Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Wintersklere vir oorsee
Wintersklere vir oorsee [boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 16:09 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
koud daar.

dankie

Shannon
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52068 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Shannon, ek sal voorstel sy wag tot sy daar is, en dan
vir haar n paar stukkies klere koop. Sy sal dan sommer
in die local mode wees, en die klere in Duitsland
is van goeie gehalte. Onthou hulle dra klere in
layers, want alle geboue word verhit. Katoenerige
hempies en dun truie, en dan een of twee lekker
warm baadjies, vlees of leer wat dan binnenshuis
uitgetrek word. Sy hoef nie n hele kas vol te he
nie, net genoeg vir verskeidenheid.

Pop

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bd1a1f7.0@news1.mweb.co.za...
> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.
>
> dankie
>
> Shannon
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52072 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.

Ek wonder of jy nie moet wag tot sy daar anderkant komen haar dan 'n gepaste
jas en boots laat koop nie. Mens
het werklik nie baie warm wintersklere nodig in 'n land waar
dit baie koud word buitekant maar binnekant verwarm is
nie. Ek het geen truie nie, en geen klere met lang moue nie,
want ek is gereeld te warm binnekant geboue as ek my
jas moet aanhou. Mens het egter goeie gepaste boots nodig,
met sole wat nie glad is nie, sodat jy nie gly as jy op ysige
oppervlaktes moet loop nie.
Die winterjas moet ook liefs van 'n ligte soort materiaal
wees wat baie wind en weer en nat kan weerstaan. Dus is 'n
swaar woljas meer 'n las as 'n lus. Laat haar haar wintersjas
van SA saambring, maar gee haar die geld om 'n eie keuse
in Duitsland te maak. Veral jongmense wil graag dinge dra
wat ander jongmense dra.
Laat haar haar geliefkoosde truie saambring, maar moenie
nuwes aanskaf nie. Ek dink nie sy sal so baie truie daar gebruik
as wat jy in 'n SA winter nodig het nie.
As jy boots in SA kan koop, is dit miskien 'n goeie belegging,
maar moenie 'n arm en been daarvoor betaal nie. Jongmense hier
in Kanada dra gereeld sneakers selfs in die winter. Warm sneakers
is miskien net so effektief vireers, totdat sy haar eie keuse van
foot gear daar kan maak.

Gloudina

>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52077 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Shannon - my ondervinding - ons wintersklere hier is te liggewig vir daardie
koue - beste is om die minimum te neem, en daar klere te kry wat vir daardie
toestande gemaak is.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bd1a1f7.0@news1.mweb.co.za...
> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.
>
> dankie
>
> Shannon
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52081 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Duitsland is nie die Noordpool nie!!!
Boondien as sy nie in die berge bly sal die sneeu en ys nie altyd daar wees
nie.

Hier in Nederland is die tyd van ys en yspret al lang gelee. dis net of die
winters warmer is as vroeer.
Die beste is inderdaad, laat haar net koop wat sy regtig moet koop.

Gr.Rico
schreef in bericht news:3BD1B1A9.C25ADAE1@home.com...
> Kekkelbek wrote:
>
>> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
>> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
>> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
>> koud daar.
>
> Ek wonder of jy nie moet wag tot sy daar anderkant komen haar dan 'n gepaste
> jas en boots laat koop nie. Mens
> het werklik nie baie warm wintersklere nodig in 'n land waar
> dit baie koud word buitekant maar binnekant verwarm is
> nie. Ek het geen truie nie, en geen klere met lang moue nie,
> want ek is gereeld te warm binnekant geboue as ek my
> jas moet aanhou. Mens het egter goeie gepaste boots nodig,
> met sole wat nie glad is nie, sodat jy nie gly as jy op ysige
> oppervlaktes moet loop nie.
> Die winterjas moet ook liefs van 'n ligte soort materiaal
> wees wat baie wind en weer en nat kan weerstaan. Dus is 'n
> swaar woljas meer 'n las as 'n lus. Laat haar haar wintersjas
> van SA saambring, maar gee haar die geld om 'n eie keuse
> in Duitsland te maak. Veral jongmense wil graag dinge dra
> wat ander jongmense dra.
> Laat haar haar geliefkoosde truie saambring, maar moenie
> nuwes aanskaf nie. Ek dink nie sy sal so baie truie daar gebruik
> as wat jy in 'n SA winter nodig het nie.
> As jy boots in SA kan koop, is dit miskien 'n goeie belegging,
> maar moenie 'n arm en been daarvoor betaal nie. Jongmense hier
> in Kanada dra gereeld sneakers selfs in die winter. Warm sneakers
> is miskien net so effektief vireers, totdat sy haar eie keuse van
> foot gear daar kan maak.
>
> Gloudina
>
>
>>
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52083 is 'n antwoord op boodskap #52077] Sa, 20 Oktober 2001 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> ons wintersklere hier is te liggewig vir daardie
> koue

Ek dink nie dit het iets met gewig te doen nie. Ekdra nou 'n jas wat ligter
weeg as die jas wat ek laas
in SA gehad het. Dit het iets te doen met die materiaal
waaruit dit gemaak is, en of dit uitgevoer is met 'n sekere
hoeveelheid dons of ander materiaal, wat baie lig is.
As jy met "liggewig" bedoel dat dit net nie goed genoeg
is vir die Europese winters nie, is dit natuurlik 'n ander
saak.
Ek stel ook voor dat sy iets koop wat 'n kopstuk aanhet,
wat mens, indien nodig, oor jou kop kan trek, sodat jou hele
kop beskerm is teen die wind en die koue. Maar jong kinders
weerstaan gewoonlik hier die kopstukke. Ek dink hulle dink
dit laat hulle uit die ou doos lyk.

Gloudina
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52085 is 'n antwoord op boodskap #52081] Sa, 20 Oktober 2001 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Hier in Nederland is die tyd van ys en yspret al lang gelee. dis net of die
> winters warmer is as vroeer.

Jy het 'n baie selektiewe geheuge, Rico. In 1997 is daar selfs nog 'n
elfstedentocht gewees! Ek hoop die komende winter gaan baie koud wees (nou
lyk dit amper somer).

Groete,
Arthur
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52089 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Dan is jy nie noodwendig baie groot nie Gloudina?
>

As ek jy is, Davie Davis, sluit ek my mond en
gooi die sleutel weg. Wie wil praat met 'n
sondesoeker, 'n feiteverwringer, 'n kekkelaar
wat dink dat hy Don Juan is.

Gloudina
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52093 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 18:29:45 GMT, @home.com wrote:

>
> Ek dink nie dit het iets met gewig te doen nie. ..........
> ..........
> ........Dit het iets te doen met die materiaal
> waaruit dit gemaak is, ..........
>
> Gloudina

Dan is jy nie noodwendig baie groot nie Gloudina?

DD
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52095 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 19:13:10 GMT, @home.com wrote:

> wat dink dat hy Don Juan is.
>
> Gloudina
>

wat weet dat hy Don Juan is ;-)

DD
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52098 is 'n antwoord op boodskap #52085] Sa, 20 Oktober 2001 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9qsgdg$2ii3$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> Hier in Nederland is die tyd van ys en yspret al lang gelee. dis net of die
>> winters warmer is as vroeer.
>
> Jy het 'n baie selektiewe geheuge, Rico. In 1997 is daar selfs nog 'n
> elfstedentocht gewees! Ek hoop die komende winter gaan baie koud wees (nou
> lyk dit amper somer).
>
> Groete,
> Arthur
>
Arthur,
weet jy nog wat vir 'n elfstedentocht dit was?? Die tocht van klunen!!!!
Daar was amper ys, nee die winters uit die goeie oue tyd is verby :-)))))

Gr.Rico
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52099 is 'n antwoord op boodskap #52067] Sa, 20 Oktober 2001 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3BD1CE19.37914730@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Dan is jy nie noodwendig baie groot nie Gloudina?
>>
>
> As ek jy is, Davie Davis, sluit ek my mond en
> gooi die sleutel weg. Wie wil praat met 'n
> sondesoeker, 'n feiteverwringer, 'n kekkelaar
> wat dink dat hy Don Juan is.
>
> Gloudina
>
Ek geniet die bydraes van Davie, so ek praat baie lekker met hom!!

Gr.Rico
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52103 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het ook nie van swaar gepraat nie Gloudina - net van die regte soort.
Ek weet toevallig dat swaar nie noodwendig warm beteken nie.
Annette

skryf in boodskap news:3BD1C3ED.3C1F6DCA@home.com...
> Annette wrote:
>
>> ons wintersklere hier is te liggewig vir daardie
>> koue
>
> Ek dink nie dit het iets met gewig te doen nie. Ekdra nou 'n jas wat ligter
> weeg as die jas wat ek laas
> in SA gehad het. Dit het iets te doen met die materiaal
> waaruit dit gemaak is, en of dit uitgevoer is met 'n sekere
> hoeveelheid dons of ander materiaal, wat baie lig is.
> As jy met "liggewig" bedoel dat dit net nie goed genoeg
> is vir die Europese winters nie, is dit natuurlik 'n ander
> saak.
> Ek stel ook voor dat sy iets koop wat 'n kopstuk aanhet,
> wat mens, indien nodig, oor jou kop kan trek, sodat jou hele
> kop beskerm is teen die wind en die koue. Maar jong kinders
> weerstaan gewoonlik hier die kopstukke. Ek dink hulle dink
> dit laat hulle uit die ou doos lyk.
>
> Gloudina
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52115 is 'n antwoord op boodskap #52099] So, 21 Oktober 2001 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal streep
nie

"Rico" skryf in boodskap news:9qsv1g$doh$1@news1.xs4all.nl...
Ek geniet die bydraes van Davie, so ek praat baie lekker met hom!!

Gr.Rico
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52120 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Ja, en hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal streep
> nie
>

Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
Jy is borrrrrrrrriinnng.

Gloudina
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52121 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe bedoel antie dan nou?
Ek is tog Piet, nie Davie nie
Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?

skryf in boodskap news:3BD2C35A.2E1D2D8D@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

> Ja, hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal streep
> nie
>

Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
Jy is borrrrrrrrriinnng.

Gloudina
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52130 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Hoe bedoel antie dan nou?
> Ek is tog Piet, nie Davie nie
> Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?
>

Sien ou Davie, ek het vir jou vantevore vertel van literêre
forensiese wetenskapnavorsing. So wys jou geskrifte sekere
duidelike spore. Ek het vantevore al vir jou verduidelik dat
jou spelling jou duidelik somtyds weggee. Nou wil ek met
jou praat oor jou emosionele forensiese spore. Jy maak byna
soos klokslag "seksuele" verwysings in jou geskrifte. Dis alles
goed en wel, maar op die lang duur laat dit mens bietjie
wonder waar die ou dier se drade verkeerd gekoppel geraak
het. Eintlik is dit nie baie macho om gedurig sulke dinge
kwyt te raak nie. Net soos mens ook digters wat gedurig oor
die "liefde" skryf, begin verdink dat daar iets met hulle emosionele
lewe verkeerd is.

Tant Hessie Freud
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52133 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Heh heh ant Hessie, jy is besonders skerp deesdae hoor!
Jy moet dalk aansluit by die FBI, hulle soek hoeka
profiles soos jy: ouer dames wat buite die boks dink en
die vyand sodoende kan mislei . . .

Pop (wat een keer n hoogs geheime misie gedoen het, maar
wat ongelukkig nie daaroor kan embroider op n publieke
nuusgroep nie :-)

skryf in boodskap news:3BD2EDE3.63677081@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

> Hoe bedoel antie dan nou?
> Ek is tog Piet, nie Davie nie
> Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?
>

Sien ou Davie, ek het vir jou vantevore vertel van literêre
forensiese wetenskapnavorsing. So wys jou geskrifte sekere
duidelike spore. Ek het vantevore al vir jou verduidelik dat
jou spelling jou duidelik somtyds weggee. Nou wil ek met
jou praat oor jou emosionele forensiese spore. Jy maak byna
soos klokslag "seksuele" verwysings in jou geskrifte. Dis alles
goed en wel, maar op die lang duur laat dit mens bietjie
wonder waar die ou dier se drade verkeerd gekoppel geraak
het. Eintlik is dit nie baie macho om gedurig sulke dinge
kwyt te raak nie. Net soos mens ook digters wat gedurig oor
die "liefde" skryf, begin verdink dat daar iets met hulle emosionele
lewe verkeerd is.

Tant Hessie Freud
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52137 is 'n antwoord op boodskap #52121] So, 21 Oktober 2001 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 15:01:57 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

> Hoe bedoel antie dan nou?
> Ek is tog Piet, nie Davie nie
> Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?
>
> skryf in boodskap news:3BD2C35A.2E1D2D8D@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Ja, hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal streep
>> nie

>
> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
> Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
> Jy is borrrrrrrrriinnng.
>
> Gloudina
>
>

Dis nou komies...lol
Die eerste keer wat ek vandag op die nuusgroep kom
en Gloudina het haar naam laaankal weer poppey gemaak. :-))))

Die agtergeblewenes Tannie, sla nou vir jou sê jy maak jou naam
'Bioscope'.!

Hallo Piet Pompdonkie. Van waar Gehasie?

DD
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52146 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Shannon

Stuur asseblief vir my jou e-pos adres

Dankie

Harry

Kekkelbek wrote in message ...
> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.
>
> dankie
>
> Shannon
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52152 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 15:45:03 GMT, @home.com wrote:

> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Hoe bedoel antie dan nou?
>> Ek is tog Piet, nie Davie nie
>> Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?

>
> Sien ou Davie, ek het vir jou vantevore vertel van literêre
> forensiese wetenskapnavorsing. So wys jou geskrifte sekere
> duidelike spore. Ek het vantevore al vir jou verduidelik dat
> jou spelling jou duidelik somtyds weggee. Nou wil ek met
> jou praat oor jou emosionele forensiese spore. Jy maak byna
> soos klokslag "seksuele" verwysings in jou geskrifte. Dis alles
> goed en wel, maar op die lang duur laat dit mens bietjie
> wonder waar die ou dier se drade verkeerd gekoppel geraak
> het. Eintlik is dit nie baie macho om gedurig sulke dinge
> kwyt te raak nie. Net soos mens ook digters wat gedurig oor
> die "liefde" skryf, begin verdink dat daar iets met hulle emosionele
> lewe verkeerd is.
>
> Tant Hessie Freud

Maar Tant Hessie Freud, Piet Pompdonkie is nie Davie Davis nie.
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52156 is 'n antwoord op boodskap #52152] So, 21 Oktober 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 20:28:36 GMT, Danielle wrote:

>
> Maar Tant Hessie Freud, Piet Pompdonkie is nie Davie Davis nie.

Laat jou dink né Danielle
........... dat sy my nou nou weer Jan Kapkar of wat sy naam ookal
is van Minnesota gaan noem nie? My weer gaan dreig met
die predikant in Minnesota? Dreig om vir Gina alles te vertel...
Vir 'n rukkie het sy haar net effe meer op haar plek gedra maar hier
kon sy dit nie meer uithou nie en maak sy al weer 'n totale gek van
haarself... want met haar spoorsny vernuf sal sy na Mbeki gaan soek en
by haar held PW Botha uitkom.
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52157 is 'n antwoord op boodskap #52156] So, 21 Oktober 2001 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 23:49:03 +0200, Davie Davis wrote:

>> Maar Tant Hessie Freud, Piet Pompdonkie is nie Davie Davis nie.
>
> Laat jou dink né Danielle

Nè, Davie! :-))

> ........... dat sy my nou nou weer Jan Kapkar of wat sy naam ookal
> is van Minnesota gaan noem nie?

LOL! Jan Kapkar??? ROTFL!!! :-))))
Ag toemaar, jy was darem nog nie al die goed genoem wat ek al hier
genoem was nie. Soos iemand anders, iewers anders op 'n keer gesê
het: "Hoe moet ek nou voel. Ek het mos ook 'n binneste", nadat hy
kamtig gekrenk gevoel het oor iets wat iemand gesê het.
Ek het my doodgelag toe ek dit lees. Maar dis waar nè? Mense vergeet
gou dat ons almal mos ook binnestes het wat seekry! :-))

> My weer gaan dreig met
> die predikant in Minnesota? Dreig om vir Gina alles te vertel...

Heheheh

> Vir 'n rukkie het sy haar net effe meer op haar plek gedra maar hier
> kon sy dit nie meer uithou nie en maak sy al weer 'n totale gek van
> haarself... want met haar spoorsny vernuf sal sy na Mbeki gaan soek en
> by haar held PW Botha uitkom.

The mind boggels...:-)
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52159 is 'n antwoord op boodskap #52133] So, 21 Oktober 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop" skryf in boodskap news:9quuo7$o8$1@slb3.atl.mindspring.net...
Heh heh ant Hessie, jy is besonders skerp deesdae hoor!
Jy moet dalk aansluit by die FBI, hulle soek hoeka
profiles soos jy: ouer dames wat buite die boks dink en
die vyand sodoende kan mislei . . .

PP
Is dit net die jong dames wat in en om die doos dink, pop?

Pop (wat een keer n hoogs geheime misie gedoen het, maar
wat ongelukkig nie daaroor kan embroider op n publieke
nuusgroep nie :-)

PP
Dis missie, poppie, missie. ;-)
Jy moet reg spel, anders gaan die antie dink jy is ook DD en PP.
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52163 is 'n antwoord op boodskap #52067] So, 21 Oktober 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BD2EDE3.63677081@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

> Hoe bedoel antie dan nou?
> Ek is tog Piet, nie Davie nie
> Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?

Tant Hessie Freud
Sien ou Davie, ek het vir jou vantevore vertel van literêre
forensiese wetenskapnavorsing. So wys jou geskrifte sekere
duidelike spore. Ek het vantevore al vir jou verduidelik dat
jou spelling jou duidelik somtyds weggee. Nou wil ek met
jou praat oor jou emosionele forensiese spore.

Haai antie, maar antie is darm slim, hoor. Dis net jammer aantie is
bietjie verkeerd, want hierdie pompdonkie is 'n heel ander ou.
Wil antie my nie kom traai nie, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?
PP
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52164 is 'n antwoord op boodskap #52137] So, 21 Oktober 2001 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:1366tt88bjopp8ib9pcsr6qr84gt70jaar@4ax.com...

>> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
>> Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
>> Jy is borrrrrrrrriinnng.
>> Gloudina

> Dis nou komies...lol
> Die eerste keer wat ek vandag op die nuusgroep kom
> en Gloudina het haar naam laaankal weer poppey gemaak. :-))))
>
> Die agtergeblewenes Tannie, sla nou vir jou sê jy maak
> jou naam 'Bioscope'.!
>
> Hallo Piet Pompdonkie. Van waar Gehasie?
> DD

Ek is maar van waar die donkies kom, DD ;-)
Maar die antie gaan ons in ekl geval nie glo nie...
PP
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52171 is 'n antwoord op boodskap #52157] Ma, 22 Oktober 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Danielle
> Soos iemand anders, iewers anders op 'n keer gesê
> het: "Hoe moet ek nou voel. Ek het mos ook 'n binneste", nadat hy
> kamtig gekrenk gevoel het oor iets wat iemand gesê het.
> Ek het my doodgelag toe ek dit lees. Maar dis waar nê? Mense
> vergeet gou dat ons almal mos ook binnestes het wat seerkry! :-))

Haai Danielle, jy het onthou! :-))))
Dit was die pompdonkie wat dit gesê het!
PP
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52174 is 'n antwoord op boodskap #52067] Ma, 22 Oktober 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy weet mos nou hy lok jou uit.

Davie, sy kon nou ook nie die geleentheid laat verbygaan om jou sleg te sê
nie! ;))

skryf in boodskap news:3BD1CE19.37914730@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Dan is jy nie noodwendig baie groot nie Gloudina?
>>
>
> As ek jy is, Davie Davis, sluit ek my mond en
> gooi die sleutel weg. Wie wil praat met 'n
> sondesoeker, 'n feiteverwringer, 'n kekkelaar
> wat dink dat hy Don Juan is.
>
> Gloudina
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52175 is 'n antwoord op boodskap #52067] Ma, 22 Oktober 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy het vergeet Davie is 'n man en hy kan hoogstens een ding op 'n
slag hanteer, die Veldmuis is alreeds 'n besonderse uitdaging. Om te dink
hy kan nog Piet Pompdonkie ook hanteer is te veel gevra. ;)))

skryf in boodskap news:3BD2C35A.2E1D2D8D@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Ja, en hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal streep
>> nie
>>
>
> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
> Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
> Jy is borrrrrrrrriinnng.
>
> Gloudina
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52176 is 'n antwoord op boodskap #52067] Ma, 22 Oktober 2001 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jul raad. Sy en haar pa wou met mag en mening die winkels
invlieg. Ek het self gevoel sy moet wag tot sy daar kom. Sy het 'n
splinter nuwe stel "sneakers" wat in die mode is en ook van die "slip-ons"
(sp?) (lelike goed) wat hulle nou so graag dra. Die "boots" kos hier 'n arm
en 'n been. Ek moet reeds addisioneel vir haar 'n treinkaartjie koop wat
amper 'n duisend rand kos, wat sy gebruik om tot by haar familie te reis.
Daarmee kan sy dan 50% afslag kry op enige ander treinkaartjies wat sy koop.

Ons spot vanoggend met haar dat ons een minder het om voor kersgeskenke te
koop! Sy was nou nie juis beïndruk nie!

Sy het ook 'n lekker waterdigte baadjie wat baie warm is. (en liggewig met
apologie aan Gloudina;) ) Sy is so lief vir die winkels en sal dit geniet om
saam met haar gasgesin se dogter te gaan "shop" vir klere.

Bielefeld is redelik in die noorde van Duitsland, maar is baie hoog geleë.
Hoop maar vir haar part daar is sneeu. Sy sien baie uit na alles wat anders
gaan wees as wat ons hier het.

Ek wil nou darem nie hê sy moet te veel klere neem en daar soveel klere koop
dat sy nie vir ons genoeg sjokolades en ander lekkertes kan terugbring nie!
;))

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bd1a1f7.0@news1.mweb.co.za...
> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.
>
> dankie
>
> Shannon
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52177 is 'n antwoord op boodskap #52175] Ma, 22 Oktober 2001 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kekkelbek, is Davie 'n man of 'n (veld)muis?

Maar besides, daar is net een Pompdonkie
En 'n pompdonkie is 'n wonnerlike ding
Hy laat ant Gloudie se bio ritmes spring
So tinge-linge-ling in haar dinge in
PP

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3bd3c6f1.0@news1.mweb.co.za...
Gloudina, jy het vergeet Davie is 'n man en hy kan hoogstens een ding op 'n
slag hanteer, die Veldmuis is alreeds 'n besonderse uitdaging. Om te dink
hy kan nog Piet Pompdonkie ook hanteer is te veel gevra. ;)))

skryf in boodskap news:3BD2C35A.2E1D2D8D@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Ja, en hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal
streep nie
>
>
> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
> Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
> Jy is borrrrrrrrriinnng.
>
> Gloudina
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52179 is 'n antwoord op boodskap #52177] Ma, 22 Oktober 2001 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het al foto's van Davie gesien en geen stertjie sien uithang nie ;)

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bd3e9be$0$226@hades.is.co.za...
> Kekkelbek, is Davie 'n man of 'n (veld)muis?
>
> Maar besides, daar is net een Pompdonkie
> En 'n pompdonkie is 'n wonnerlike ding
> Hy laat ant Gloudie se bio ritmes spring
> So tinge-linge-ling in haar dinge in
> PP
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3bd3c6f1.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina, jy het vergeet Davie is 'n man en hy kan hoogstens een ding op 'n
> slag hanteer, die Veldmuis is alreeds 'n besonderse uitdaging. Om te dink
> hy kan nog Piet Pompdonkie ook hanteer is te veel gevra. ;)))
>
> skryf in boodskap news:3BD2C35A.2E1D2D8D@home.com...
>> Piet Pompdonkie wrote:
>>
>>> Ja, en hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal
> streep nie
>>
>>
>> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
>> Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
>> Jy is borrrrrrrrriinnng.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52186 is 'n antwoord op boodskap #52157] Ma, 22 Oktober 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 21:50:57 GMT, Danielle wrote:

>> Laat jou dink né Danielle
>
> Nè, Davie! :-))
>

Danielle! Ek't ook 'n binneste hoor. Hoe moet ek nou voel? ;-)

DD
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52187 is 'n antwoord op boodskap #52175] Ma, 22 Oktober 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Oct 2001 08:53:36 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Gloudina, jy het vergeet Davie is 'n man en hy kan hoogstens een ding op 'n
> slag hanteer, ens ens eeennnsss.!!!

Shannon, jy lok my nou uit tot Gloudianiteit. As ek nie soveel van
myelf gedink het nie kon ek nou tot so 'n vlak gedaal het. ;-)

Davie Davis (wat tot besinning gekom het net eer hy al skellend
Gloudianisme op die plek wou toepas)
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52188 is 'n antwoord op boodskap #52099] Ma, 22 Oktober 2001 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 00:58:37 +0200, "Rico" wrote:

>> wat dink dat hy Don Juan is.

>> Gloudina

> Ek geniet die bydraes van Davie, so ek praat baie lekker met hom!!
>
> Gr.Rico
>

Ten minste een op die groep met SMAAK Rico. Dankie! LOL

DD
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52189 is 'n antwoord op boodskap #52179] Ma, 22 Oktober 2001 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Oct 2001 12:03:15 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Het al foto's van Davie gesien en geen stertjie sien uithang nie ;)
>

Iets vertel my jy het nie die 'as op die toon' foto's gesien
nie Shannon!

DD
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52193 is 'n antwoord op boodskap #52187] Ma, 22 Oktober 2001 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet wat ek sê nie te veel op jouself trek nie. Ek het (mans) so bietjie
veralgemeen... 'n slegte en gevaarlike ding om op die ng te doen! ;))

Davie Davis skryf in boodskap news:km18tt0ctei6cgnmkhoqj0ksasrpv6i8d7@4ax.com...
> On Mon, 22 Oct 2001 08:53:36 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Gloudina, jy het vergeet Davie is 'n man en hy kan hoogstens een ding op 'n
>> slag hanteer, ens ens eeennnsss.!!!
>
> Shannon, jy lok my nou uit tot Gloudianiteit. As ek nie soveel van
> myelf gedink het nie kon ek nou tot so 'n vlak gedaal het. ;-)
>
> Davie Davis (wat tot besinning gekom het net eer hy al skellend
> Gloudianisme op die plek wou toepas)
>
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52196 is 'n antwoord op boodskap #52188] Ma, 22 Oktober 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:fa28ttga8tt9o5a1nsrif1pf4opd1irkh3@4ax.com...
> On Sun, 21 Oct 2001 00:58:37 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>
>>> wat dink dat hy Don Juan is.
>
>>> Gloudina
>
>> Ek geniet die bydraes van Davie, so ek praat baie lekker met hom!!
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Ten minste een op die groep met SMAAK Rico. Dankie! LOL
>
> DD

Ek weet dit al vir jare ek het :-))))
Na die keer dat Gloudina my 'n ou wit omie het genoem, kan zij wat mij
betreft de bout hachelen.

Gr.Rico
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52197 is 'n antwoord op boodskap #52067] Ma, 22 Oktober 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> Na die keer dat Gloudina my 'n ou wit omie het genoem, kan zij wat mij
> betreft de bout hachelen.
>

Nog altyd 'n ou wit omie, Rico? (Nie dat
ek weet wat "de bout hachelen" beteken
nie, maar dit klink nie baie goed nie.)

Gloudina
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52200 is 'n antwoord op boodskap #52137] Ma, 22 Oktober 2001 18:26 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
: Hallo Piet Pompdonkie.
~~~~~~~~~~~~~~
Path: quagga.ru.ac.za (let op die universiteit waar die donkie
is)
~~~~~~~~~~~~~~
en DD
X-Newsreader: Forte Agent 1.8/32.548 (kyk DD se newsreader)
~~~~~~~~~~~~
Dit is nou vir die persone wat dink DD is 'n donkie ........
heheheheh
Vorige onderwerp: Bagasie by lughawens
Volgende onderwerp: Vakansie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 02:28:19 MGT 2024