Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Famieliegeskiedenis.
Famieliegeskiedenis. [boodskap #50938] Ma, 01 Oktober 2001 07:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou databasis?
Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
Annette
Re: Famieliegeskiedenis. [boodskap #50942 is 'n antwoord op boodskap #50938] Ma, 01 Oktober 2001 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net Coetzee en Coetsee. Nie een van die Coertzen, Coertse,
Kotze of enige van die ander "klink-soos" vanne is verwant nie.

Sonder Jan se geboorte besonderhede is dit moeilik om te sê
of ek hom al het. E-pos my sy dogter se kontak besonderhede.
Ek sal dit graag opvolg.

"Annette" skryf in boodskap news:9p96lg$gq36o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
> Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou databasis?
> Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
> Annette
>
Re: Famieliegeskiedenis. [boodskap #50944 is 'n antwoord op boodskap #50942] Ma, 01 Oktober 2001 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3bb84f96$0$235@hades.is.co.za...
> Net Coetzee en Coetsee. Nie een van die Coertzen, Coertse,
> Kotze of enige van die ander "klink-soos" vanne is verwant nie.
>
> Sonder Jan se geboorte besonderhede is dit moeilik om te sê
> of ek hom al het. E-pos my sy dogter se kontak besonderhede.
> Ek sal dit graag opvolg.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9p96lg$gq36o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
>> Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou databasis?
>> Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
>> Annette
>>
>
Re: Famieliegeskiedenis. [boodskap #50949 is 'n antwoord op boodskap #50942] Ma, 01 Oktober 2001 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie stuur asb vir my 'n email - sodat ek jou haar e-pos adres kan stuur.
Jou dingetjie het teruggekom."))
Annette

--
za...
> Net Coetzee en Coetsee. Nie een van die Coertzen, Coertse,
> Kotze of enige van die ander "klink-soos" vanne is verwant nie.
>
> Sonder Jan se geboorte besonderhede is dit moeilik om te sê
> of ek hom al het. E-pos my sy dogter se kontak besonderhede.
> Ek sal dit graag opvolg.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9p96lg$gq36o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
>> Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou databasis?
>> Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
>> Annette
>>
>
Re: Famieliegeskiedenis. [boodskap #50952 is 'n antwoord op boodskap #50949] Ma, 01 Oktober 2001 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die .OC. omgedraai na .co. toe.

"Annette" skryf in boodskap news:9p9n9g$h6dm3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie stuur asb vir my 'n email - sodat ek jou haar e-pos adres kan stuur.
> Jou dingetjie het teruggekom."))
> Annette
>
> --
> za...
>> Net Coetzee en Coetsee. Nie een van die Coertzen, Coertse,
>> Kotze of enige van die ander "klink-soos" vanne is verwant nie.
>>
>> Sonder Jan se geboorte besonderhede is dit moeilik om te sê
>> of ek hom al het. E-pos my sy dogter se kontak besonderhede.
>> Ek sal dit graag opvolg.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9p96lg$gq36o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
>>> Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou databasis?
>>> Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Famieliegeskiedenis. [boodskap #50961 is 'n antwoord op boodskap #50952] Ma, 01 Oktober 2001 15:29 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - het nie - steur my mos nie veel aan adresse nie - druk net daardie
reply to knoppie:))
Annette

> "Annette" wrote in message
> news:9p9n9g$h6dm3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie stuur asb vir my 'n email - sodat ek jou haar e-pos adres kan
> stuur.
>> Jou dingetjie het teruggekom."))
>> Annette
>>
>> --
>> za...
>>> Net Coetzee en Coetsee. Nie een van die Coertzen, Coertse,
>>> Kotze of enige van die ander "klink-soos" vanne is verwant nie.
>>>
>>> Sonder Jan se geboorte besonderhede is dit moeilik om te sê
>>> of ek hom al het. E-pos my sy dogter se kontak besonderhede.
>>> Ek sal dit graag opvolg.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9p96lg$gq36o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
>>>> Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou
> databasis?
>>>> Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wie kyk vir my in die SA telefoon gidse asseblief !
Volgende onderwerp: Genealogy Surname Navigator South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:13:32 MGT 2024