Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Begroting
Begroting [boodskap #57973] Wo, 27 Februarie 2002 17:57 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
het dit snaak gevind nie. Beteken dit dìt dus dat almal saamstem?

Vegetariër
Re: Begroting [boodskap #57989 is 'n antwoord op boodskap #57973] Do, 28 Februarie 2002 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 19:57:31 +0200, Davie Davis served
the following to the group:

> Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
> mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
> het dit snaak gevind nie. Beteken dit dìt dus dat almal saamstem?
>
> Vegetariër

nog nooit nie. die mens het nie vir miljoene jare geveg om bo aan die
food chain te kom net om nie vleis te eet nie. dit sluit engelse ook
in ne.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Begroting [boodskap #57990 is 'n antwoord op boodskap #57989] Do, 28 Februarie 2002 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus DD - het nie jou oorspronklike dingetjie raakgesien nie -

My kommentaar oor vleis?
Natuurlik gaan daar genoeg in elkeen se sak oorbly vir ten minste een
braaivleisie 'n jaar.
Met deeglike beplanning en besparing is alles moontlik:))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:6gjr7u4qgsfj4sj9tgnabkjgc3sm01rbsb@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 19:57:31 +0200, Davie Davis served
> the following to the group:
>
>>
>> Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
>> mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
>> het dit snaak gevind nie. Beteken dit dít dus dat almal saamstem?
>>
>> Vegetariër
>
> nog nooit nie. die mens het nie vir miljoene jare geveg om bo aan die
> food chain te kom net om nie vleis te eet nie. dit sluit engelse ook
> in ne.
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Begroting [boodskap #57991 is 'n antwoord op boodskap #57973] Do, 28 Februarie 2002 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens is al so gekonditioneer om die onvermydelike te aanvaar ... Die
vleispryse hier in Oz het die hoogte ingeskiet na die vreeslike peste wat
Europa se kuddes getref het. Ons het nooit malkoeisiekte hier gehad nie maar
die vleis is by die tonne uitgevoer wat die supply en demand balans down
under in peetjie gestuur het.

En wat doen die ozzies? niks. Betaal maar meer vir die ou steakie op die
barbie sonder 'n klagte. Dit is uiters ongewoon, want gee 'n ozzie 'n halwe
kans om te moun dan doen hulle dit met oorgawe.

HK

"Davie Davis" skryf in boodskap news:s97q7u8kinbc0ls70mvgmjauo0oa6omle7@4ax.com...
>
> Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
> mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
> het dit snaak gevind nie. Beteken dit dít dus dat almal saamstem?
>
> Vegetariër
Re: Begroting [boodskap #58002 is 'n antwoord op boodskap #57990] Do, 28 Februarie 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Natuurlik gaan daar genoeg in elkeen se sak oorbly vir ten minste een
> braaivleisie 'n jaar.
> Annette

>> nog nooit nie. die mens het nie vir miljoene jare geveg om bo aan die
>> food chain te kom net om nie vleis te eet nie. dit sluit engelse ook
>> in ne.

Al hierdie stryery en dit net omdat ek gesê het dat mense na die
begroting minder vleis gaan eet. Dit is mos logies in ag genome
die nuwe heffings op drank.
Re: Begroting [boodskap #58007 is 'n antwoord op boodskap #58002] Do, 28 Februarie 2002 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stry nie Davie, ek antwoord jou net op jou vraag.
Ek baklei mos met niemand nie - ek maak net heel onskuldig vir sommiege
mense die moer in vir my:))

Van die os op die jas - te midde van al die wonnerlike goed wat oor die
"beste ooit" begrotingstoespraak gesê word - is daar wel 'n klomp jakkalsies
wat so mettertyd hul koppies begin uitsteek - soos al die eisbare toelagies
wat nie meer toegelaat gaan word nie.

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:utts7uke5juoa1bjdk4vb56p571krjd73j@4ax.com...
>
>> Natuurlik gaan daar genoeg in elkeen se sak oorbly vir ten minste een
>> braaivleisie 'n jaar.
>> Annette
>
>>> nog nooit nie. die mens het nie vir miljoene jare geveg om bo aan die
>>> food chain te kom net om nie vleis te eet nie. dit sluit engelse ook
>>> in ne.
>
> Al hierdie stryery en dit net omdat ek gesê het dat mense na die
> begroting minder vleis gaan eet. Dit is mos logies in ag genome
> die nuwe heffings op drank.
>
Re: Begroting [boodskap #58013 is 'n antwoord op boodskap #58007] Do, 28 Februarie 2002 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Feb 2002 21:00:26 +0200, "Annette" wrote:

> Ek stry nie Davie, ek antwoord jou net op jou vraag.

al wat ek regtig gesê het Annette,
is dat mense minder vleis gaan eet
want drank is duurder.
Re: Begroting [boodskap #58016 is 'n antwoord op boodskap #58013] Do, 28 Februarie 2002 23:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy mag reg wees, maar daar gaan mense wees wat miskien 'n bietjie meer water
sal drink net om nog 'n ou vleisie te kan eet.
Ek weet, ek weet, dit sal maar swaar gaan om 'n ou braaivleisie op die kole
te hê en jy staan daar briek in die hand met net 'n ou glasie water;))))

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:5r4t7ugg1s8atqf9ev193dsag9ro0cpbb6@4ax.com...
> On Thu, 28 Feb 2002 21:00:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek stry nie Davie, ek antwoord jou net op jou vraag.
>
> al wat ek regtig gesê het Annette,
> is dat mense minder vleis gaan eet
> want drank is duurder.
Vorige onderwerp: Die Begroting
Volgende onderwerp: Mevr. Kabilla vra vir jou geld! scam!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:09:44 MGT 2024