Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Hoe siek is hulle?
Hoe siek is hulle? [boodskap #60971] Wo, 24 April 2002 19:43
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inskrywings in mediese verslae:

Die pasiënt het geweier om 'n outopsie te laat doen.

Die pasiënt se mediese geskiedenis wys niks ongewoons nie; net 'n gewigstoename van 20kg die afgelope 3 dae.

Die pasiënt het twee tienerjarige kinders, maar geen ander abnormaliteite nie.

Vel - effens bleek, maar teenwoordig.

Annette
Vorige onderwerp: Nuwe bril
Volgende onderwerp: Polio Week
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 15:09:49 MGT 2024