Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Absa die teiken?
Absa die teiken? [boodskap #80871] Wo, 23 Julie 2003 09:09
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met die voorbladartikel in Noseweek, en die naweek se internetbedrog wat by
Absa voorgekom het, begin mens te wonder of ons nie 'n ge-orkestreerde
bedryfsjaloesie-aanval mee te doen het nie?
Dit is ook nogal opvallend dat in die afgelope twee weke in die media waar
witboordjiemisdaad oor verslag gedoen word, al die oortreders Afrikaanse
name en vanne het.
Van piramide skemas, onwettige betogers, "beleggingskenners" tot pedofiele
Is die Engels sprekendes hier ter lande eintlik engeltjies in 'n aardse
hemel?
Annette
Vorige onderwerp: Vat 'n slaapsak saam Absa toe.
Volgende onderwerp: Absa Internetbedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:10:10 MGT 2024