Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Wat Is Jou Kakste TV Program ?
Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82657] Do, 21 Augustus 2003 16:32 na volgende boodskap
jcw  is tans af-lyn  jcw
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
steeds drek op ons TV's ook.

Watter program is vir joudie kakste ?

Judge Judy wen my prys.

--
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82661 is 'n antwoord op boodskap #82657] Do, 21 Augustus 2003 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Felicia wen myne

E

"jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
> steeds drek op ons TV's ook.
>
> Watter program is vir joudie kakste ?
>
> Judge Judy wen my prys.
>
> --
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82673 is 'n antwoord op boodskap #82661] Vr, 22 Augustus 2003 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie

Annette

> Felicia wen myne
>
> E
>
> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>>
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82676 is 'n antwoord op boodskap #82673] Vr, 22 Augustus 2003 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Aug 2003 05:34:50 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
> maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie
>

3 vote felicia
1 vote judge judy

and the first crap tv show voted of is felicia

> Annette
>
>
>> Felicia wen myne

>> E

>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>
>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>
>>> Judge Judy wen my prys.
>>>
>>> --
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>


>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82678 is 'n antwoord op boodskap #82676] Vr, 22 Augustus 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van Judge Judy gepraat - ek kyk dit toe toevallig gisteraand ( krieket was
te stadig) - toe was dit nie soseer 'n hofsaak nie - maar jinne, mens word
wys.
Daar is toe die ene Mnr Green, wat daar staan met sy 7 taamblik armoedige
geklede vrouens, en sy 20 kinders sit die eerste 2 rye van die hof vol.
Eers vertel hy hy het 7 vrouens - hulle almal gee hul laaste van op as
Green.
Toe kom dit uit dat hy nie met een van hulle wettig getroud is nie.
Elke vrou kry van die staat welsynshulp ( 400USD per maand) om nou kwansuis
te sorg vir haar as ongetroude en die ou kindertjies.
Ek dink 2800USD per maand is nogal 'n aardige inkomste vir 'n man wat beweer
hy sorg vir sy familie uit die inkomste van verkope van tydskrifte.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:h1cbkvcii4o24gr93jba7e09kirga58cbt@4ax.com...
> On Fri, 22 Aug 2003 05:34:50 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
>> maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie
>>
>
>
> 3 vote felicia
> 1 vote judge judy
>
> and the first crap tv show voted of is felicia
>
>
>> Annette
>>
>>
>>> Felicia wen myne
>
>>> E
>
>>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>>
>>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>>
>>>> Judge Judy wen my prys.
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82681 is 'n antwoord op boodskap #82657] Vr, 22 Augustus 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...

judge judy is baie baie beter as al daai twak

"jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
> steeds drek op ons TV's ook.
>
> Watter program is vir joudie kakste ?
>
> Judge Judy wen my prys.
>
> --
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82687 is 'n antwoord op boodskap #82681] Vr, 22 Augustus 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
John Edward - en hy is nie elke aand op nie, net Maandae tot Donderdae.
Ek wil dit nogal kyk, maar vergeet elke keer;))
Annette

"Louis" skryf in boodskap news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>
> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>
>
> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>>
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82692 is 'n antwoord op boodskap #82687] Vr, 22 Augustus 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liriekeraai

"Annette" skryf in boodskap news:bi4mn0$53igf$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> John Edward - en hy is nie elke aand op nie, net Maandae tot Donderdae.
> Ek wil dit nogal kyk, maar vergeet elke keer;))
> Annette
>
>
> "Louis" wrote in message
> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>
>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>>
>>
>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>
>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>
>>> Judge Judy wen my prys.
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82693 is 'n antwoord op boodskap #82676] Vr, 22 Augustus 2003 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het toevallig 'n ruk gelede onse Felicia se show weer gesien... Wat
my opgeval het was dat sy NIKS gegroei het nie... Sy was nog net so
hakkerig en sukkelrig soos jare gelede toe sy begin het met haar
program...

Wat wél interessant was, was dat sy aan die einde van die program
gevra het wie vir en wie teen doodstraf is.

Die blankes het almal opgestaan vir die doodstraf. Die swartes het
almal opgestaan téén die doodstraf. Is die doodstraf, ja of nee, ´n
rasseding?

Max____________________________________

Threeships Mcduck
> On Fri, 22 Aug 2003 05:34:50 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
>> maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie
>>
>
>
> 3 vote felicia
> 1 vote judge judy
>
> and the first crap tv show voted of is felicia
>
>
>> Annette
>>
>>
>>> Felicia wen myne
>
>>> E
>
>>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>>
>>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>>
>>>> Judge Judy wen my prys.
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giù, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82694 is 'n antwoord op boodskap #82692] Vr, 22 Augustus 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met Liriekeraai moet jy leer om net na elke tweede sin van Johan te
luister;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bi4oc6$fll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liriekeraai
> "Annette" wrote in message
> news:bi4mn0$53igf$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> John Edward - en hy is nie elke aand op nie, net Maandae tot Donderdae.
>> Ek wil dit nogal kyk, maar vergeet elke keer;))
>> Annette
>>
>>
>> "Louis" wrote in message
>> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens
> speel.
>>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>>
>>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>>>
>>>
>>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid
gehad
> om
>>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>>
>>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>>
>>>> Judge Judy wen my prys.
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82697 is 'n antwoord op boodskap #82657] Vr, 22 Augustus 2003 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Kyk jy dan TV my ou ?

"jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
> steeds drek op ons TV's ook.
>
> Watter program is vir joudie kakste ?
>
> Judge Judy wen my prys.
>
> --
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82698 is 'n antwoord op boodskap #82692] Vr, 22 Augustus 2003 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van liriekeraai. Al is dit net om vir Pedro te lag :)

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bi4oc6$fll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liriekeraai
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82699 is 'n antwoord op boodskap #82681] Vr, 22 Augustus 2003 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk dit amper nooit, maar John Edward het 'n baie rustige stem. Ek kan
my verluister aan die man.

E

"Louis" skryf in boodskap news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>
> judge judy is baie baie beter as al daai twak
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82700 is 'n antwoord op boodskap #82657] Vr, 22 Augustus 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die grootste klop stront wat ek al ooit op televisie gesien het is die "Pet
Psychic"

Weet nie of julle dit daar sien nie maar ek glo so.

"jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
> steeds drek op ons TV's ook.
>
> Watter program is vir joudie kakste ?
>
> Judge Judy wen my prys.
>
> --
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82707 is 'n antwoord op boodskap #82693] Vr, 22 Augustus 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog net een ou (swart) gekry wat gekant is teen die doodstraf. Sy
argument is 'n goeie ene - hy vertrou nie die swart regsmanne nie.

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308220224.7af8a6e0@posting.google.com...
> Ek het toevallig 'n ruk gelede onse Felicia se show weer gesien... Wat
> my opgeval het was dat sy NIKS gegroei het nie... Sy was nog net so
> hakkerig en sukkelrig soos jare gelede toe sy begin het met haar
> program...
>
> Wat wél interessant was, was dat sy aan die einde van die program
> gevra het wie vir en wie teen doodstraf is.
>
> Die blankes het almal opgestaan vir die doodstraf. Die swartes het
> almal opgestaan téén die doodstraf. Is die doodstraf, ja of nee, 'n
> rasseding?
>
> Max____________________________________
>
> Threeships Mcduck
>> On Fri, 22 Aug 2003 05:34:50 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
>>> maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie
>>>
>>
>>
>> 3 vote felicia
>> 1 vote judge judy
>>
>> and the first crap tv show voted of is felicia
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> Felicia wen myne
>>
>>>> E
>>
>>>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>>> > meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>>> > steeds drek op ons TV's ook.
>>>> >
>>>> > Watter program is vir joudie kakste ?
>>>> >
>>>> > Judge Judy wen my prys.
>>>> >
>>>> > --
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82708 is 'n antwoord op boodskap #82697] Vr, 22 Augustus 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ja "my ou" partykeer probeer ek daaardie tyd sien of daar iets te kyke is
...

En laas wat ek gecheck het was ek niemans se ou nie .. lol.

"FoilCut" skryf in boodskap news:bi502k$jau$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk jy dan TV my ou ?
>
> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>>
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82711 is 'n antwoord op boodskap #82687] Vr, 22 Augustus 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
OK nie elke aand nie NET Maandag to Donderdag .. he he he .. dis 'n troos.
:)

"Annette" skryf in boodskap news:bi4mn0$53igf$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> John Edward - en hy is nie elke aand op nie, net Maandae tot Donderdae.
> Ek wil dit nogal kyk, maar vergeet elke keer;))
> Annette
>
>
> "Louis" wrote in message
> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>
>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>>
>>
>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>
>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>
>>> Judge Judy wen my prys.
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82717 is 'n antwoord op boodskap #82681] Vr, 22 Augustus 2003 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?
Judge Judy kom hier op die Ooskus smiddags aan sodat niemand daarna kan kyk
nie - dankie tog. Edwards se program word ook op snaakse tye uitgesaai
wanneer niemand ernstig TV kyk nie. Dit het ek nog net eenkeer gesien.

Sien julle dalk een van hierdies:

Alias, Six Feet Under, The Sopranos (albei op HBO hier - amper soos M-Net
daar - 'n betaalkanaal), Queer Eye for a Straight Guy, Friends, Will and
Grace - om net 'n paar te noem. Ons kyk ook graag na BBC America met
programme soos Coupling en baie meer. My vrou kyk graag na Home and Garden
TV, maar as ek kom kyk dan wil ek vir 'n halfuur of so net sit en vermaak
word. Ons kry natuurlik nuus in oormaat met 'n klomp kanale wat 24 uur net
nuus uitsaai. Ook dokumentêre kanale soos National Geographic, Histor
Channel, Science Channel, Pet Planet, Travel, Speed, en meer. Ek dink julle
kry die meeste daarvan ook op satelliet, of hoe?

Henry

"Louis" skryf in boodskap news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>
> judge judy is baie baie beter as al daai twak
Re: Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82723 is 'n antwoord op boodskap #82717] Vr, 22 Augustus 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Kwarantyn" wrote:

> Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?

Ek wonder altyd ook oor dieselfde ding. En veral hoe mense van 'n
heel ander kultuur enigsins sin kan maak van programme soos Judge
Judy. Ek meen, hoe vereenselwig hulle hulleself nou eintlik met ons
hofstelsel en kultuur? Veral as mens na iemand soos Robin Williams
(die sosioloog - nie die akteur nie), se lys van 10 waardes sentraal
aan ons (Amerikaners) se way of life/kultuur kyk. Dan is daar seker
net sowat 3 punte wat ooreenstem. En een daarvan is "racism and group
superiority".

Mens kan net wonder waarom die uitsaaiwese van SA soveel snert aan
hulle mense wys? En waarom hulle nie hulle eie programme prioriteit
maak nie. Iemand het al genoem dat dit weens koste is, en dat dit
goedkoper vir hulle is om die 3rde rangse Amerikaanse snert daar te
wys as wat dit is om lokale produksies te bemark. Dis tragies, want
soos jy self gesê het word die goed wat daar in SA gewys word noe hier
in Amerika gekyk nie, of dit word op tye aangebied waar niemand juis
daarna kan kyk nie.
Re: Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82728 is 'n antwoord op boodskap #82717] Vr, 22 Augustus 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ons het Alias, Friends en die Sopranos hier ook.
Ook The Practice, Will & Grace, Sex in the City, 24, CSI Miami en CSI.
Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:4Ms1b.4$Oi1.2@newssvr16.news.prodigy.com...
> Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?
> Judge Judy kom hier op die Ooskus smiddags aan sodat niemand daarna kan kyk
> nie - dankie tog. Edwards se program word ook op snaakse tye uitgesaai
> wanneer niemand ernstig TV kyk nie. Dit het ek nog net eenkeer gesien.
>
> Sien julle dalk een van hierdies:
>
> Alias, Six Feet Under, The Sopranos (albei op HBO hier - amper soos M-Net
> daar - 'n betaalkanaal), Queer Eye for a Straight Guy, Friends, Will and
> Grace - om net 'n paar te noem. Ons kyk ook graag na BBC America met
> programme soos Coupling en baie meer. My vrou kyk graag na Home and Garden
> TV, maar as ek kom kyk dan wil ek vir 'n halfuur of so net sit en vermaak
> word. Ons kry natuurlik nuus in oormaat met 'n klomp kanale wat 24 uur net
> nuus uitsaai. Ook dokumentêre kanale soos National Geographic, Histor
> Channel, Science Channel, Pet Planet, Travel, Speed, en meer. Ek dink julle
> kry die meeste daarvan ook op satelliet, of hoe?
>
> Henry
>
>
> "Louis" wrote in message
> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>
>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82756 is 'n antwoord op boodskap #82657] Sa, 23 Augustus 2003 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Curriebeker rugby kry my stem
Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82772 is 'n antwoord op boodskap #82717] Sa, 23 Augustus 2003 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En moenie vergeet van "Nip Tuck" nie, dis een van die beste reekse wat ek in
'n lang tyd gesien het.

Die punt is dat daar veel meer goeie prgramme as slegte programme is, My
vroutjie is ook verslaaf aan HGTV.

My gunsteling kanale is die "History channel" en "Comedy Central", maar
deesdae vind ek ook maar dat "Comedy Central" partykeer 'n klomp stront kan
uitsaai.

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:4Ms1b.4$Oi1.2@newssvr16.news.prodigy.com...
> Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?
> Judge Judy kom hier op die Ooskus smiddags aan sodat niemand daarna kan kyk
> nie - dankie tog. Edwards se program word ook op snaakse tye uitgesaai
> wanneer niemand ernstig TV kyk nie. Dit het ek nog net eenkeer gesien.
>
> Sien julle dalk een van hierdies:
>
> Alias, Six Feet Under, The Sopranos (albei op HBO hier - amper soos M-Net
> daar - 'n betaalkanaal), Queer Eye for a Straight Guy, Friends, Will and
> Grace - om net 'n paar te noem. Ons kyk ook graag na BBC America met
> programme soos Coupling en baie meer. My vrou kyk graag na Home and Garden
> TV, maar as ek kom kyk dan wil ek vir 'n halfuur of so net sit en vermaak
> word. Ons kry natuurlik nuus in oormaat met 'n klomp kanale wat 24 uur net
> nuus uitsaai. Ook dokumentêre kanale soos National Geographic, Histor
> Channel, Science Channel, Pet Planet, Travel, Speed, en meer. Ek dink julle
> kry die meeste daarvan ook op satelliet, of hoe?
>
> Henry
>
>
> "Louis" wrote in message
> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>
>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82780 is 'n antwoord op boodskap #82657] Sa, 23 Augustus 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Intact  is tans af-lyn  Intact
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"jcw" skryf in boodskap news:...
> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
> steeds drek op ons TV's ook.
>
> Watter program is vir joudie kakste ?
>
> Judge Judy wen my prys.
>
> --

Felicia wen loshande, met Big Brother Africa 'n kortkop agter.
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82781 is 'n antwoord op boodskap #82657] Sa, 23 Augustus 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
jcw wrote:

> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
> steeds drek op ons TV's ook.
>
> Watter program is vir joudie kakste ?
>
> Judge Judy wen my prys.
>
> --

SABC 1, 2 en 3 en Etv nie vêr agter nie
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82782 is 'n antwoord op boodskap #82781] Sa, 23 Augustus 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jcw  is tans af-lyn  jcw
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek verskil hiermee, alhoewel ek moet toegee dat Felicia self kak is, moet
ons die duiwel toegee wat hom toekom. In my oordeel het SABC 2 & 3 redelik
verbeter op die verlede, ek sal nie weet van SABC 1 nie, want daar dans en
sing hulle altyd as ek per ongeluk die verkeerde knoppie druk, om die
waarheid te se, ek dink M-net is besig om met rasseskrede agteruit te gaan,
en as dit nie was vir vandie beter kanale op DSTV nie, het ek hulle lankal
vaarwel toegeroep.

Ongelukkig het die SABC die geneigheid om "prime-time" spaces te vul met kak
soos die Judy tannie, en as ek moet kies, kan hulle gerus maar daai siener
op 3 ruild met die tannie met die kak houding.

"Andries" skryf in boodskap news:bi8kc5$ni6$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> jcw wrote:
>
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>
> SABC 1, 2 en 3 en Etv nie vér agter nie
>
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82787 is 'n antwoord op boodskap #82782] So, 24 Augustus 2003 01:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar, veral SABC 3 het hulle programme baie opgeskerp. Ek het elke
Donderdag "The Shield" gekyk en ek dink hulle kon dit met iets beters as
Medical Detectives vervang het. Ek kyk natuurlik ook "My Family" op
Woensdae.

Judge Judy is op E-tv, maar ek sien gewoonlik net die uittreksels, ek kyk
dit nooit.

E

"jcw" skryf in boodskap news:3f47e056.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verskil hiermee, alhoewel ek moet toegee dat Felicia self kak is, moet
> ons die duiwel toegee wat hom toekom. In my oordeel het SABC 2 & 3 redelik
> verbeter op die verlede, ek sal nie weet van SABC 1 nie, want daar dans en
> sing hulle altyd as ek per ongeluk die verkeerde knoppie druk, om die
> waarheid te se, ek dink M-net is besig om met rasseskrede agteruit te gaan,
> en as dit nie was vir vandie beter kanale op DSTV nie, het ek hulle lankal
> vaarwel toegeroep.
>
> Ongelukkig het die SABC die geneigheid om "prime-time" spaces te vul met kak
> soos die Judy tannie, en as ek moet kies, kan hulle gerus maar daai siener
> op 3 ruild met die tannie met die kak houding.
Re: Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82789 is 'n antwoord op boodskap #82728] So, 24 Augustus 2003 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het ook Six Feet Under (briljant!) en Coupling gehad - o en Oz ook 'n
baie goeie program. Al hierdie programme is op gratis t.v. Ek dink net CSI,
24 en Alias is op die betaal programme.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bi709p$5gasi$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ja ons het Alias, Friends en die Sopranos hier ook.
> Ook The Practice, Will & Grace, Sex in the City, 24, CSI Miami en CSI.
> Annette
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82946 is 'n antwoord op boodskap #82700] Di, 26 Augustus 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
enige iets op sabc1,2 en 3

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.512 / Virus Database: 309 - Release Date: 19/08/2003
Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82952 is 'n antwoord op boodskap #82946] Di, 26 Augustus 2003 20:01 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Aug 2003 21:06:07 +0200, "koos" wrote:

>
> enige iets op sabc1,2 en 3
>

Jou waardeer ek werklik hier, koos. Jy sê altyd sulke insiggewende
dinge. Lang briewe wat regtig leesbaar is, met interessante leesstof.
Nie soos die van sommige mense wat net so 6 tot 8 woorde sê net
om dat hulle vreeslik graag ook gehoor wil word nie. En dan sommer,
soos bouwer sou sê, kak praat.

DD
Vorige onderwerp: KykNet wonderlik!
Volgende onderwerp: Waar is Fransie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:18:42 MGT 2024