Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Kry geld deur SMS's op jou cell te kry
Kry geld deur SMS's op jou cell te kry [boodskap #64712] Wo, 10 Julie 2002 13:47 na volgende boodskap
Lancer  is tans af-lyn  Lancer
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wil julle bietjie geld maak ? Join Active SMS en word betaal op SMS's te
ontvang.

http://www.activesms.co.za?sponsor=270827721392
Re: Kry geld deur SMS's op jou cell te kry [boodskap #64741 is 'n antwoord op boodskap #64712] Do, 11 Julie 2002 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Adolph" skryf in boodskap news:...
> Wil julle bietjie geld maak ? Join Active SMS en word betaal op SMS's te
> ontvang.
>
>
> http://www.activesms.co.za?sponsor=270827721392

Moenie julle tyd hierop mors nie. Weer 'n piramidespul! Jy moet
members werf, en kry dan miskien geld vir die advertensies wat hulle
op hulle selfone kry, terwyl iemand bo jou ryk word uit al die kaka
wat jy weer op jou foon binnekry. Die suid afrikaners is so goed om
sulke snot uit te dink...
Re: Kry geld deur SMS's op jou cell te kry [boodskap #64744 is 'n antwoord op boodskap #64741] Do, 11 Julie 2002 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is baie kreatief:))
Ek sien ook dat die fiktiewe Harrison Universiteit met sy graadsertifikate
wat vir ondervinding uitgereik word, ook uit SA meestal hul telebemarking
doen, en die "slimmes" moet ook die gelde vir die sertifikate by 'n
plaaslike bank inbetaal.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0207110302.35cbd0f8@posting.google.com...
> "Adolph" wrote in message
news:...
>> Wil julle bietjie geld maak ? Join Active SMS en word betaal op SMS's te
>> ontvang.
>>
>>
>> http://www.activesms.co.za?sponsor=270827721392
>
> Moenie julle tyd hierop mors nie. Weer 'n piramidespul! Jy moet
> members werf, en kry dan miskien geld vir die advertensies wat hulle
> op hulle selfone kry, terwyl iemand bo jou ryk word uit al die kaka
> wat jy weer op jou foon binnekry. Die suid afrikaners is so goed om
> sulke snot uit te dink...
Re: Kry geld deur SMS's op jou cell te kry [boodskap #64746 is 'n antwoord op boodskap #64741] Do, 11 Julie 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lancer  is tans af-lyn  Lancer
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Whatever

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0207110302.35cbd0f8@posting.google.com...
> "Adolph" wrote in message
news:...
>> Wil julle bietjie geld maak ? Join Active SMS en word betaal op SMS's te
>> ontvang.
>>
>>
>> http://www.activesms.co.za?sponsor=270827721392
>
> Moenie julle tyd hierop mors nie. Weer 'n piramidespul! Jy moet
> members werf, en kry dan miskien geld vir die advertensies wat hulle
> op hulle selfone kry, terwyl iemand bo jou ryk word uit al die kaka
> wat jy weer op jou foon binnekry. Die suid afrikaners is so goed om
> sulke snot uit te dink...
Re: Kry geld deur SMS's op jou cell te kry [boodskap #64772 is 'n antwoord op boodskap #64712] Vr, 12 Julie 2002 15:09 Na vorige boodskap
Thys[1]  is tans af-lyn  Thys[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die ouens het na amper twee jaar nog nie 'n sent betaal nie

"Adolph" skryf in boodskap news:3d2c38be$0$18845@hades.is.co.za...
>
> Wil julle bietjie geld maak ? Join Active SMS en word betaal op SMS's te
> ontvang.
>
>
> http://www.activesms.co.za?sponsor=270827721392
>
Vorige onderwerp: ABSA en Afrikaans
Volgende onderwerp: Suid Afrika - te veel geld!!!???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 10:39:46 MGT 2024