Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Springende honde
Springende honde [boodskap #73208] Vr, 07 Februarie 2003 10:13
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die pos iewers gesien, en kan dit nie nou kry nie.
Gister in dieremaniere is dieselfde probleem behandel - as 'n hond 'n
springer is, moet jy maar alles doen om die gewoonte uit hom te kry.
Ek sou dink hulle sal gereeld by dieselfde plek oorgaan - so hoekom nie
daardie kol vet smeer nie - dan leer hond gou af om daar te probeer oorgaan.
Die honde sal seker 'n ruk lank met 'n blou neus rondloop:)

Annette
Vorige onderwerp: honde maniere
Volgende onderwerp: Vellelooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:54:20 MGT 2024