Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Hoekom altyd Jan?
Hoekom altyd Jan? [boodskap #94474] So, 27 Junie 2004 08:42 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eers by alt.languages.afrikaans gepos, maar lyk my hulle is almal rugby toe.

---

Jan Alleman
Jan Fiskaal
Jan Groentjie
Jan Pierewiet
Jan Taks
Jan ... altyd Jan ...

en Koos onder die bed?

:-)

TJ
Re: Hoekom altyd Jan? [boodskap #94478 is 'n antwoord op boodskap #94474] So, 27 Junie 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf

> Jan ... altyd Jan ...

En die Amerikaanse woord Yankees
kom ook van "Jantjies" af. Dis omdat
vir die mense in die suide van die VSA
al die mense in die noorde "Jan" geheet
het - die hele New York staat was
natuurlik eers Nederlandse grondgebied.
Ek dink die Nederlanders self sien
hulself ook as 'n nasie van Janne.
Daarvandaan die Jan Taks en die
Jan Alleman..

Gloudina
Re: Hoekom altyd Jan? [boodskap #94480 is 'n antwoord op boodskap #94474] So, 27 Junie 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, Koos maak grappies:))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cbm1a7$foj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eers by alt.languages.afrikaans gepos, maar lyk my hulle is almal rugby toe.
>
> ---
>
> Jan Alleman
> Jan Fiskaal
> Jan Groentjie
> Jan Pierewiet
> Jan Taks
> Jan ... altyd Jan ...
>
> en Koos onder die bed?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Hoekom altyd Jan? [boodskap #94496 is 'n antwoord op boodskap #94478] Ma, 28 Junie 2004 11:09 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie Jantjies nie... Jan Kees.

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message news:EByDc.111$bDX1.17@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "TJ" skryf
>
>> Jan ... altyd Jan ...
>
> En die Amerikaanse woord Yankees
> kom ook van "Jantjies" af. Dis omdat
> vir die mense in die suide van die VSA
> al die mense in die noorde "Jan" geheet
> het - die hele New York staat was
> natuurlik eers Nederlandse grondgebied.
> Ek dink die Nederlanders self sien
> hulself ook as 'n nasie van Janne.
> Daarvandaan die Jan Taks en die
> Jan Alleman..
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Viva Afrikaans
Volgende onderwerp: Afrikaanse woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:18:58 MGT 2024