Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Strydom Stamboom
Strydom Stamboom [boodskap #81757] Ma, 04 Augustus 2003 19:11 na volgende boodskap
Gregoris Yiangou  is tans af-lyn  Gregoris Yiangou
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi !

Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
stamboom.
Ek sal enige hulp waardeer.

Dankie

Riaan Strydom
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81758 is 'n antwoord op boodskap #81757] Ma, 04 Augustus 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 4 Aug 2003 21:11:24 +0200, "Gregoris Yiangou"
wrote:

> Hi !
>
> Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
> stamboom.
> Ek sal enige hulp waardeer.
>
> Dankie
>
> Riaan Strydom
>

Probeer 'Strydom' op jou soekmasjien Riaan.

DD
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81762 is 'n antwoord op boodskap #81757] Ma, 04 Augustus 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
hallo.
Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
Hulle tel nommer is 051 9430016

"Gregoris Yiangou" skryf in boodskap news:bgmb35$f9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi !
>
> Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
> stamboom.
> Ek sal enige hulp waardeer.
>
> Dankie
>
> Riaan Strydom
>
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81796 is 'n antwoord op boodskap #81762] Di, 05 Augustus 2003 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar is "Clocolan" want die nommer wat jy gee is 'n Bloemfontein nommer?

> hallo.
> Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
> Hulle tel nommer is 051 9430016
>
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81806 is 'n antwoord op boodskap #81796] Di, 05 Augustus 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet liewer vra hoekom hy sy mes in het vir die mense om hul nommer op
hierdie oop forum te gee.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:ufMXa.47$ta2.20@fe05.atl2.webusenet.com...
> Waar is "Clocolan" want die nommer wat jy gee is 'n Bloemfontein nommer?
>
>> hallo.
>> Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
>> Hulle tel nommer is 051 9430016
>>
>
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81821 is 'n antwoord op boodskap #81806] Di, 05 Augustus 2003 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is dalk heeltemal reg... Sal nie uitbry daarop nie..

"Annette" skryf in boodskap news:bgocpd$qajne$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Jy moet liewer vra hoekom hy sy mes in het vir die mense om hul nommer op
> hierdie oop forum te gee.
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:ufMXa.47$ta2.20@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Waar is "Clocolan" want die nommer wat jy gee is 'n Bloemfontein nommer?
>>
>>> hallo.
>>> Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
>>> Hulle tel nommer is 051 9430016
>>>
>>
>
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81822 is 'n antwoord op boodskap #81796] Di, 05 Augustus 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die area kode is 051, omdat 'n deel van die Vrystaat onder Bloemfontein val.
Die 943 is Clocolan se kode, en die res van die nommer (die laaste 4 syfers)
is om die tel in die huis te laat lui.

So byvoorbeeld is my oupa
se nommer: 051 (bloem) 933 (Ficksburg) en **** (die nommer vir die huis)

So sal die Bethlehem destrik weer wees: 058-303****
ens....
Re: Strydom Stamboom [boodskap #120318 is 'n antwoord op boodskap #81757] Sa, 29 Oktober 2016 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pmull...  is tans af-lyn  pmull...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2016
Karma: 0
Junior Lid
On Monday, August 4, 2003 at 9:11:24 PM UTC+2, Gregoris Yiangou wrote:
> Hi !
>
> Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
> stamboom.
> Ek sal enige hulp waardeer.
>
> Dankie
>
> Riaan Strydom

Riaan,
Kontak vir Dan Strydom by str...@inetnebr.com. Hy het alreeds die Strydom stamboom nagevors.
Ek het al die details by hom gekry. Het die hele stamboom vir my deurgestuur en ook my details daarop voltooi. Dan kan jy presies sien waar jy inpas....
Groete
Paula
Re: Strydom Stamboom [boodskap #120336 is 'n antwoord op boodskap #81757] Ma, 24 April 2017 09:14 Na vorige boodskap
jawell...  is tans af-lyn  jawell...
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2017
Karma: 0
Junior Lid
http://incolor.inetnebr.com/strydom/geslagsregisters/strydom /STRY_MNa.htm
Vorige onderwerp: Navorsingsveld
Volgende onderwerp: Familie Wapen : BESTER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:33:19 MGT 2024