Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Vakansie?
Vakansie? [boodskap #55070] Wo, 02 Januarie 2002 07:30 na volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hou al die gelukkige duiwels nog vakansie? Ek mis vir DD en om nie eers van
die Pompdonkie te praat nie!
Re: Vakansie? [boodskap #55076 is 'n antwoord op boodskap #55070] Wo, 02 Januarie 2002 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kinky" skryf in boodskap news:a0udat$d8v$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hou al die gelukkige duiwels nog vakansie? Ek mis vir DD en om nie eers van
> die Pompdonkie te praat nie!

Met name soos "DD" en "Pompdonkie" klink dit my "vakansie" is die
verkeerde woord... wat van "rehab"?
Re: Vakansie? [boodskap #55080 is 'n antwoord op boodskap #55070] Wo, 02 Januarie 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kinky" skryf in boodskap news:a0udat$d8v$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hou al die gelukkige duiwels nog vakansie?
> Ek mis vir DD en om nie eers van
> die Pompdonkie te praat nie!

Haai Kinky! Jy het my gemis
Ek is nog hier, o ja, gewis
Maar die mense stry oor dit en oor dat
Gloudina sê hulle ammal se gat

Nou lê ek maar so 'n bietjie laag
Tot ek my weer met die girls kan behaag
Want oor politiek en godsdiens, hoe sal ek sê
Wil niemand nou juis 'n donkie-mening hê

Maar hulle sal hulle lelik misgis
Hulle ignorance dié sal ek nog bliss
Want donkies is donkies; dit is so ja
Maar nie so onnosel dat ons hoef te kla :-)

Maar ek so bly; jy is weer hier
'n Yslike groot kinky-plesier
Ek voel vanjaar goed; selfs 'n klein bietjie mal
'n Lekker jaar vir jou en almal

Piet Kinkysedonkie
Re: Vakansie? [boodskap #55081 is 'n antwoord op boodskap #55076] Wo, 02 Januarie 2002 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Voetleuce" skryf in boodskap news:3c3312bc$0$225@hades.is.co.za...

"Kinky" skryf in boodskap news:a0udat$d8v$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Hou al die gelukkige duiwels nog vakansie? Ek mis vir
>> DD en om nie eers van
>> die Pompdonkie te praat nie!
>
> Met name soos "DD" en "Pompdonkie" klink dit my
> "vakansie" is die verkeerde woord... wat van "rehab"?

Hei watsjit voetluis, ek hou jou dop :-(

Piet BigBrodonkie
Re: Vakansie? [boodskap #55082 is 'n antwoord op boodskap #55080] Wo, 02 Januarie 2002 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Maar die mense stry oor dit en oor dat
> Gloudina sê hulle ammal se gat

Aitsa, hoe lieg die donkie nou.

Tant Hessie van die Waarheidskommissie
Re: Vakansie? [boodskap #55094 is 'n antwoord op boodskap #55081] Do, 03 Januarie 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:3c338371$0$234@hades.is.co.za...

> "Voetleuce" wrote in message
> news:3c3312bc$0$225@hades.is.co.za...

> "Kinky" wrote in message
> news:a0udat$d8v$1@ctb-nnrp1.saix.net...

>>> Hou al die gelukkige duiwels nog vakansie? Ek mis vir
>>> DD en om nie eers van
>>> die Pompdonkie te praat nie!

>> Met name soos "DD" en "Pompdonkie" klink dit my
>> "vakansie" is die verkeerde woord... wat van "rehab"?

> Hei watsjit voetluis, ek hou jou dop :-(

Luise het nie doppe nie.
Re: Vakansie? [boodskap #55096 is 'n antwoord op boodskap #55082] Do, 03 Januarie 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vakansie het gekom
en hy't gegaan
en steeds is't al
waaroor jul hier so
taan?

Ek ook weer terug na my breek by Kleinbaai.

Al die gewone gefelisiteerderdery oor die krismis en die nuwe jaar aan
almal.

Mag julle kinders in hierdie jaar baie ryk ouers hê, en mag Jan Taks jou
papiere laat wegraak van sy stelsels af...

So terloops Anti Hess: Die WVK is nou finaal geskiedenis. Nog net die
finale verslag wat moet verskyn. Verder het al die mense wat daar gedien
het, verdwein, gekwein, verdwyn en gekwyn...
(Het in die vakansie vir Anette de Wet gesien, net vlugtig hallo gesê...)

Thys terug oppie Bos.

> Tant Hessie van die Waarheidskommissie
Re: Vakansie? [boodskap #55104 is 'n antwoord op boodskap #55094] Do, 03 Januarie 2002 16:00 Na vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Voetleuce skryf in boodskap news:3c34106c$0$225@hades.is.co.za...
>
> "Piet Pompdonkie" wrote in message
> news:3c338371$0$234@hades.is.co.za...
>
>> "Voetleuce" wrote in message
>> news:3c3312bc$0$225@hades.is.co.za...
>
>>> Met name soos "DD" en "Pompdonkie" klink dit my
>>> "vakansie" is die verkeerde woord... wat van "rehab"?

>> Hei watsjit voetluis, ek hou jou dop :-(

> Luise het nie doppe nie.

Ja, hulle kan nie hulle dop vat nie, hulle raak gesyp
Piet Suipdonkie
Vorige onderwerp: Wintersklere vir oorsee
Volgende onderwerp: Lekker by die see
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:05:41 MGT 2024