Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Spioene in Sanlam se databasis ?
Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73085] Ma, 03 Februarie 2003 20:28 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor polisse
wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou wat moontlik
insae op jou polisse gehad het?
Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse binnekort
loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank daaroor te kom
spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle meer van my
besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander tyd vanjaar sou 'n
polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie. BTW, ek is nie by ABSA bank
nie. Was wel by Volkskas (met die ploeg in die logo) tot in 1991.
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73110 is 'n antwoord op boodskap #73085] Di, 04 Februarie 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
As hulle jou id het , kan hulle by al die versekeraars jou portfolios kry

"Tobie" skryf in boodskap news:b1ovb6$6lo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor polisse
> wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou wat moontlik
> insae op jou polisse gehad het?
> Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse binnekort
> loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank daaroor te kom
> spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle meer van my
> besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander tyd vanjaar sou 'n
> polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie. BTW, ek is nie by ABSA bank
> nie. Was wel by Volkskas (met die ploeg in die logo) tot in 1991.
>
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73118 is 'n antwoord op boodskap #73085] Wo, 05 Februarie 2003 02:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Tobie
Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor
polisse wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou
wat moontlik insae op jou polisse gehad het?
Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse
binnekort loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank
daaroor te kom spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle
meer van my besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander
tyd vanjaar sou 'n polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie.
BTW, ek is nie by ABSA bank nie. Was wel by Volkskas (met
die ploeg in die logo) tot in 1991.

Wouter
As jy daardie of 'n latere polis deur Volkskas Makelaars gekoop het,
of deur iemand wat daarna by Absa gaan werk het, is hulle
waarskynlik steeds die tussenganger in Sanlam se rekords. Hulle
sal dan deur Sanlam ingelig word dat die polis uitkeer, dis redelik
standaard praktyk in die versekeringsbedryf.
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73121 is 'n antwoord op boodskap #73118] Wo, 05 Februarie 2003 03:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is onder die indruk dat ABSA volledige toegang het tot die
SANLAM-databasisse. Persoonlik glo ek dat dit 'n volledige skending van my
privaatheid is.
Ek het ABSA op 'n tydstip hieroor gekonfronteer toe hulle my met
beleggingsaanbiedinge genader het. Dit was duidelik dat my konfrontasie
hulle in die verleentheid gestel het.
Volg asseblief op - en hou ons op hoogte.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e4072a1.0@news1.mweb.co.za...
> Tobie
> Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor
> polisse wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou
> wat moontlik insae op jou polisse gehad het?
> Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse
> binnekort loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank
> daaroor te kom spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle
> meer van my besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander
> tyd vanjaar sou 'n polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie.
> BTW, ek is nie by ABSA bank nie. Was wel by Volkskas (met
> die ploeg in die logo) tot in 1991.
>
> Wouter
> As jy daardie of 'n latere polis deur Volkskas Makelaars gekoop het,
> of deur iemand wat daarna by Absa gaan werk het, is hulle
> waarskynlik steeds die tussenganger in Sanlam se rekords. Hulle
> sal dan deur Sanlam ingelig word dat die polis uitkeer, dis redelik
> standaard praktyk in die versekeringsbedryf.
>
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73128 is 'n antwoord op boodskap #73121] Wo, 05 Februarie 2003 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ek glo dit vir geen oomblik dat enige ander instansie volledige
toegang tot Sanlam se rekords het nie. In baie opsigte is
Absa en Sanlam konkurrente, dit sou malligheid wees om
so iets toe te laat.

Sanlam het wel 'n dekade of drie gelede al toegang tot Absa
(Trust Bank) se rekords, maar dit gaan net oor hulle eie
rekening-inligting. Dit was 'n eerste in SA en is dalk die
bron van jou spekulasie?

"Jonas" skryf in boodskap news:b1q1md$msr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek is onder die indruk dat ABSA volledige toegang het tot die
SANLAM-databasisse. Persoonlik glo ek dat dit 'n volledige skending van my
privaatheid is.
Ek het ABSA op 'n tydstip hieroor gekonfronteer toe hulle my met
beleggingsaanbiedinge genader het. Dit was duidelik dat my konfrontasie
hulle in die verleentheid gestel het.
Volg asseblief op - en hou ons op hoogte.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e4072a1.0@news1.mweb.co.za...
> Tobie
> Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor
> polisse wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou
> wat moontlik insae op jou polisse gehad het?
> Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse
> binnekort loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank
> daaroor te kom spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle
> meer van my besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander
> tyd vanjaar sou 'n polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie.
> BTW, ek is nie by ABSA bank nie. Was wel by Volkskas (met
> die ploeg in die logo) tot in 1991.
>
> Wouter
> As jy daardie of 'n latere polis deur Volkskas Makelaars gekoop het,
> of deur iemand wat daarna by Absa gaan werk het, is hulle
> waarskynlik steeds die tussenganger in Sanlam se rekords. Hulle
> sal dan deur Sanlam ingelig word dat die polis uitkeer, dis redelik
> standaard praktyk in die versekeringsbedryf.
>
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73137 is 'n antwoord op boodskap #73128] Wo, 05 Februarie 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie het 'n kontak binne ABSA - dit hoort nie so moeilik te wees nie ....

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e40bf2d.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Ek glo dit vir geen oomblik dat enige ander instansie volledige
> toegang tot Sanlam se rekords het nie. In baie opsigte is
> Absa en Sanlam konkurrente, dit sou malligheid wees om
> so iets toe te laat.
>
> Sanlam het wel 'n dekade of drie gelede al toegang tot Absa
> (Trust Bank) se rekords, maar dit gaan net oor hulle eie
> rekening-inligting. Dit was 'n eerste in SA en is dalk die
> bron van jou spekulasie?
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1q1md$msr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is onder die indruk dat ABSA volledige toegang het tot die
> SANLAM-databasisse. Persoonlik glo ek dat dit 'n volledige skending van my
> privaatheid is.
> Ek het ABSA op 'n tydstip hieroor gekonfronteer toe hulle my met
> beleggingsaanbiedinge genader het. Dit was duidelik dat my konfrontasie
> hulle in die verleentheid gestel het.
> Volg asseblief op - en hou ons op hoogte.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e4072a1.0@news1.mweb.co.za...
>> Tobie
>> Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor
>> polisse wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou
>> wat moontlik insae op jou polisse gehad het?
>> Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse
>> binnekort loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank
>> daaroor te kom spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle
>> meer van my besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander
>> tyd vanjaar sou 'n polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie.
>> BTW, ek is nie by ABSA bank nie. Was wel by Volkskas (met
>> die ploeg in die logo) tot in 1991.
>>
>> Wouter
>> As jy daardie of 'n latere polis deur Volkskas Makelaars gekoop het,
>> of deur iemand wat daarna by Absa gaan werk het, is hulle
>> waarskynlik steeds die tussenganger in Sanlam se rekords. Hulle
>> sal dan deur Sanlam ingelig word dat die polis uitkeer, dis redelik
>> standaard praktyk in die versekeringsbedryf.
>>
>
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73153 is 'n antwoord op boodskap #73137] Do, 06 Februarie 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Feb 2003 15:54:37 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Wie het 'n kontak binne ABSA - dit hoort nie so moeilik te wees nie ....

hulle kan natuurlik ook informasie gebruik wat hulle bymekaar maak as
n polis aan hulle gesedeer (dink dis die regte woord) word. Al word
die lening waarteen die polis gesedeer is afgelos het hulle mos nog
die informasie soos waarde, uitkeer ens.

banke vereis natuurlik ook dat jy n polis met doodsvoordele uitneem as
jy nie klaar een het nie om n lenings bedrag te dek. so die kanse is
baie goed as as jy ooit in jou lewe n bank lening van watter aard
ookal by hulle gehad het, hulle sulke inligting van jou in besit het.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73163 is 'n antwoord op boodskap #73153] Do, 06 Februarie 2003 12:59 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - dit het niks met sedeer te make nie. Ek het nooit iets aan hulle of
iemand anders gesedeer nie.
Ons soek steeds 'n kontak by ABSA - miskien moet ek dit maar self opvolg ...

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:v3744vk05be1ljr7sjhfhi4piscgl5i0uo@4ax.com...
> On Wed, 5 Feb 2003 15:54:37 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> Wie het 'n kontak binne ABSA - dit hoort nie so moeilik te wees nie ....
>
> hulle kan natuurlik ook informasie gebruik wat hulle bymekaar maak as
> n polis aan hulle gesedeer (dink dis die regte woord) word. Al word
> die lening waarteen die polis gesedeer is afgelos het hulle mos nog
> die informasie soos waarde, uitkeer ens.
>
> banke vereis natuurlik ook dat jy n polis met doodsvoordele uitneem as
> jy nie klaar een het nie om n lenings bedrag te dek. so die kanse is
> baie goed as as jy ooit in jou lewe n bank lening van watter aard
> ookal by hulle gehad het, hulle sulke inligting van jou in besit het.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Is dit reg?
Volgende onderwerp: Ekonomie in lewende lywe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:42:47 MGT 2024