Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV Indian
DSTV Indian [boodskap #97592] Do, 02 September 2004 14:42 na volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Goeie dag

Daar is 'n kanaal op DSTV met die naam "DSTV Indian". Is dit nie dan
regverdig om 'n "DSTV Afrikaner" te skep nie? Ek weet KykNet is daar,
maar hipoteties gesproke. Ek sien nou die dag 'n Radio Metro advertensie
op 'n bus met die woorde "When you like your radio like your coffee -
BLACK...."

As mens iets soortgelyks sou doen maar met ""When you like your radio
like your coffee - WHITE" sou doen sal dit 'n kreet van teenreaksie
uitlok. Ek dink dit is tekenend van die absurde tyd waarin ons leef...

Groete
Plato
Re: DSTV Indian [boodskap #97594 is 'n antwoord op boodskap #97592] Do, 02 September 2004 15:14 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jy mag blykbaar sonder 'n probleem aankondig oor radio of TV dat 'n
witman of 'n blanke man het iets gedoen, maar jy mag nie swart man vir
dieselfde ding sê nie.......wat's hulle probleem? Is hulle skaam om swart
te wees?

"Plato" skryf in boodskap news:xcqdnUblA6awrKrcRVn-ow@is.co.za...
> Goeie dag
>
> Daar is 'n kanaal op DSTV met die naam "DSTV Indian". Is dit nie dan
> regverdig om 'n "DSTV Afrikaner" te skep nie? Ek weet KykNet is daar,
> maar hipoteties gesproke. Ek sien nou die dag 'n Radio Metro advertensie
> op 'n bus met die woorde "When you like your radio like your coffee -
> BLACK...."
>
> As mens iets soortgelyks sou doen maar met ""When you like your radio
> like your coffee - WHITE" sou doen sal dit 'n kreet van teenreaksie
> uitlok. Ek dink dit is tekenend van die absurde tyd waarin ons leef...
>
> Groete
> Plato
>
Vorige onderwerp: Fliek: Lost in Translation
Volgende onderwerp: Carte Blanche
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:38:49 MGT 2024