Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » ABSA en Afrikaans
ABSA en Afrikaans [boodskap #64636] Ma, 08 Julie 2002 12:53 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vanoggend moes ek, vir die soveelste keer, van 'n ABSA-amptenaar verneem dat
hulle nie noodwendig Afrikaans praat nie, want, Engels is die
"internasionale" taal. Ook, wat sou gebeur as 'n persoon aandring om in Zulu
behartig te word. Die bankamptenaar is 'n Afrikaans-spekende - nogal in
Pretoria. Ek raak gatvol vir ABSA en sy kastig Afrikaans wees.
Wie ken indounas by ABSA by wie ek kan kersopsteek?
Waarom is ek nog by ABSA wonder ek...
Re: ABSA en Afrikaans [boodskap #64639 is 'n antwoord op boodskap #64636] Ma, 08 Julie 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek forward jou treurmare aan iemand - hy kan dan besluit of hy jou wil help of nie.
Kan hy maar daardie hotmail adres gebruik?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:agc20i$56p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend moes ek, vir die soveelste keer, van 'n ABSA-amptenaar verneem dat
> hulle nie noodwendig Afrikaans praat nie, want, Engels is die
> "internasionale" taal. Ook, wat sou gebeur as 'n persoon aandring om in Zulu
> behartig te word. Die bankamptenaar is 'n Afrikaans-spekende - nogal in
> Pretoria. Ek raak gatvol vir ABSA en sy kastig Afrikaans wees.
> Wie ken indounas by ABSA by wie ek kan kersopsteek?
> Waarom is ek nog by ABSA wonder ek...
>
Re: ABSA en Afrikaans [boodskap #64645 is 'n antwoord op boodskap #64639] Ma, 08 Julie 2002 15:42 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dki Annette - solank dit wat hy/sy aan my gaan vertel ivm ABSA-beleid in die
verband ook aan al hulle personeel oorgedra gaan word.
Ek is by 'n tak waar ten minste 80% van die kliënte Afrikaans-sprekend is,
maar dan is daar tellers aangestel wat nie Afrikaans kan of wil praat nie.
Dis regtig sotlik.

"Annette" skryf in boodskap news:agc3m5$kg30p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek forward jou treurmare aan iemand - hy kan dan besluit of hy jou wil help
> of nie.
> Kan hy maar daardie hotmail adres gebruik?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:agc20i$56p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanoggend moes ek, vir die soveelste keer, van 'n ABSA-amptenaar verneem dat
>> hulle nie noodwendig Afrikaans praat nie, want, Engels is die
>> "internasionale" taal. Ook, wat sou gebeur as 'n persoon aandring om in Zulu
>> behartig te word. Die bankamptenaar is 'n Afrikaans-spekende - nogal in
>> Pretoria. Ek raak gatvol vir ABSA en sy kastig Afrikaans wees.
>> Wie ken indounas by ABSA by wie ek kan kersopsteek?
>> Waarom is ek nog by ABSA wonder ek...
>>
>
Vorige onderwerp: Belasting-goed
Volgende onderwerp: Kry geld deur SMS's op jou cell te kry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:09:21 MGT 2024