Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees.
SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees. [boodskap #76041] Ma, 14 April 2003 11:19 na volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien Riaan Cruywagen sal moet gaan vir 'n oudisie as hy na Junie nog wil
nuus lees by die SAUK TV. Wonder wie gaan die oudisies hou en of hulle hom
nog nooit sien nuus lees het oor die afgelope 28 jaar nie.

Riaan is baie positief, want hy sê hy oefen darem nou al 28 jaar vir die
oudisie.
Re: SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees. [boodskap #76050 is 'n antwoord op boodskap #76041] Ma, 14 April 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy sal vir hom 'n ander pruik moet kry sodat hy jonger kan lyk - want dit
was glo die rede vir sy afdanking - die SABC dink hul teinkenmark is te jonk
dat so 'n ou mens moet nuus lees.

Miskien gaan hulle vir Denver Vraagom kry, wat elke nuusbuletin sal begin
met - hoesit da' met djulle?
En dan kan Jonas met elke nuusbuletin 'n hartaanval kry:)))

Ek dien mens kan nou op 'n webblad jou mening lug oor SABC3 wat hule
nuusbuletin van 8 na 7 verskuif het om met e-tv s'n mee te ding.
Mens moet glo sê watter stasie se nuusdekking is die beste.

Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b7e5gb$lf5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien Riaan Cruywagen sal moet gaan vir 'n oudisie as hy na Junie nog wil
> nuus lees by die SAUK TV. Wonder wie gaan die oudisies hou en of hulle hom
> nog nooit sien nuus lees het oor die afgelope 28 jaar nie.
>
> Riaan is baie positief, want hy sê hy oefen darem nou al 28 jaar vir die
> oudisie.
>
Re: SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees. [boodskap #76058 is 'n antwoord op boodskap #76041] Ma, 14 April 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Apr 2003 13:19:39 +0200, "Stone"
served the following to the group:

> Ek sien Riaan Cruywagen sal moet gaan vir 'n oudisie as hy na Junie nog wil
> nuus lees by die SAUK TV. Wonder wie gaan die oudisies hou en of hulle hom
> nog nooit sien nuus lees het oor die afgelope 28 jaar nie.
>
> Riaan is baie positief, want hy sê hy oefen darem nou al 28 jaar vir die
> oudisie.
>

dit is pateties. tenminste lees hy nuus in afrikaans met `n aksent wat
jy kan verstaan. wat hulle nou wil doen is om iemand te kry wat
afrikaans met `n kak aksent praat sodat niemand verstaan nie. hoekom
wil hulle iets forseer. as jou moedertaal engels is lees dan nuus in
engels en as dit xhosa is.......................

mense word nou ingedruk op plekke terwille van regtelling. soos die
klot wat soms krieket uitsaai (ek weet nie eers wat sy naam is nie).
sy engelse uitspraak is so sleg dat ek liewer ophou luister. dat hy
iets van krieket af weet betwyfel ek nie maar laat hy dit in sy
moedertaal doen.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees. [boodskap #76064 is 'n antwoord op boodskap #76058] Ma, 14 April 2003 17:22 Na vorige boodskap
Wilde Willem vannie W  is tans af-lyn  Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
Het ek nie al lankal oor hierdie selfde stront gepraat nie?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:gfhl9vo121pdagg7vvf26a9gmsldmpmghs@4ax.com...
> On Mon, 14 Apr 2003 13:19:39 +0200, "Stone"
> served the following to the group:
>
>> Ek sien Riaan Cruywagen sal moet gaan vir 'n oudisie as hy na Junie nog wil
>> nuus lees by die SAUK TV. Wonder wie gaan die oudisies hou en of hulle hom
>> nog nooit sien nuus lees het oor die afgelope 28 jaar nie.
>>
>> Riaan is baie positief, want hy sê hy oefen darem nou al 28 jaar vir die
>> oudisie.
>>
>
>
> dit is pateties. tenminste lees hy nuus in afrikaans met `n aksent wat
> jy kan verstaan. wat hulle nou wil doen is om iemand te kry wat
> afrikaans met `n kak aksent praat sodat niemand verstaan nie. hoekom
> wil hulle iets forseer. as jou moedertaal engels is lees dan nuus in
> engels en as dit xhosa is.......................
>
> mense word nou ingedruk op plekke terwille van regtelling. soos die
> klot wat soms krieket uitsaai (ek weet nie eers wat sy naam is nie).
> sy engelse uitspraak is so sleg dat ek liewer ophou luister. dat hy
> iets van krieket af weet betwyfel ek nie maar laat hy dit in sy
> moedertaal doen.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.471 / Virus Database: 269 - Release Date: 03/04/10
Vorige onderwerp: Noot vir noot
Volgende onderwerp: Duty Calls op Reality TV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:51:20 MGT 2024