Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Huisgenoot se Bobby-grappie
Huisgenoot se Bobby-grappie [boodskap #46696] Ma, 16 Julie 2001 11:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir diegene wat nie die Huisgenoot sien nie -Die lesers was uitgenooi om
Bobby grappe in te stuur/ in te skakel - hiermee een van die bestes:

Wat het regtig met Bob Skinstadt gebeur toe hy voor die wêreldbeker in 'n
ongeluk was?
Sy kar se venster was oop en die Suidoos het so kwaai gewaai dat dit sy tong
voor sy oë ingewaai het:))
Annette
Re: Huisgenoot [boodskap #67934 is 'n antwoord op boodskap #46696] Wo, 30 Oktober 2002 13:01 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Enige Huisgenoot is op sy beste so 'n 30 minute tyd werd vir deurblaai, waar
jy dit ook al raakloop. Sien die ander dag 'n artikel deur 'n Dana
'Iemand', maar ek dink dis Snyman oor bobbejane wat in 'n dam swem in
Namibië naby Windhoek....foto's et al. Daai fotos en die 'bojane is deur
'n fotograaf afgeneem rondom 1966 en die fotos was vir al die jare in sy
winkel se vertoonvenster in die sypaadjie reg oorkant die hoofposkantoor!
Maar hulle sit dit op as 'n huidige storie! Wys jou net....dié tydskrif is
'n spul twak.
Vorige onderwerp: Idiome-boek
Volgende onderwerp: PJ Pretorius se "Volksveraad"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:57:18 MGT 2024