Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Tsotsitaalwoordeboek
Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74711] Do, 20 Maart 2003 12:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
eersdaags uitgegee word,
Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
Annette
Re: Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74742 is 'n antwoord op boodskap #74711] Do, 20 Maart 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is 'n tsotsi nie 'n krimineel nie?

e

"Annette" skryf in boodskap news:b5ceob$26n7ah$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
> eersdaags uitgegee word,
> Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
> Annette
>
Re: Tsotsitaalwoordeboek [boodskap #74783 is 'n antwoord op boodskap #74742] Vr, 21 Maart 2003 14:33 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja, 'n houtie-krimineel.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e7a2f32.0@news1.mweb.co.za...
> Is 'n tsotsi nie 'n krimineel nie?
>
> e
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5ceob$26n7ah$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is 'n Prof van Unisa die samesteller van hierdie woordeboek wat
>> eersdaags uitgegee word,
>> Volgens hom is Afrikaans die basis van die Tsotsitaal.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Dubbele negatief
Volgende onderwerp: Nogmaals byvoeglike naamwoorde...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 08:54:16 MGT 2024