Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Programmeerders onder ons?
Programmeerders onder ons? [boodskap #79203] Vr, 13 Junie 2003 06:42 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79208 is 'n antwoord op boodskap #79203] Vr, 13 Junie 2003 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Vinnige search op Google het hierdie eenvoudige funksie opgelewer wat
sommer in 'n Excel macro gebruik kan word.

Function TurnOver(strSource As String) As String
   Dim intCounter As Integer
   Dim strText As String
   For intCounter = Len(strSource) To 1 Step -1
      strText = strText & Mid(strSource, intCounter, 1)
   Next
   TurnOver = strText
End Function

> Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
> sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
> Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79209 is 'n antwoord op boodskap #79208] Vr, 13 Junie 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie! Excel wil nie my 26000 woorde inneem nie - die aantal rye is te min.
Kan mens dit verander (meer rye/minder kolomme)?

"Jottie" skryf in boodskap news:3ee98dfc$0$4086$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> 'n Vinnige search op Google het hierdie eenvoudige funksie opgelewer wat
> sommer in 'n Excel macro gebruik kan word.
>
> Function TurnOver(strSource As String) As String
> Dim intCounter As Integer
> Dim strText As String
> For intCounter = Len(strSource) To 1 Step -1
> strText = strText & Mid(strSource, intCounter, 1)
> Next
> TurnOver = strText
> End Function
>
>
>> Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
>> sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
>> Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
>
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79210 is 'n antwoord op boodskap #79209] Vr, 13 Junie 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
So ver ek weet, kan jy dit nie verander sonder om jou MS sagteware te
upgrade nie. Jy gebruik seker Excel 95. Dit het 'n limiet van 16k rows.
Excel 98 en Excel 2K het 'n 65k rows limiet.
Indien jy toegang tot Access het, kan jy die data in 'n table load en
dieselfde funsie in VB gebruik om 'n reversed weergawe in 'n nuwe column te
bereken. Die funksie gaan slegs jou string reverse. Daarna kan jy 'n sort op
die nuwe reversed column doen.

> Dankie! Excel wil nie my 26000 woorde inneem nie - die aantal rye is te min.
> Kan mens dit verander (meer rye/minder kolomme)?
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79212 is 'n antwoord op boodskap #79203] Vr, 13 Junie 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius Roets  is tans af-lyn  Marius Roets
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
JY sal dalk iets soos Quicksort moet gebruik vir so 'n groot lys,
bubble gaan te lank vat. Enige taal behoort te werk, maar waarvoor is
dit ? As jy net die lys wil sorteer, gebruik sommer Excel, waar jy 'n
funksie skryf wat elke woord agterstevoorom draai, en dan net die
kolomme 'Sort'. As dit vir 'n soort projek is waar programmering wel
nodig is, gebruik eerder C++.

"Koot" skryf in boodskap news:...
> Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
> sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
> Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79213 is 'n antwoord op boodskap #79210] Vr, 13 Junie 2003 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons het Excel 2k en dit wil nie die hele lys neem nie. Ek sal bietjie kyk in
Access. Ek verstaan wat jy bedoel met die makro - as ek die lys kan laai
behoort ek reg te kom.

Dankie vir jou hulp sover.

"Jottie" skryf in boodskap news:3ee99767$0$4098$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> So ver ek weet, kan jy dit nie verander sonder om jou MS sagteware te
> upgrade nie. Jy gebruik seker Excel 95. Dit het 'n limiet van 16k rows.
> Excel 98 en Excel 2K het 'n 65k rows limiet.
> Indien jy toegang tot Access het, kan jy die data in 'n table load en
> dieselfde funsie in VB gebruik om 'n reversed weergawe in 'n nuwe column te
> bereken. Die funksie gaan slegs jou string reverse. Daarna kan jy 'n sort op
> die nuwe reversed column doen.
>
>> Dankie! Excel wil nie my 26000 woorde inneem nie - die aantal rye is te min.
>> Kan mens dit verander (meer rye/minder kolomme)?
>
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79214 is 'n antwoord op boodskap #79210] Vr, 13 Junie 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So pas gesien my lys is eerder 160 000 lyne lank! Rof. Dit gee selfs vir
Excel 'n migraine.

"Jottie" skryf in boodskap news:3ee99767$0$4098$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> So ver ek weet, kan jy dit nie verander sonder om jou MS sagteware te
> upgrade nie. Jy gebruik seker Excel 95. Dit het 'n limiet van 16k rows.
> Excel 98 en Excel 2K het 'n 65k rows limiet.
> Indien jy toegang tot Access het, kan jy die data in 'n table load en
> dieselfde funsie in VB gebruik om 'n reversed weergawe in 'n nuwe column te
> bereken. Die funksie gaan slegs jou string reverse. Daarna kan jy 'n sort op
> die nuwe reversed column doen.
>
>> Dankie! Excel wil nie my 26000 woorde inneem nie - die aantal rye is te min.
>> Kan mens dit verander (meer rye/minder kolomme)?
>
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79215 is 'n antwoord op boodskap #79214] Vr, 13 Junie 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens jou oorspronklike vraag verstaan ek dat jy slegs die laaste paar
letters van elke lyn wil gebruik om mee te sort. Die data lyk iets soos:
HFDGKAFAAA
AJFGJHGBBBB
JGYDSJFCCC
en jy wil die letters van posisie 8-10 gebruik om meet te sort. Jy kan dit
sommer in 'n DOS box op enige MS Windows doen.
Jy kan dit met die DOS sort command doen:
sort /+8 Unsorted /O Sorted
Dit neem die file "Unsorted" en sorteer vanaf die 8ste letter en skryf die
eindresultaat in die file Sorted.

"Koot" skryf in boodskap news:bcc71i$h0r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So pas gesien my lys is eerder 160 000 lyne lank! Rof. Dit gee selfs vir
> Excel 'n migraine.
>
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79218 is 'n antwoord op boodskap #79215] Vr, 13 Junie 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het my vraag swak geformuleer. Jou eerste makro-programmetjie sal
presies doen wat ek gedoen wil hê. Terloops, Access werk - lyk my die
beperking op aantal rye is baie groter daar.

Dankie nogmaals.

"Jottie" skryf in boodskap news:3ee9b689$0$4091$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Volgens jou oorspronklike vraag verstaan ek dat jy slegs die laaste paar
> letters van elke lyn wil gebruik om mee te sort. Die data lyk iets soos:
> HFDGKAFAAA
> AJFGJHGBBBB
> JGYDSJFCCC
> en jy wil die letters van posisie 8-10 gebruik om meet te sort. Jy kan dit
> sommer in 'n DOS box op enige MS Windows doen.
> Jy kan dit met die DOS sort command doen:
> sort /+8 Unsorted /O Sorted
> Dit neem die file "Unsorted" en sorteer vanaf die 8ste letter en skryf die
> eindresultaat in die file Sorted.
>
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:bcc71i$h0r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So pas gesien my lys is eerder 160 000 lyne lank! Rof. Dit gee selfs vir
>> Excel 'n migraine.
>>
>
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79221 is 'n antwoord op boodskap #79212] Vr, 13 Junie 2003 12:37 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Marius. Excel het verstik in die data maar lyk my Access doen die
ding. Dan gaan die "sort" ook sommer maklik wees, soos jy sê.

"Marius Roets" skryf in boodskap news:a888a380.0306130136.4f5d91f8@posting.google.com...
> JY sal dalk iets soos Quicksort moet gebruik vir so 'n groot lys,
> bubble gaan te lank vat. Enige taal behoort te werk, maar waarvoor is
> dit ? As jy net die lys wil sorteer, gebruik sommer Excel, waar jy 'n
> funksie skryf wat elke woord agterstevoorom draai, en dan net die
> kolomme 'Sort'. As dit vir 'n soort projek is waar programmering wel
> nodig is, gebruik eerder C++.
>
> "Koot" skryf in boodskap news:...
>> Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
>> sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
>> Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
Vorige onderwerp: Verdeling van kennis
Volgende onderwerp: Andries en Linux teenstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:56:25 MGT 2024