Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Kerke loop leeg
Kerke loop leeg [boodskap #87607] Do, 27 November 2003 06:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte van
sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
bespreking daaroor in Praat Saam.
Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke leegloop
omdat:
1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om aan
te pas by die moderne samelewing nie.
2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente by te
bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.

Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou instel.

Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
spesifieke kerk meebring.

Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer vir
meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop, nie die
vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie, en dat
die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
prakties van toepassing is nie.

--
Annette
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87609 is 'n antwoord op boodskap #87607] Do, 27 November 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is hierdie nie maar simptomaties met die tye waarin ons leef nie? Die
wêreld het klein geword vanwee die kommunikasievermoë en die gemiddelde mens
raak al hoe meer ingelig. Jy kan meeste mense nie meer die vreesbevange
deur deur hom te dreig met verskriklike dinge as hy nie die nou paadjie
bewandel nie. Hulle glo dit eenvoudig nie! Waar daar vroeër nie
alternatiewe beskikbaar was nie, is daar nou klompe. Die Afrikaanse kerke
sal hulle produk moet aanpas en moderniseer as hulle hul idees nog wil
verkoop en betaling daarvoor kry.

"Annette" skryf in boodskap news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte van
> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
> bespreking daaroor in Praat Saam.
> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke leegloop
> omdat:
> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om aan
> te pas by die moderne samelewing nie.
> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente by te
> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>
> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou instel.
>
> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
> spesifieke kerk meebring.
>
> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer vir
> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop, nie die
> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie, en dat
> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
> prakties van toepassing is nie.
>
> --
> Annette
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87612 is 'n antwoord op boodskap #87609] Do, 27 November 2003 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Suidwester, Lorinda het nie solank hier beweer dat dit juis die
verandering is wat mense van die kerk vervreem nie.
Miskien hang dit maar van gemenskap tot gemeenskap af - en miskien stuur ons
af op klein Orania- gemeeskappe die land vol, waar die tradisievastes
saambondel op 'n kol en bepaal wat hulle in hul gemeente wil hê, en die res
wat meer vernuwing in hul gemeentes wil sien.
Dan kry ons weer afgestigte kerke ( soos die KAK) en weer nuwe partye (
seker dan die VF Plus Minus:))

Prediker by 'n sending-gemeente aan die Weskus -
Die Bybel sê daar sal 'n geween wees, en 'n gekners van tande, ja. 'n
gekners van tande!! En djulle haasbekke wat daar agter sit en smaail, vir
julle sal valstande gesupply word.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bq48ba$1fr0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is hierdie nie maar simptomaties met die tye waarin ons leef nie? Die
> wêreld het klein geword vanwee die kommunikasievermoë en die gemiddelde mens
> raak al hoe meer ingelig. Jy kan meeste mense nie meer die vreesbevange
> deur deur hom te dreig met verskriklike dinge as hy nie die nou paadjie
> bewandel nie. Hulle glo dit eenvoudig nie! Waar daar vroeër nie
> alternatiewe beskikbaar was nie, is daar nou klompe. Die Afrikaanse kerke
> sal hulle produk moet aanpas en moderniseer as hulle hul idees nog wil
> verkoop en betaling daarvoor kry.
> "Annette" wrote in message
> news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
>> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte van
>> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
>> bespreking daaroor in Praat Saam.
>> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke leegloop
>> omdat:
>> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om aan
>> te pas by die moderne samelewing nie.
>> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente by
> te
>> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>>
>> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
>> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
>> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou
> instel.
>>
>> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
>> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
>> spesifieke kerk meebring.
>>
>> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer vir
>> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
>> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop, nie
> die
>> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie, en
> dat
>> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
>> prakties van toepassing is nie.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87614 is 'n antwoord op boodskap #87612] Do, 27 November 2003 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê van kerke weet ek nie erg veel nie want ek gaan nie soontoe nie.
Ek self beskou die hele kerklike teorie van bangmaak en dat jy moet betaal
om al die sondes tot ruste te laat kom, as soortgelyk aan die
assuransieteorie.....een moerse geldmaak scheme want die kerke is van die
rykste organisasies in die wêreld. In SA is die NG kerk, onafgesien van
die Staat, die grootste grondbesitter in die land [ek dink ek het dit reg!]
Ek hoor egter wat die mense op die grond gesels en ons bly mos juis in 'n
plek waar daar baie ouer mense is. Hulle gaan kerk toe uit die vrees vir
verdoemenis, maar die jonger mense byt nie meer lekker aan die storie nie.
Dis mos een van die grondslagte van die teorie.......blindelingse geloof.
As die ogies oopgaan en die vrae begin na vore kom, dan lyk dit of die kerke
nie hul show kan aanpas om hul gewildheid weer te laat styg nie. Amper
soos ou Anton Goosen!

"Annette" skryf in boodskap news:bq4aq7$d5l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, Lorinda het nie solank hier beweer dat dit juis die
> verandering is wat mense van die kerk vervreem nie.
> Miskien hang dit maar van gemenskap tot gemeenskap af - en miskien stuur ons
> af op klein Orania- gemeeskappe die land vol, waar die tradisievastes
> saambondel op 'n kol en bepaal wat hulle in hul gemeente wil hê, en die res
> wat meer vernuwing in hul gemeentes wil sien.
> Dan kry ons weer afgestigte kerke ( soos die KAK) en weer nuwe partye (
> seker dan die VF Plus Minus:))
>
> Prediker by 'n sending-gemeente aan die Weskus -
> Die Bybel sê daar sal 'n geween wees, en 'n gekners van tande, ja. 'n
> gekners van tande!! En djulle haasbekke wat daar agter sit en smaail, vir
> julle sal valstande gesupply word.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bq48ba$1fr0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is hierdie nie maar simptomaties met die tye waarin ons leef nie? Die
>> wêreld het klein geword vanwee die kommunikasievermoë en die gemiddelde
> mens
>> raak al hoe meer ingelig. Jy kan meeste mense nie meer die vreesbevange
>> deur deur hom te dreig met verskriklike dinge as hy nie die nou paadjie
>> bewandel nie. Hulle glo dit eenvoudig nie! Waar daar vroeër nie
>> alternatiewe beskikbaar was nie, is daar nou klompe. Die Afrikaanse
> kerke
>> sal hulle produk moet aanpas en moderniseer as hulle hul idees nog wil
>> verkoop en betaling daarvoor kry.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
>>> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte
> van
>>> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
>>> bespreking daaroor in Praat Saam.
>>> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke
> leegloop
>>> omdat:
>>> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om
> aan
>>> te pas by die moderne samelewing nie.
>>> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente
by
>> te
>>> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>>>
>>> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
>>> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
>>> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou
>> instel.
>>>
>>> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
>>> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
>>> spesifieke kerk meebring.
>>>
>>> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer
> vir
>>> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
>>> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop,
nie
>> die
>>> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie,
en
>> dat
>>> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
>>> prakties van toepassing is nie.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87618 is 'n antwoord op boodskap #87607] Do, 27 November 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis snaaks hoe gewone, gawe mense skielik hulle nek styf kan maak as daar
iets aan die aard van die erediens kan verander. My goeie vriend Koos van
Knysna het nie kerk toe gegaan as die voorsanggroepie optree nie (al was ek
'n lid) (of miskien juis daarom).

Ons koor word met tuitlippies ge"sjuut" voor die diens. Sommiges wil in
stilte en eerbied die ander se rokke betrag terwyl ander juis wil gesels om
die saamwees in hierdie omgewing te waardeer. Sommiges hou van moderne
prwelliedjies, ander van liedere wat miskien goed sal klink in Middeleeuse
katedrale. G'n wonder daar het deur die eeue so 'n veelheid van kerke
ontstaan nie!

Dis seker ook so omdat die Bybel nie pertinent voorskryf hoe 'n kerk en die
struktuur van 'n erediens in besonderhede moet lyk nie. Nou kan elke Ds. Jan
Rap en sy eerwaarde maat sy eie interpretasie en gevolgtrekkings maak en 'n
kerk stig/afstig - sommige selfs met goeie finansiële gevolge...

"Annette" skryf in boodskap news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte van
> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
> bespreking daaroor in Praat Saam.
> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke leegloop
> omdat:
> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om aan
> te pas by die moderne samelewing nie.
> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente by te
> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>
> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou instel.
>
> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
> spesifieke kerk meebring.
>
> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer vir
> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop, nie die
> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie, en dat
> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
> prakties van toepassing is nie.
>
> --
> Annette
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87619 is 'n antwoord op boodskap #87618] Do, 27 November 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is nou 'n wonderlike geleentheid vir 'n gepaste limieriek Koot;))

Noudie dag, toe ons in Franschhoek se gemeente opgetree het, toe sing die
koor die voorsangers dood:))
--
Annette

Koot:
mense skielik hulle nek styf kan maak as daar
> iets aan die aard van die erediens kan verander. My goeie vriend Koos van
> Knysna het nie kerk toe gegaan as die voorsanggroepie optree nie (al was ek
> 'n lid) (of miskien juis daarom).
>
> Ons koor word met tuitlippies ge"sjuut" voor die diens. Sommiges wil in
> stilte en eerbied die ander se rokke betrag terwyl ander juis wil gesels om
> die saamwees in hierdie omgewing te waardeer. Sommiges hou van moderne
> prwelliedjies, ander van liedere wat miskien goed sal klink in Middeleeuse
> katedrale. G'n wonder daar het deur die eeue so 'n veelheid van kerke
> ontstaan nie!
>
> Dis seker ook so omdat die Bybel nie pertinent voorskryf hoe 'n kerk en die
> struktuur van 'n erediens in besonderhede moet lyk nie. Nou kan elke Ds. Jan
> Rap en sy eerwaarde maat sy eie interpretasie en gevolgtrekkings maak en 'n
> kerk stig/afstig - sommige selfs met goeie finansiële gevolge...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
>> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte van
>> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
>> bespreking daaroor in Praat Saam.
>> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke leegloop
>> omdat:
>> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om aan
>> te pas by die moderne samelewing nie.
>> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente by
> te
>> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>>
>> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
>> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
>> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou
> instel.
>>
>> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
>> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
>> spesifieke kerk meebring.
>>
>> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer vir
>> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
>> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop, nie
> die
>> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie, en
> dat
>> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
>> prakties van toepassing is nie.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87627 is 'n antwoord op boodskap #87619] Do, 27 November 2003 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het hoeka 'n lang vergadering vanmiddag waarin ek limericke kan pleeg...

En sies. Julle koor moet sy plek ken. Dooie voorsangers is nooit pret nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bq4h9k$jdl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is nou 'n wonderlike geleentheid vir 'n gepaste limieriek Koot;))
>
> Noudie dag, toe ons in Franschhoek se gemeente opgetree het, toe sing die
> koor die voorsangers dood:))
> --
> Annette
>
> Koot:
> mense skielik hulle nek styf kan maak as daar
>> iets aan die aard van die erediens kan verander. My goeie vriend Koos van
>> Knysna het nie kerk toe gegaan as die voorsanggroepie optree nie (al was
> ek
>> 'n lid) (of miskien juis daarom).
>>
>> Ons koor word met tuitlippies ge"sjuut" voor die diens. Sommiges wil in
>> stilte en eerbied die ander se rokke betrag terwyl ander juis wil gesels
> om
>> die saamwees in hierdie omgewing te waardeer. Sommiges hou van moderne
>> prwelliedjies, ander van liedere wat miskien goed sal klink in Middeleeuse
>> katedrale. G'n wonder daar het deur die eeue so 'n veelheid van kerke
>> ontstaan nie!
>>
>> Dis seker ook so omdat die Bybel nie pertinent voorskryf hoe 'n kerk en
> die
>> struktuur van 'n erediens in besonderhede moet lyk nie. Nou kan elke Ds.
> Jan
>> Rap en sy eerwaarde maat sy eie interpretasie en gevolgtrekkings maak en
> 'n
>> kerk stig/afstig - sommige selfs met goeie finansiële gevolge...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
>>> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte
> van
>>> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
>>> bespreking daaroor in Praat Saam.
>>> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke
> leegloop
>>> omdat:
>>> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om
> aan
>>> te pas by die moderne samelewing nie.
>>> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente
by
>> te
>>> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>>>
>>> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
>>> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
>>> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou
>> instel.
>>>
>>> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
>>> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
>>> spesifieke kerk meebring.
>>>
>>> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer
> vir
>>> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
>>> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop,
nie
>> die
>>> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie,
en
>> dat
>>> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
>>> prakties van toepassing is nie.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87631 is 'n antwoord op boodskap #87627] Do, 27 November 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy spot - ek is juis in vir 'n doodlag Sondag.
Ons moet Sondagaand die kerk inloop met kersies agter iemand wat dink hy is
'n drompoppieleidster:))
Ek het nou al die bestuur gebel en vir hulle gevra of hule hom nie mooi
diskreet kan vra om net maar stemmig voor te loop nie.
So - of ek gaan Sondag nie saam inloop nie, of ek gaan papnat gelag by my
sitplek aankom:))
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bq4r27$nn5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het hoeka 'n lang vergadering vanmiddag waarin ek limericke kan pleeg...
>
> En sies. Julle koor moet sy plek ken. Dooie voorsangers is nooit pret nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bq4h9k$jdl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier is nou 'n wonderlike geleentheid vir 'n gepaste limieriek Koot;))
>>
>> Noudie dag, toe ons in Franschhoek se gemeente opgetree het, toe sing die
>> koor die voorsangers dood:))
>> --
>> Annette
>>
>> Koot:
>> mense skielik hulle nek styf kan maak as daar
>>> iets aan die aard van die erediens kan verander. My goeie vriend Koos
> van
>>> Knysna het nie kerk toe gegaan as die voorsanggroepie optree nie (al
was
>> ek
>>> 'n lid) (of miskien juis daarom).
>>>
>>> Ons koor word met tuitlippies ge"sjuut" voor die diens. Sommiges wil in
>>> stilte en eerbied die ander se rokke betrag terwyl ander juis wil
gesels
>> om
>>> die saamwees in hierdie omgewing te waardeer. Sommiges hou van moderne
>>> prwelliedjies, ander van liedere wat miskien goed sal klink in
> Middeleeuse
>>> katedrale. G'n wonder daar het deur die eeue so 'n veelheid van kerke
>>> ontstaan nie!
>>>
>>> Dis seker ook so omdat die Bybel nie pertinent voorskryf hoe 'n kerk
en
>> die
>>> struktuur van 'n erediens in besonderhede moet lyk nie. Nou kan elke
Ds.
>> Jan
>>> Rap en sy eerwaarde maat sy eie interpretasie en gevolgtrekkings maak
en
>> 'n
>>> kerk stig/afstig - sommige selfs met goeie finansiële gevolge...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so
> min
>>>> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde
afskrifte
>> van
>>>> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
>>>> bespreking daaroor in Praat Saam.
>>>> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke
>> leegloop
>>>> omdat:
>>>> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is
om
>> aan
>>>> te pas by die moderne samelewing nie.
>>>> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke
gemeente
> by
>>> te
>>>> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>>>>
>>>> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
>>>> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat
> hy,
>>>> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou
>>> instel.
>>>>
>>>> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige
dames
> as
>>>> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
>>>> spesifieke kerk meebring.
>>>>
>>>> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar
be-ywer
>> vir
>>>> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk,
en
> sy
>>>> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop,
> nie
>>> die
>>>> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger
nie,
> en
>>> dat
>>>> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
>>>> prakties van toepassing is nie.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87649 is 'n antwoord op boodskap #87631] Do, 27 November 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek smile van oor tot oor. Op Niekie se "Sê wie" moes die mense inbel na
Holland se teleurstellende vertoning teen Indië (wêreldbeker krieket). Hy
reken toe dat dit sportsterre se plig is om toeskouers te vermaak omdat
mense 'n hele bondel toegangsgeld betaal het vir die wedstryd. Dit het
geblyk dat Holland besluit het om sommer van Bal 1 af aan die handdoek in te
gooi. Niekie slaan toe die spyker op die kop met "sportsterre moenie soos
predikante maak en glad nie hulle werk doen nie - dis hoekom die kerke leeg
loop".

Myns insiens is dit die hele punt. As ek vir jou omgee en meelewing met jou
situasie het en jou soos 'n gewaardeerde familielid behandel dan sal jy nie
anders kan as om my met oorgawe te aanvaar nie. Dit is presies wat die
Moonies doen - hulle vang jou vas met skynbare liefde en meelewing.

Wat kry ons vandag in die tipiese susterskerk? Vir huisbesoeke moet jy
aansoek doen. Meneer "fat ass" ry 'n fancy Mercedes, 4x4 of BMW want sien,
ons is mos 'n professionele persoon. Verder raak hy nogal verergd as hy nie
sy veeartsbesoek verniet kry nie. Meneer met-die-helse-motortoelaag glo jy
moet aansterk dus word jy nie besoek in die hospitaal nie. Verder reël ou
slapgat dat 'n omgeegroep of selgroep sy basaar reël of die armlastiges gaan
besoek of die oues besoek of...of....of.... By al die gemeentes waar
ek al was is daar ten minste een ou wat langafstande hardloop, is dit by
julle ook so?

Meeste predikante, dink ek, is bokse wat op hulle onderskeie gemeentes teer.
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87653 is 'n antwoord op boodskap #87607] Do, 27 November 2003 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis eienaardig: wat ek hier hoor is net eenders as wat ek hoor in die
Katolieke Kerk hier in Europa. En hier is die grootste inspirator van
oubolligheid onse eie pous. Maar dit gaan wel anders word en dis rêrig
nie die eerste maal in die geskiedenis dat kerke sterwe en daarna
terug herlewe. Ek het dit in my eie lewe ook al eens gesien met Pous
Johannes XXIII in die jare '60. Vernaamlik was hy die een wat toe die
liturgie in die Katolieke Kerk aangepak het en dit het toe 'n sukses
gewees. Onse huidige pous is 'n verdienstelike mens gewees en ons
respekteer hom baie maar hy is te oud om nog te verstaan wat gebeur
aan die basis. Dit sou beter wees as hy weggaan.
Maar miskien is dit wel die geluk vir die kerke: hulle gaan slegs dood
as die mense dood is..

Norbert (uit Vlaandere)

On Thu, 27 Nov 2003 08:41:58 +0200, "Annette" wrote:

> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so min
> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde afskrifte van
> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
> bespreking daaroor in Praat Saam.
> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke leegloop
> omdat:
> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is om aan
> te pas by die moderne samelewing nie.
> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke gemeente by te
> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>
> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat hy,
> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou instel.
>
> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige dames as
> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
> spesifieke kerk meebring.
>
> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar be-ywer vir
> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk, en sy
> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop, nie die
> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger nie, en dat
> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
> prakties van toepassing is nie.
Re: Kerke loop leeg [boodskap #87799 is 'n antwoord op boodskap #87614] Ma, 01 Desember 2003 11:38 Na vorige boodskap
Karpoegel  is tans af-lyn  Karpoegel
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
My "gemeente" het onlangs R60 miljoen ingesamel vir die bou van 'n nuwe kerk
of tempel en nogal reg oorkant my. Sal dit egter self nie baie besoek nie
want as jou sterre die stoel tref soek hulle geld en geld en geld vertel
jou net dat jy nie geld moet najaag nie maar wat de donner doen hulle ?

"Suidwester" skryf in boodskap news:bq4der$1oij$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek moet sê van kerke weet ek nie erg veel nie want ek gaan nie soontoe nie.
> Ek self beskou die hele kerklike teorie van bangmaak en dat jy moet betaal
> om al die sondes tot ruste te laat kom, as soortgelyk aan die
> assuransieteorie.....een moerse geldmaak scheme want die kerke is van die
> rykste organisasies in die wêreld. In SA is die NG kerk, onafgesien van
> die Staat, die grootste grondbesitter in die land [ek dink ek het dit reg!]
> Ek hoor egter wat die mense op die grond gesels en ons bly mos juis in 'n
> plek waar daar baie ouer mense is. Hulle gaan kerk toe uit die vrees vir
> verdoemenis, maar die jonger mense byt nie meer lekker aan die storie nie.
> Dis mos een van die grondslagte van die teorie.......blindelingse geloof.
> As die ogies oopgaan en die vrae begin na vore kom, dan lyk dit of die kerke
> nie hul show kan aanpas om hul gewildheid weer te laat styg nie. Amper
> soos ou Anton Goosen!
> "Annette" wrote in message
> news:bq4aq7$d5l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester, Lorinda het nie solank hier beweer dat dit juis die
>> verandering is wat mense van die kerk vervreem nie.
>> Miskien hang dit maar van gemenskap tot gemeenskap af - en miskien stuur
> ons
>> af op klein Orania- gemeeskappe die land vol, waar die tradisievastes
>> saambondel op 'n kol en bepaal wat hulle in hul gemeente wil hê, en die
> res
>> wat meer vernuwing in hul gemeentes wil sien.
>> Dan kry ons weer afgestigte kerke ( soos die KAK) en weer nuwe partye (
>> seker dan die VF Plus Minus:))
>>
>> Prediker by 'n sending-gemeente aan die Weskus -
>> Die Bybel sê daar sal 'n geween wees, en 'n gekners van tande, ja. 'n
>> gekners van tande!! En djulle haasbekke wat daar agter sit en smaail, vir
>> julle sal valstande gesupply word.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bq48ba$1fr0$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Is hierdie nie maar simptomaties met die tye waarin ons leef nie? Die
>>> wêreld het klein geword vanwee die kommunikasievermoë en die
gemiddelde
>> mens
>>> raak al hoe meer ingelig. Jy kan meeste mense nie meer die
> vreesbevange
>>> deur deur hom te dreig met verskriklike dinge as hy nie die nou paadjie
>>> bewandel nie. Hulle glo dit eenvoudig nie! Waar daar vroeër nie
>>> alternatiewe beskikbaar was nie, is daar nou klompe. Die Afrikaanse
>> kerke
>>> sal hulle produk moet aanpas en moderniseer as hulle hul idees nog wil
>>> verkoop en betaling daarvoor kry.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bq46n9$bg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Na aanleiding van 'n berig in 'n koerant dat 'n predikant, omdat so
> min
>>>> mense die erediens bywoon, een Sondag etlike gefotostateerde
afskrifte
>> van
>>>> sy preek in 'n mandjie voor 'n geslote kerkdeur gelos het, is daar 'n
>>>> bespreking daaroor in Praat Saam.
>>>> Volgens die gas, 'n kundige van Stellenbosch, beweer hy dat kerke
>> leegloop
>>>> omdat:
>>>> 1) Sommige kerke te vas hou by aragiese tradisies, en nie bereid is
om
>> aan
>>>> te pas by die moderne samelewing nie.
>>>> 2) Al hoe meer mense verkies om nie soseer aan 'n spesifieke
gemeente
> by
>>> te
>>>> bly nie, maar verkies om wyd by verskillende kerke dienste by te woon.
>>>>
>>>> Wat 1) aanbetref, was daar onlangs juis berig van 'n predikant van 'n
>>>> gemeente wat vir 3 maande geskors is met volle betaling, juis omdat
> hy,
>>>> volgens die gemeente, te veel vreemde nuwe goed by die gemeente wou
>>> instel.
>>>>
>>>> Die Gereformeerde Kerk se sinode het weereens geweier dat enige
dames
> as
>>>> ampsdraers toegelaat sal word nie. Logies sal dit vervreemding van die
>>>> spesifieke kerk meebring.
>>>>
>>>> Dinsdagaand op Spesial Assignment was daar 'n eks-non wat haar
be-ywer
>> vir
>>>> meer vroulike verteenwoordiging in amptelike posisies in die kerk,
en
> sy
>>>> beweer dat die heriargie van die kerk met hul kop in die wolke loop,
> nie
>>> die
>>>> vaagste benul het van die behoefte van die geniddelde kerkganger
nie,
> en
>>> dat
>>>> die gemiddelde kerkganger voel dat die ampsdraers se menings nie meer
>>>> prakties van toepassing is nie.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Selfmoord
Volgende onderwerp: Protestantse kerke verenig in Nederland.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:52:29 MGT 2024