
Re: ADSL [boodskap #83549 is 'n antwoord op boodskap #83538] Ma, 08 September 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het klaar vir my modem en installasie betaal en Posix is net R80 duurder,
maar as ek trek sit ek met 'n probleem want ek sal tien teen een weer in 'n
area in trek werk DSL nie beskikbaar is nie. Buitendien is die Telkom DSL
lyne oorlaai, en die Telkom Tekkies probeer vervaard om die situasie wat die
verkoopsmense geskep het te red. Op die oomblik is daar 'n waglys vir ADSL
en word geen nuwe DSL installasies gedoen nie, en Telkom begin nou ernstig
nip oor Sentech. Vir die eerste keer in jare het Telkom bietjie kompetisie
en hulle kan dit nie beheer nie, want dit het niks met hulle datalyne uit te
waai nie. Ons sal maar sien wat gebeur.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bjiho7$h3q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - Sentech kom wel met 'n aanbieding in die ADSL-lyn wat goedkoper as
> ADSL sal wees. +/- R600-00pm - die satelliet-modem sal so +/- R2500-0 kos. O
> ja - geen bepeking op volume aflaai nie - geen "cap" nie.
> Ek was op die SENTECH-launch gewees. Die goed wat nou beskibaar is, is vir
> video-konferensies ens.
Re: ADSL [boodskap #83579 is 'n antwoord op boodskap #83538] Di, 09 September 2003 04:46 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, jy's reg.

Die volgende "solution" wat kom van daardie stal is radiomodems met sat
verbindings - geen Telkom.

Later vanjaar?

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Jonas" skryf in boodskap news:bjiho7$h3q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - Sentech kom wel met 'n aanbieding in die ADSL-lyn wat goedkoper as
> ADSL sal wees. +/- R600-00pm - die satelliet-modem sal so +/- R2500-0 kos. O
> ja - geen bepeking op volume aflaai nie - geen "cap" nie.
> Ek was op die SENTECH-launch gewees. Die goed wat nou beskibaar is, is vir
> video-konferensies ens.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f5cc526$0$64722@hades.is.co.za...
>> Nee wat dis te duur - dan bly ek maar by ADSL, ek het dalk 'n 3 gig
> limiet,
>> maar dis darem bekostigbaar :)
>>
>> E
>>
>> "Artslink.co.za" wrote in message
>> news:3f5c2b98$0$64719@hades.is.co.za...
>>> Jammer! Nie R284,90/maand nie, maar liewers R2999 (sonder BTW) - eina -
>>> duur - geen kompetisie.
>>>
>>> :-(
>>>
>>> TJ
>>>
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>> "Artslink.co.za" wrote in message
>>> news:3f597536$0$64719@hades.is.co.za...
>>>> R284,90 'n maand na 'n eenmalige installasie koste van R3990. Drie
> jaar
>>>> kontrak. Tot 50k op en tot 512k af met geen beperking en net 50
>> gebruikers
>>>> per kanaal.
>>>>
>>>> Klink redelik in vergelyking met ander huidige opsies.
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> www.artslink.co.za
>>>> Artslink.co.za ISP
>>>> 082 230 CALL
>>>> 082 230 2255
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bj9rg4$mfm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Finale aanbevelings word ingewag ...
>>>> > Wie weet iets van SENTECH se kompeterende produk wat in November
>> geloods
>>>> > word - satelliet-kanaal, ens.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Virus
Volgende onderwerp: Microsoft spesialis raad gesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:33:25 MGT 2024