Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Absa Internetbedrog
Absa Internetbedrog [boodskap #80753] Ma, 21 Julie 2003 13:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's persoonlik
die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville wat skade
gely het.
Annette
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80769 is 'n antwoord op boodskap #80753] Ma, 21 Julie 2003 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vertel meer........

"Annette" skryf in boodskap news:bfgobv$dv2ih$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's persoonlik
> die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville wat skade
> gely het.
> Annette
>
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80792 is 'n antwoord op boodskap #80769] Di, 22 Julie 2003 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie mense wat by Absa internetbankrekenings het in Bellville is sedert
die naweek aansienlik armer.
'n Kuberskelm het hul bankrekening en pin - nommers gekry en geld vanaf hule
rekenings na ander rekenings oorgeplaas.
Dit blyk dat hy of aan hulle gemorspos gestuur het wat hulle oopgemaak het
en dus onwetend 'n program gelaai het, of 'n e-pos gestuur het waar hulle
goedsmoeds hul inligting aan hom gestuur het.
Vanoggend is berig - sonder 'n bevestiging of ontkenning deur Absa - dat 'n
man ondervra is wat fisies geld uit die steelrekening wou onttrek.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1c0273.0@news1.mweb.co.za...
> Vertel meer........
> "Annette" wrote in message
> news:bfgobv$dv2ih$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's persoonlik
>> die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville wat skade
>> gely het.
>> Annette
>>
>
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80798 is 'n antwoord op boodskap #80753] Di, 22 Julie 2003 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie so lank gelede het die nou nie-bestaande Cape of Good Hope Bank nog
spaarboekies gehad, so ook die Poskantoor - maar ek dink die ink en papier
het te duur geword - en die hoofrede is dat die bankklerke nie die optel- en
aftreksomme hoofrekene kan doen nie;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1cea43.0@news1.mweb.co.za...
> Mens moet seker ophou klou aan die verlede, maar ek kan nog onthou van
> spaarboekies met bitter min sorge....en diefstal. Ook was die bankkoste
> veel minder! Iemand moet seker vir die miljoene se tegnologie betaal?
> Kan mens nog 'n spaarboekie ooit kry?
> "Annette" wrote in message
> news:bfimi6$em1c5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Verskeie mense wat by Absa internetbankrekenings het in Bellville is
> sedert
>> die naweek aansienlik armer.
>> 'n Kuberskelm het hul bankrekening en pin - nommers gekry en geld vanaf
> hule
>> rekenings na ander rekenings oorgeplaas.
>> Dit blyk dat hy of aan hulle gemorspos gestuur het wat hulle oopgemaak het
>> en dus onwetend 'n program gelaai het, of 'n e-pos gestuur het waar hulle
>> goedsmoeds hul inligting aan hom gestuur het.
>> Vanoggend is berig - sonder 'n bevestiging of ontkenning deur Absa - dat
> 'n
>> man ondervra is wat fisies geld uit die steelrekening wou onttrek.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f1c0273.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vertel meer........
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bfgobv$dv2ih$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's
>> persoonlik
>>>> die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville wat
>> skade
>>>> gely het.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80799 is 'n antwoord op boodskap #80792] Di, 22 Julie 2003 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mens moet seker ophou klou aan die verlede, maar ek kan nog onthou van
spaarboekies met bitter min sorge....en diefstal. Ook was die bankkoste
veel minder! Iemand moet seker vir die miljoene se tegnologie betaal?
Kan mens nog 'n spaarboekie ooit kry?

"Annette" skryf in boodskap news:bfimi6$em1c5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Verskeie mense wat by Absa internetbankrekenings het in Bellville is sedert
> die naweek aansienlik armer.
> 'n Kuberskelm het hul bankrekening en pin - nommers gekry en geld vanaf hule
> rekenings na ander rekenings oorgeplaas.
> Dit blyk dat hy of aan hulle gemorspos gestuur het wat hulle oopgemaak het
> en dus onwetend 'n program gelaai het, of 'n e-pos gestuur het waar hulle
> goedsmoeds hul inligting aan hom gestuur het.
> Vanoggend is berig - sonder 'n bevestiging of ontkenning deur Absa - dat 'n
> man ondervra is wat fisies geld uit die steelrekening wou onttrek.
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f1c0273.0@news1.mweb.co.za...
>> Vertel meer........
>> "Annette" wrote in message
>> news:bfgobv$dv2ih$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's
> persoonlik
>>> die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville wat
> skade
>>> gely het.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80802 is 'n antwoord op boodskap #80798] Di, 22 Julie 2003 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Poskantoor-spaarrekeninge bestaan nog. Geen bankkostes nie, maar alle
onttrekkings moet in persoon aan die hand van id-dokumente geskied. Geen
tjeks of elektroniese transaksies nie. M.i. 'n baie goeie opsie. Rentekoerse
nie bekend nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bfipvn$ff8vi$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nie so lank gelede het die nou nie-bestaande Cape of Good Hope Bank nog
> spaarboekies gehad, so ook die Poskantoor - maar ek dink die ink en papier
> het te duur geword - en die hoofrede is dat die bankklerke nie die optel- en
> aftreksomme hoofrekene kan doen nie;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f1cea43.0@news1.mweb.co.za...
>> Mens moet seker ophou klou aan die verlede, maar ek kan nog onthou van
>> spaarboekies met bitter min sorge....en diefstal. Ook was die bankkoste
>> veel minder! Iemand moet seker vir die miljoene se tegnologie betaal?
>> Kan mens nog 'n spaarboekie ooit kry?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bfimi6$em1c5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Verskeie mense wat by Absa internetbankrekenings het in Bellville is
>> sedert
>>> die naweek aansienlik armer.
>>> 'n Kuberskelm het hul bankrekening en pin - nommers gekry en geld
vanaf
>> hule
>>> rekenings na ander rekenings oorgeplaas.
>>> Dit blyk dat hy of aan hulle gemorspos gestuur het wat hulle oopgemaak
> het
>>> en dus onwetend 'n program gelaai het, of 'n e-pos gestuur het waar
> hulle
>>> goedsmoeds hul inligting aan hom gestuur het.
>>> Vanoggend is berig - sonder 'n bevestiging of ontkenning deur Absa -
dat
>> 'n
>>> man ondervra is wat fisies geld uit die steelrekening wou onttrek.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f1c0273.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Vertel meer........
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bfgobv$dv2ih$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's
>>> persoonlik
>>>> > die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville
wat
>>> skade
>>>> > gely het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80842 is 'n antwoord op boodskap #80802] Di, 22 Julie 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
As spaar boekies weer mode word, gaan dit sommer baie werkskeppings
geleenthede moontlik maak.

Ek meen nou maar, 'n mens kan deesdae in Sauerstraat, Jhb, 'n nuwe ID koop
vir R150.

Sit nog R50 by en eersdaags sal jy 'n spaarboekie met 'n R1000 balans op die
koop bykry. '

n Bargain ine enige man se taal.

"Jonas" skryf in boodskap news:bfis6g$f7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Poskantoor-spaarrekeninge bestaan nog. Geen bankkostes nie, maar alle
> onttrekkings moet in persoon aan die hand van id-dokumente geskied. Geen
> tjeks of elektroniese transaksies nie. M.i. 'n baie goeie opsie. Rentekoerse
> nie bekend nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfipvn$ff8vi$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Nie so lank gelede het die nou nie-bestaande Cape of Good Hope Bank nog
>> spaarboekies gehad, so ook die Poskantoor - maar ek dink die ink en papier
>> het te duur geword - en die hoofrede is dat die bankklerke nie die
optel-
> en
>> aftreksomme hoofrekene kan doen nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f1cea43.0@news1.mweb.co.za...
>>> Mens moet seker ophou klou aan die verlede, maar ek kan nog onthou van
>>> spaarboekies met bitter min sorge....en diefstal. Ook was die
> bankkoste
>>> veel minder! Iemand moet seker vir die miljoene se tegnologie betaal?
>>> Kan mens nog 'n spaarboekie ooit kry?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bfimi6$em1c5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Verskeie mense wat by Absa internetbankrekenings het in Bellville is
>>> sedert
>>>> die naweek aansienlik armer.
>>>> 'n Kuberskelm het hul bankrekening en pin - nommers gekry en geld
> vanaf
>>> hule
>>>> rekenings na ander rekenings oorgeplaas.
>>>> Dit blyk dat hy of aan hulle gemorspos gestuur het wat hulle
oopgemaak
>> het
>>>> en dus onwetend 'n program gelaai het, of 'n e-pos gestuur het waar
>> hulle
>>>> goedsmoeds hul inligting aan hom gestuur het.
>>>> Vanoggend is berig - sonder 'n bevestiging of ontkenning deur Absa -
> dat
>>> 'n
>>>> man ondervra is wat fisies geld uit die steelrekening wou onttrek.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f1c0273.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Vertel meer........
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bfgobv$dv2ih$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Lyk vir my al hoe meer na iemand wat op die slagoffers se PC's
>>>> persoonlik
>>>> > > die inligting gekry het, want dit is glo net mense in Bellville
> wat
>>>> skade
>>>> > > gely het.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Absa Internetbedrog [boodskap #80886 is 'n antwoord op boodskap #80792] Wo, 23 Julie 2003 13:05 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was 'n "keystroke" virus gewees. Die virus "record" elke "keystroke"
wat jy maak, en stuur dit dan, sonder jou wete, na die ou toe wat vir
oorspronklik die virus gestuur het. Hulle sal natuurlik nooit die ou vang
nie, iemand wat so virus kan skryf is hopeloos te slim vir ons polisie mag.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bfimi6$em1c5$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Verskeie mense wat by Absa internetbankrekenings het in Bellville is sedert
> die naweek aansienlik armer.
> 'n Kuberskelm het hul bankrekening en pin - nommers gekry en geld vanaf hule
> rekenings na ander rekenings oorgeplaas.
> Dit blyk dat hy of aan hulle gemorspos gestuur het wat hulle oopgemaak het
> en dus onwetend 'n program gelaai het, of 'n e-pos gestuur het waar hulle
> goedsmoeds hul inligting aan hom gestuur het.
> Vanoggend is berig - sonder 'n bevestiging of ontkenning deur Absa - dat 'n
> man ondervra is wat fisies geld uit die steelrekening wou onttrek.
> Annette
Vorige onderwerp: Absa die teiken?
Volgende onderwerp: Banke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:59:15 MGT 2024