Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Microsoft spesialis raad gesoek
Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83823] Vr, 12 September 2003 15:49 na volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek blaas toe die ander dag my M$ Windows masjien op (nou nie met opset nie -
al wou ek dit vir 'n lang tyd doen.)

Vir 'n dag lees ek toe met PAN die nuus berigte op my Linux masjien.

'n Nuwe windows masjien later en ek kom agter dat Outlook vas hak met die
cache en nie noodwendig al die artikels aflaai nie al sit ek die settings op
all messages, sync forseer, en wat ook al.

Ek kom toe ook agter daar is artikels wat ek self gepos is wat duidelik op
die groep is (PAN), maar wat ek nie sien in Outlook nie, ek sien net 'n baie
ou refleksie.

Kort van unsubscribe, toe maak en weer subscribe, kan ek net eenvoudig nie
al die artikels/headers ontvang nie.

Enige idees van die Windows kêrels?

Namaqua
Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83826 is 'n antwoord op boodskap #83823] Vr, 12 September 2003 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Enige idees van die Windows kerels?

Nee, maar as 'n nooi, kan ek dalk voorstel dat jy 'n ordentlike
nuusleser moet probeer. Iets soos Agent of Free Agent of Gravity of
een van die ander miljuisende stand alone nuuslesers wat vryelik
beskikbaar is.
Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83829 is 'n antwoord op boodskap #83826] Vr, 12 September 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aaah.

Verskoning het nie bedoel om seksities te wees nie. Kerels gebruik as 'n
direkte vertaling van "dudes" - ongeslagtelik bedoel.

Dankie vir die raad. Gebruik nie eintlik feel die M$ masjien nie.

Namaqua

"Katryn" skryf in boodskap news:hgv3mvg9pe1qdeopf482a828ba7vulqs7s@4ax.com...
>
>> Enige idees van die Windows kerels?
>
> Nee, maar as 'n nooi, kan ek dalk voorstel dat jy 'n ordentlike
> nuusleser moet probeer. Iets soos Agent of Free Agent of Gravity of
> een van die ander miljuisende stand alone nuuslesers wat vryelik
> beskikbaar is.
Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83867 is 'n antwoord op boodskap #83823] Sa, 13 September 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk by jou Newsgroup settings en kyk of "All messages" gekies is. Dit
kan ook jou ISP se skuld wees, ek het dieselfde probleem gehad, maar vandat
ek by 'n nuwe ISP is kry ek al die nuwe postings.

E

"Namaqua" skryf in boodskap news:bjspu4$rr7$1@hercules.btinternet.com...
> Ek blaas toe die ander dag my M$ Windows masjien op (nou nie met opset nie -
> al wou ek dit vir 'n lang tyd doen.)
>
> Vir 'n dag lees ek toe met PAN die nuus berigte op my Linux masjien.
>
> 'n Nuwe windows masjien later en ek kom agter dat Outlook vas hak met die
> cache en nie noodwendig al die artikels aflaai nie al sit ek die settings op
> all messages, sync forseer, en wat ook al.
>
> Ek kom toe ook agter daar is artikels wat ek self gepos is wat duidelik op
> die groep is (PAN), maar wat ek nie sien in Outlook nie, ek sien net 'n baie
> ou refleksie.
>
> Kort van unsubscribe, toe maak en weer subscribe, kan ek net eenvoudig nie
> al die artikels/headers ontvang nie.
>
> Enige idees van die Windows kerels?
>
> Namaqua
>
Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83868 is 'n antwoord op boodskap #83867] Sa, 13 September 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was toe ook die isp wat die goed "cache". (opstoor, vergader?)

My linux masjien was ingestel op 'n ander nntp server. (Samuel. wat is die
woord hiervoor - nuusbedienaar? neem so aan.)

Dankie Elaine - probleem opgelos

Namaqua

"Elaine" skryf in boodskap news:3f62fb74$0$64725@hades.is.co.za...
> Gaan kyk by jou Newsgroup settings en kyk of "All messages" gekies is. Dit
> kan ook jou ISP se skuld wees, ek het dieselfde probleem gehad, maar vandat
> ek by 'n nuwe ISP is kry ek al die nuwe postings.
>
> E
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjspu4$rr7$1@hercules.btinternet.com...
>> Ek blaas toe die ander dag my M$ Windows masjien op (nou nie met opset nie -
>> al wou ek dit vir 'n lang tyd doen.)
>>
>> Vir 'n dag lees ek toe met PAN die nuus berigte op my Linux masjien.
>>
>> 'n Nuwe windows masjien later en ek kom agter dat Outlook vas hak met die
>> cache en nie noodwendig al die artikels aflaai nie al sit ek die settings op
>> all messages, sync forseer, en wat ook al.
>>
>> Ek kom toe ook agter daar is artikels wat ek self gepos is wat duidelik op
>> die groep is (PAN), maar wat ek nie sien in Outlook nie, ek sien net 'n baie
>> ou refleksie.
>>
>> Kort van unsubscribe, toe maak en weer subscribe, kan ek net eenvoudig nie
>> al die artikels/headers ontvang nie.
>>
>> Enige idees van die Windows kerels?
>>
>> Namaqua
>>
>
Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83873 is 'n antwoord op boodskap #83868] Sa, 13 September 2003 11:45 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken nie die Afrikaanse woorde nie - ek gebruik sommer die Ingelse woorde.

E

"Namaqua" skryf in boodskap news:bjuuj0$d5k$1@hercules.btinternet.com...
> Was toe ook die isp wat die goed "cache". (opstoor, vergader?)
>
> My linux masjien was ingestel op 'n ander nntp server. (Samuel. wat is die
> woord hiervoor - nuusbedienaar? neem so aan.)
>
> Dankie Elaine - probleem opgelos
>
> Namaqua
Vorige onderwerp: ADSL
Volgende onderwerp: Oor rekenaars en SMS en blackberries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:49:31 MGT 2024