Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Boikot ABSA - Hartelose huisafbrekers
Boikot ABSA - Hartelose huisafbrekers [boodskap #61636] Di, 07 Mei 2002 07:25
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Siesa! Breek die ou ant Alie se huis by Stellenbosch op die plaas
af en gooi haar goed in die reën uit.

"Net 'n misverstand" seg hulle.

Ek sê hulle het net mis vir verstand.

As ek 'n ABSA rekening gehad het, het ek dit vandag dadelik gesluit
- daardie klomp ou boereverneukers.

Daardie ploeg op die ou Volkskas logo was vir al die mense wat
hulle al help onderploeg het, het my oupa altyd gesê.

Skaam julle, ABSA.
Vorige onderwerp: Mevr. Kabilla vra vir jou geld! scam!!
Volgende onderwerp: Belasting-goed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:26:47 MGT 2024