Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Geld wisselen - Changing Money
Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66789] Sa, 28 September 2002 03:54 na volgende boodskap
Lan  is tans af-lyn  Lan
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen in RAND of dat
we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te wisselen in RAND.
Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500 of toch iets
meer?)
Alvast bedankt voor een antwoord
Groetjes
Monique & Chris (2 belgen)
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66790 is 'n antwoord op boodskap #66789] Sa, 28 September 2002 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak nie saak of dit Dollars of Euro's is nie, maar jy sal bietjie meer R
vir 'n D kry as 'n E - dit hang alles af wat jy daar vir dit betaal. Hoekom
nie net pleinweg in jou eie geldeenheid werk nie?
Ek dink nie daar is 'n beperking aan hierdie kant hoeveel jy mag inbring
nie.
Annette

"Lan" skryf in boodskap news:vJ9l9.135238$8o4.20174@afrodite.telenet-ops.be...
> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen in RAND of dat
> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te wisselen in RAND.
> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500 of toch iets
> meer?)
> Alvast bedankt voor een antwoord
> Groetjes
> Monique & Chris (2 belgen)
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66792 is 'n antwoord op boodskap #66790] Sa, 28 September 2002 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ek neem aan hulle geldeenheid is Euros, Annette.
En daarmee sal hulle nie 'n probleem hê nie, dis nie
nodig om dollars te koop nie.

Ek is taamlik seker daar is 'n limiet op die hoeveelheid
SA banknote wat jy mag inbring, ek weet ongelukkig nie
wat dit is nie. Maar ek het nog nooit gesien of gehoor
dat iemand daaroor aangespreek of aangekla is nie.
'n Mens kry soms meer Rande vir jou Euros (of wat
ook al) as jy dit in die buiteland omruil, die buitelandse
geldwisselaars is nie lief daarvoor om met Rande te sit nie.

Kredietkaarte (veral Visa of Mastercard) word wyd
aanvaar in SA. Hier is ook baie outotellers waar jy
kontant kan trek met sulke kaarte.

"Annette" skryf in boodskap news:an3f9m$ar7cl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Maak nie saak of dit Dollars of Euro's is nie, maar jy sal bietjie meer R
vir 'n D kry as 'n E - dit hang alles af wat jy daar vir dit betaal. Hoekom
nie net pleinweg in jou eie geldeenheid werk nie?
Ek dink nie daar is 'n beperking aan hierdie kant hoeveel jy mag inbring
nie.
Annette

"Lan" skryf in boodskap news:vJ9l9.135238$8o4.20174@afrodite.telenet-ops.be...
> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen in RAND of dat
> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te wisselen in RAND.
> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500 of toch iets meer?)
> Alvast bedankt voor een antwoord
> Groetjes
> Monique & Chris (2 belgen)
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66795 is 'n antwoord op boodskap #66792] Sa, 28 September 2002 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie, ek het bietjie vergeet dat die mense net Euro's het;))
Goed verander ook so gou.
Ons land bepaal hier hoeveel Rande mens mag uitneem, ek dink nie hulle gee
veel om hoeveel geld, van watter eenheid ookal, die land inkom nie.
Annette

"Wouter Plaasvark" wrote in message
news:3d9555b8.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Ek neem aan hulle geldeenheid is Euros, Annette.
> En daarmee sal hulle nie 'n probleem hê nie, dis nie
> nodig om dollars te koop nie.
>
> Ek is taamlik seker daar is 'n limiet op die hoeveelheid
> SA banknote wat jy mag inbring, ek weet ongelukkig nie
> wat dit is nie. Maar ek het nog nooit gesien of gehoor
> dat iemand daaroor aangespreek of aangekla is nie.
> 'n Mens kry soms meer Rande vir jou Euros (of wat
> ook al) as jy dit in die buiteland omruil, die buitelandse
> geldwisselaars is nie lief daarvoor om met Rande te sit nie.
>
> Kredietkaarte (veral Visa of Mastercard) word wyd
> aanvaar in SA. Hier is ook baie outotellers waar jy
> kontant kan trek met sulke kaarte.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:an3f9m$ar7cl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maak nie saak of dit Dollars of Euro's is nie, maar jy sal bietjie meer R
> vir 'n D kry as 'n E - dit hang alles af wat jy daar vir dit betaal. Hoekom
> nie net pleinweg in jou eie geldeenheid werk nie?
> Ek dink nie daar is 'n beperking aan hierdie kant hoeveel jy mag inbring
> nie.
> Annette
>
>
> "Lan" wrote in message
> news:vJ9l9.135238$8o4.20174@afrodite.telenet-ops.be...
>> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
>> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen in RAND of dat
>> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te wisselen in RAND.
>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500 of toch iets meer?)
>> Alvast bedankt voor een antwoord
>> Groetjes
>> Monique & Chris (2 belgen)
>>
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66797 is 'n antwoord op boodskap #66789] Sa, 28 September 2002 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lan
> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen in RAND of dat
> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te wisselen in RAND.
> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500 of toch iets
> meer?)
> Alvast bedankt voor een antwoord
> Groetjes
> Monique & Chris (2 belgen)

Je kan daar gewoon pinnen met je bankpas nergens een probleem dan heb je de
dagkoers..vraag even je bank of giro..of dat met jullie pas kan.

Op het vliegveld kan je al pinnen daar zijn ook banken..
Pinnen in winkels kan meestal niet..

Euros kan je makkelijk inwisselen maar veel contant geld meenemen is af te
raden en niet nodig.

Eerst naar dollars inwisselen en dan naar randen is veel duurder dan moet je
twee keer wisselkoers betalen bovendien zijn euro's ook goed in te wisselen

grt emmy
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66808 is 'n antwoord op boodskap #66792] Sa, 28 September 2002 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Kredietkaarte (veral Visa of Mastercard) word wyd
> aanvaar in SA. Hier is ook baie outotellers waar jy
> kontant kan trek met sulke kaarte.

Ja, dit lyk vir my dis die beste om van
jou kredietkaarte gebruik te maak wanneer
jy kontant wil hê. Deponeer 'n hoeveelheid
geld op jou kaart en trek dit dan waar dit
nodig is. Selfs op die langer termyn het
ons gevind dis makliker om geld so by iemand
oorsee te kry. Een van ons seuns het 'n
werktermyn van sy ko-op program in Frankryk
gehad en toe stuur ons vir hom aanvanklik
geld met 'n "draft", en dit het weke en weke
geneem voordat die geld uitbetaal word deur
die Franse bank. Toe gebruik hy maar van toe
af sommer sy kredietkaart. (Dieselfde rekening
as ons s'n.) En toe iemand in Italië die rugsak
met die kaart by hom steel, toe kon ons dit
maklik verplaas kry, selfs al was hy toe op reis
in Nederland. Gelukkig het die rugsak nie sy
paspoort bevat nie. Moet nooit jou paspoort en
jou kredietkaart in dieselfde plek dra nie.

Gloudina
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66812 is 'n antwoord op boodskap #66795] Sa, 28 September 2002 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy is reg dat hulle nie omgee nie en ook nie kontroleer nie,
maar sover ek weet geld dieselfde maksimum by aankoms en vertrek.
Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:an3ndu$au02s$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Oepsie, ek het bietjie vergeet dat die mense net Euro's het;))
Goed verander ook so gou.
Ons land bepaal hier hoeveel Rande mens mag uitneem, ek dink nie hulle gee
veel om hoeveel geld, van watter eenheid ookal, die land inkom nie.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d9555b8.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Ek neem aan hulle geldeenheid is Euros, Annette.
> En daarmee sal hulle nie 'n probleem hê nie, dis nie
> nodig om dollars te koop nie.
>
> Ek is taamlik seker daar is 'n limiet op die hoeveelheid
> SA banknote wat jy mag inbring, ek weet ongelukkig nie
> wat dit is nie. Maar ek het nog nooit gesien of gehoor
> dat iemand daaroor aangespreek of aangekla is nie.
> 'n Mens kry soms meer Rande vir jou Euros (of wat
> ook al) as jy dit in die buiteland omruil, die buitelandse
> geldwisselaars is nie lief daarvoor om met Rande te sit nie.
>
> Kredietkaarte (veral Visa of Mastercard) word wyd
> aanvaar in SA. Hier is ook baie outotellers waar jy
> kontant kan trek met sulke kaarte.

>
> "Lan" wrote in message
> news:vJ9l9.135238$8o4.20174@afrodite.telenet-ops.be...

>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst
> (500 of toch iets meer?)
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66817 is 'n antwoord op boodskap #66797] Sa, 28 September 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom word daar tyd gemors met hierdie onderwerp.
Die reisagent word 'n aansienlike persentasie van die vlugkaartjie betaal om
hierdie inligting asoo 'n swetterjoel ander dienste aan die reisiger te
lewer.

"emmy" wrote in message
news:an3ne0$bjv$1@reader13.wxs.nl...
>
> Lan
>> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
>> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen
> in RAND of dat
>> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te
> wisselen in RAND.
>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500
> of toch iets
>> meer?)
>> Alvast bedankt voor een antwoord
>> Groetjes
>> Monique & Chris (2 belgen)
>
> Je kan daar gewoon pinnen met je bankpas nergens een probleem dan heb je de
> dagkoers..vraag even je bank of giro..of dat met jullie pas kan.
>
> Op het vliegveld kan je al pinnen daar zijn ook banken..
> Pinnen in winkels kan meestal niet..
>
> Euros kan je makkelijk inwisselen maar veel contant geld meenemen is af te
> raden en niet nodig.
>
> Eerst naar dollars inwisselen en dan naar randen is veel duurder dan moet je
> twee keer wisselkoers betalen bovendien zijn euro's ook goed in te wisselen
>
> grt emmy
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66822 is 'n antwoord op boodskap #66812] Sa, 28 September 2002 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Verlede jaar op `n stadium kon ons slegs tot R500 000 op `n slag die
land uitneem. Ek weet nie of dit intussen verander het nie. Vroeër
was dit R250000.
As jou stelling korrek is, behoort Lan so 50000Euro`s se Rand in te
bring.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Ek dink jy is reg dat hulle nie omgee nie en ook nie kontroleer nie,
> maar sover ek weet geld dieselfde maksimum by aankoms en vertrek.
> Wouter
>

Lan wrote:
>>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst
>> (500 of toch iets meer?)
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66823 is 'n antwoord op boodskap #66817] Sa, 28 September 2002 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Die reisagent word 'n aansienlike persentasie van die vlugkaartjie betaal om
> hierdie inligting asoo 'n swetterjoel ander dienste aan die reisiger te
> lewer.

Asseblief. Moenie jou vertroue in reisagente
stel nie. Ek het, met my eerste oorkom na
Kanada, gekom sonder visa, omdat die reisagent
in Pretoria vir my verseker het ek het dit nie
nodig nie. (Dis nou kort na SA uit die Statebond
geskop is.) Toe wil hulle my eers toegang tot die
vlug na Kanada in London weier. En toe ek op Montreal
se lughawe aankom, moes ek eers deur 'n lang proses
gaan om ge=X-Ray te word en ander dinge, voor hulle
my toe daar op die lughawe 'n landed immigrant maak.
Dit het natuurlik gehelp dat die man waarmee ek sou
gaan trou, op die lughawe was.
Maar nou kort gelede is my skoondogter op Toronto
se lughawe toegang tot die vlug geweier, omdat haar
babetjie nie 'n paspoort gehad het nie. Die reisagent
het haar verseker dat sy nog op die papiere kon ry
wat hulle by die kind se geboorte gekry het. Dit kos
toe vir haar huis toe gaan en aansoek doen vir 'n
paspoort vir die kind. Gelukkig het sy dit binne twee
dae kon kry. Die reisagent was kwaad dat die lugdiens
die ander papiere nie wou eer nie, maar wie het in die
slag gebly?

Gloudina
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66824 is 'n antwoord op boodskap #66817] Sa, 28 September 2002 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Reisagentskap verdien 7% van 'n deel van 'n kaartjie se prys,
tipies so R100 tot R150 of 5% van die prys van 'n afslagkaartjie
vir 'n oorsese reis. Hulle sukkel om op die hoogte te bly van alle
lande se opdatum-vereistes. En hulle maak foute.

Dis beter om self ook navraag te doen en rond te vra, soos wat
ons Belgiese vriende hier doen, veral as jy na 'n ongewone
bestemming gaan.

Wouter

"Jonas" wrote in message
news:3d95e50c$0$18850@hades.is.co.za...
Waarom word daar tyd gemors met hierdie onderwerp.
Die reisagent word 'n aansienlike persentasie van die vlugkaartjie betaal om
hierdie inligting asoo 'n swetterjoel ander dienste aan die reisiger te
lewer.

"emmy" wrote in message
news:an3ne0$bjv$1@reader13.wxs.nl...
>
> Lan
>> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
>> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen wisselen
> in RAND of dat
>> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te
> wisselen in RAND.
>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst (500
> of toch iets
>> meer?)
>> Alvast bedankt voor een antwoord
>> Groetjes
>> Monique & Chris (2 belgen)
>
> Je kan daar gewoon pinnen met je bankpas nergens een probleem dan heb je de
> dagkoers..vraag even je bank of giro..of dat met jullie pas kan.
>
> Op het vliegveld kan je al pinnen daar zijn ook banken..
> Pinnen in winkels kan meestal niet..
>
> Euros kan je makkelijk inwisselen maar veel contant geld meenemen is af te
> raden en niet nodig.
>
> Eerst naar dollars inwisselen en dan naar randen is veel duurder dan moet je
> twee keer wisselkoers betalen bovendien zijn euro's ook goed in te wisselen
>
> grt emmy
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66825 is 'n antwoord op boodskap #66822] Sa, 28 September 2002 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, hulle praat van die maksimum in SA banknote, die maksimum
daarvoor is peanuts in vergelyking met die reis- en emigrasietoelaes.
Wouter.

"Chrisjolette" skryf in boodskap news:2cc19bbd.0209281054.3bd6da2b@posting.google.com...
Verlede jaar op `n stadium kon ons slegs tot R500 000 op `n
slag die land uitneem. Ek weet nie of dit intussen verander het nie.
Vroeër was dit R250000.
As jou stelling korrek is, behoort Lan so 50000Euro`s se Rand
in te bring.

"Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
> Ek dink jy is reg dat hulle nie omgee nie en ook nie kontroleer nie,
> maar sover ek weet geld dieselfde maksimum by aankoms en vertrek.
> Wouter
>

Lan wrote:
>>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst
>> (500 of toch iets meer?)
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66828 is 'n antwoord op boodskap #66808] So, 29 September 2002 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Jy gaan jou ore van jou kop af betaal aan bank kostes as jy geld by 'n
outoteller gaan onttrek met jou kredietkaart. Jy kan jou gewone alledaagste
outobank kaart gebruik wat veel laer bank kostes tot gevolg het. Kyk agter
(of voor) op die kaart. As dit die Cirrus en/of Maestro logos ophet dan kan
jy by enige outoteller (wat dieselfde logos vertoon) enige plek in die
wereld geld uit jou bankrekening onttrek, maak nie saak waar die rekening
gehou word nie. Ek het nognie 'n outoteller teegekom wat dit nie kan doen
nie

Willie

skryf in boodskap news:3D95AFD1.3030609@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
>> Kredietkaarte (veral Visa of Mastercard) word wyd
>> aanvaar in SA. Hier is ook baie outotellers waar jy
>> kontant kan trek met sulke kaarte.
>
>
> Ja, dit lyk vir my dis die beste om van
> jou kredietkaarte gebruik te maak wanneer
> jy kontant wil hê.
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66847 is 'n antwoord op boodskap #66824] So, 29 September 2002 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lan  is tans af-lyn  Lan
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Dis beter om self ook navraag te doen en rond te vra, soos wat
> ons Belgiese vriende hier doen, veral as jy na 'n ongewone
> bestemming gaan.
>
> Wouter

Inderdaad Wouter, veelal is de info die de reisagentschappen geven verkeerd of niet de
beste oplossing.
Typisch detail over het maximum in te brengen bedrag in RAND : DeFortis-bank spreekt van
een maximum van 500 RAND en een andere bank (KBC-bank) spreekt van 5000 RAND.
In verband met het op reis gaan met EURO's (onze locale munt sedert 01/01/2002) of US
dollars spreekt het vanzelf dat menige banken zullen voorstellen om te vertrekken met US
dollars; immers iedereen in Belgie heeft EURO's, maar voor US dollars moet wisseltax
betaald worden -> dus inkomsten voor de bank !

Alvast aan iedereen beste dank voor de reacties en het "opzoekingswerk".

Groetjes

Monique en Chris
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66853 is 'n antwoord op boodskap #66828] So, 29 September 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Willie Vorster
Jy gaan jou ore van jou kop af betaal aan bank kostes as jy geld
by 'n outoteller gaan onttrek met jou kredietkaart.

Wouter
Oppas vir veralgemenings. Dis nie waar as jou kredietkaart 'n
kredietsaldo het nie, dan is die heffings basies dieselfde. En die
rente op klein kredietkaartsaldos is normaalweg hoër as op
bankrekenings

Ek het byvoorbeeld onlangs in Australië ondervind dat ek met my
Visa-kredietkaart dollars kon trek sonder probleme en teen billike
heffings. My Visa Elektron bankdebietkaart (gekoppel aan 'n
spaarrekening) was nutteloos, dis nêrens aanvaar nie.

'n Kennis het presies dieselfde ervaring in Londen gehad.
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66861 is 'n antwoord op boodskap #66823] So, 29 September 2002 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - reisagente "vat" omtrent 7 - 9 % op 'n kaartjie - dit maak my die
joos in dat hulle hul funksies so afskeep.
Ek dink mens moet hulle so 'n bietjie "aanvat".
skryf in boodskap news:3D96007A.2010004@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Die reisagent word 'n aansienlike persentasie van die vlugkaartjie betaal om
>> hierdie inligting asoo 'n swetterjoel ander dienste aan die reisiger te
>> lewer.
>
> Asseblief. Moenie jou vertroue in reisagente
> stel nie. Ek het, met my eerste oorkom na
> Kanada, gekom sonder visa, omdat die reisagent
> in Pretoria vir my verseker het ek het dit nie
> nodig nie. (Dis nou kort na SA uit die Statebond
> geskop is.) Toe wil hulle my eers toegang tot die
> vlug na Kanada in London weier. En toe ek op Montreal
> se lughawe aankom, moes ek eers deur 'n lang proses
> gaan om ge=X-Ray te word en ander dinge, voor hulle
> my toe daar op die lughawe 'n landed immigrant maak.
> Dit het natuurlik gehelp dat die man waarmee ek sou
> gaan trou, op die lughawe was.
> Maar nou kort gelede is my skoondogter op Toronto
> se lughawe toegang tot die vlug geweier, omdat haar
> babetjie nie 'n paspoort gehad het nie. Die reisagent
> het haar verseker dat sy nog op die papiere kon ry
> wat hulle by die kind se geboorte gekry het. Dit kos
> toe vir haar huis toe gaan en aansoek doen vir 'n
> paspoort vir die kind. Gelukkig het sy dit binne twee
> dae kon kry. Die reisagent was kwaad dat die lugdiens
> die ander papiere nie wou eer nie, maar wie het in die
> slag gebly?
>
> Gloudina
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66862 is 'n antwoord op boodskap #66824] So, 29 September 2002 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - hierdie reisagentskappe dra mildelik by om deel van 'n
internetdiens te wees wat aan hulle al hierdie data verskaf.
Mens moet hulle (reisgaente) maar 'n bietjie kortvat - en, daar is
regulerende liggame in daardie bedryf wat hierdie sake dophou...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d962a89.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Reisagentskap verdien 7% van 'n deel van 'n kaartjie se prys,
> tipies so R100 tot R150 of 5% van die prys van 'n afslagkaartjie
> vir 'n oorsese reis. Hulle sukkel om op die hoogte te bly van alle
> lande se opdatum-vereistes. En hulle maak foute.
>
> Dis beter om self ook navraag te doen en rond te vra, soos wat
> ons Belgiese vriende hier doen, veral as jy na 'n ongewone
> bestemming gaan.
>
> Wouter
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d95e50c$0$18850@hades.is.co.za...
> Waarom word daar tyd gemors met hierdie onderwerp.
> Die reisagent word 'n aansienlike persentasie van die vlugkaartjie betaal om
> hierdie inligting asoo 'n swetterjoel ander dienste aan die reisiger te
> lewer.
>
> "emmy" wrote in message
> news:an3ne0$bjv$1@reader13.wxs.nl...
>>
>> Lan
>>> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
>>> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen
> wisselen
>> in RAND of dat
>>> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te
>> wisselen in RAND.
>>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst
(500
>> of toch iets
>>> meer?)
>>> Alvast bedankt voor een antwoord
>>> Groetjes
>>> Monique & Chris (2 belgen)
>>
>> Je kan daar gewoon pinnen met je bankpas nergens een probleem dan heb je
> de
>> dagkoers..vraag even je bank of giro..of dat met jullie pas kan.
>>
>> Op het vliegveld kan je al pinnen daar zijn ook banken..
>> Pinnen in winkels kan meestal niet..
>>
>> Euros kan je makkelijk inwisselen maar veel contant geld meenemen is af te
>> raden en niet nodig.
>>
>> Eerst naar dollars inwisselen en dan naar randen is veel duurder dan
moet
> je
>> twee keer wisselkoers betalen bovendien zijn euro's ook goed in te
> wisselen
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66867 is 'n antwoord op boodskap #66828] So, 29 September 2002 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Willie Vorster wrote:

> Jy gaan jou ore van jou kop af betaal aan bank kostes as jy geld by 'n
> outoteller gaan onttrek met jou kredietkaart. Jy kan jou gewone alledaagste
> outobank kaart gebruik wat veel laer bank kostes tot gevolg het.

As jy dit doen in SA en jy is 'n Kanadees,
dan betaal jy $2.50 vir elke transaksie,
en dis bietjie styf, tensy jy 'n groot bedrag
uittrek.
Ek het maar net bedoel dat mens jou krediet-
kaart liberaal moet gebruik om dinge te betaal,
en nie juis om kontant in jou sak te kry nie.
As jy die kontant wil hê, gaan in 'n bank in
en kry vir jou 'n voorskot op jou kredietkaart.

Gloudina
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66872 is 'n antwoord op boodskap #66861] So, 29 September 2002 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas
Antie - reisagente "vat" omtrent 7 - 9 % op 'n kaartjie - dit maak my
die joos in dat hulle hul funksies so afskeep. Ek dink mens moet hulle
so 'n bietjie "aanvat".

Wouter
Die 9% dae is verby, Jonas. Die norm is 7% en daar is sommiges
wat minder betaal.

Maar 'n al hoe groter deel van die prys van 'n kaartjie bestaan
uit lughawebelasting, sekuriteitsbelasting en soms BTW daarop.
En die agent moet daardie geld vorder en soms finasier, maar
hy verdien niks kommissie daarop nie, slegs op die deel wat
na die redery gaan. Die effektiewe kommissie is dus nader aan 5%.

Vat hulle gerus aan. Maar moenie die fout maak om te dink
hulle verdien baie geld nie
Re: Geld wisselen - Changing Money [boodskap #66882 is 'n antwoord op boodskap #66862] So, 29 September 2002 18:01 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Daar is geen regulerende liggaam in die reisbedryf nie.
Amper alle reisagente is lid van IATA, wat dienste rondom
die uitreik en betaling van vliegkaartjies lewer. Die agente
se liggaam, ASATA, het 'n baie kleiner deel van die bedryf as lede.

Dan is daar minstens twee kompeterende netwerke,
(Galileo en Amadeus) wat besprekings hanteer. Sommige
agentskappe is ook in groepe georganiseer, soos Sure en
Harvey. Hulle ontvang ook ondersteuning van die
konsessiemaatskappy. Ek vermoed die valuta-internetdiens
waarna jy verwys word deur een of meer van hierdie
diensverskaffers gelewer? Daar is egter nie een diens wat
almal bereik nie.

Sommige reisagente in SA lewer geen valutadiens nie, die
kommissiestruktuur is eenvoudig te laag. Hulle verwys jou
daarvoor na die spesialiste, American Express, Absa en Rennies

Maar daar is geen regulerende liggaam nie, hoor. Geen.

"Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa14$0$18842@hades.is.co.za...
Wouter - hierdie reisagentskappe dra mildelik by om deel van 'n
internetdiens te wees wat aan hulle al hierdie data verskaf.
Mens moet hulle (reisgaente) maar 'n bietjie kortvat - en, daar is
regulerende liggame in daardie bedryf wat hierdie sake dophou...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d962a89.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Reisagentskap verdien 7% van 'n deel van 'n kaartjie se prys,
> tipies so R100 tot R150 of 5% van die prys van 'n afslagkaartjie
> vir 'n oorsese reis. Hulle sukkel om op die hoogte te bly van alle
> lande se opdatum-vereistes. En hulle maak foute.
>
> Dis beter om self ook navraag te doen en rond te vra, soos wat
> ons Belgiese vriende hier doen, veral as jy na 'n ongewone
> bestemming gaan.
>
> Wouter
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d95e50c$0$18850@hades.is.co.za...
> Waarom word daar tyd gemors met hierdie onderwerp.
> Die reisagent word 'n aansienlike persentasie van die vlugkaartjie betaal om
> hierdie inligting asoo 'n swetterjoel ander dienste aan die reisiger te
> lewer.
>
> "emmy" wrote in message
> news:an3ne0$bjv$1@reader13.wxs.nl...
>>
>> Lan
>>> Wij starten op 12/10/2002 met een rondreis in Zuid Afrika.
>>> Kan iemand van jullie ons zeggen of we gemakkelijk EURO's kunnen
> wisselen
>> in RAND of dat
>>> we misschien toch beter met US dollars op reis vertrekken om die om te
>> wisselen in RAND.
>>> Hoeveel RAND mag je per persoon het land binnenbrengen bij aankomst
(500
>> of toch iets
>>> meer?)
>>> Alvast bedankt voor een antwoord
>>> Groetjes
>>> Monique & Chris (2 belgen)
>>
>> Je kan daar gewoon pinnen met je bankpas nergens een probleem dan heb je
> de
>> dagkoers..vraag even je bank of giro..of dat met jullie pas kan.
>>
>> Op het vliegveld kan je al pinnen daar zijn ook banken..
>> Pinnen in winkels kan meestal niet..
>>
>> Euros kan je makkelijk inwisselen maar veel contant geld meenemen is af te
>> raden en niet nodig.
>>
>> Eerst naar dollars inwisselen en dan naar randen is veel duurder dan
moet
> je
>> twee keer wisselkoers betalen bovendien zijn euro's ook goed in te
> wisselen
>>
>> grt emmy
>>
>
Vorige onderwerp: Suid Afrika - te veel geld!!!???
Volgende onderwerp: Geld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:49:56 MGT 2024