Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Fliek: God is Africa
Fliek: God is Africa [boodskap #74363] Ma, 10 Maart 2003 07:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
voordat dit afgehaal word.
Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
het om te maak.

Annette
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74387 is 'n antwoord op boodskap #74363] Ma, 10 Maart 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carinus Lemmer  is tans af-lyn  Carinus Lemmer
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
Waar wys dit orals?

Carinus

"Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
> voordat dit afgehaal word.
> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
> het om te maak.
>
> Annette
>
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74392 is 'n antwoord op boodskap #74387] Ma, 10 Maart 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leon van Nierop is onder die indruk dat daar oorspandeer is met die
vervaardiging van die fliek ....

"Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
> Waar wys dit orals?
>
> Carinus
> "Annette" wrote in message
> news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>> voordat dit afgehaal word.
>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>> het om te maak.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74400 is 'n antwoord op boodskap #74363] Ma, 10 Maart 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hier is 'n ander interessante een aan die broei (innie Kaap natuurlik).

"Subject: TWIST: The 500 People Pledge Party

ADVERTISEMENT

Early next week, invitations will be going out to THE 500 PEOPLE PLEDGE
PARTY! - a celebration of the courage and commitment of 500 champions of
indie film SA who've put their money where there mouth is and pledged
R1000.00 investment towards the production of Twist - the story of a Cape
Town street kid, based on Dickens' classic Oliver Twist.

If you wanna see your name on this exclusive guestlist, writ large on the
Indie Film Honour Roll, not to mention on the Longest Associate Producer
Credit Title Sequence in History, click through to www.twistmovie.co.za ,
check out the details, and pledge to help make this bold endeavour into a
reality.

Tim"

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74401 is 'n antwoord op boodskap #74387] Ma, 10 Maart 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
Annette

"Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
> Waar wys dit orals?
>
> Carinus
> "Annette" wrote in message
> news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>> voordat dit afgehaal word.
>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>> het om te maak.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74404 is 'n antwoord op boodskap #74392] Ma, 10 Maart 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was glad nie be-indruk met die stukkie wat as lokaas op M-Net gewys het
nie - net soos ek gedink het - tipies SA flieks - stiltes en starendes, dan
moet jy as kyker kwansuis kan uitpluis waaroor daar gedink word.
Maar een van die hoofspelers/vervaardigers is my kliënt, en ek sal vir hom
my eerlike opinie moet gee - nie wat ek via Leon van Nierop gehoor het nie.
Annette

"Jonas" wrote in message
news:b4huh0$kmm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Leon van Nierop is onder die indruk dat daar oorspandeer is met die
> vervaardiging van die fliek ....
> "Carinus Lemmer" wrote in message
> news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>> Waar wys dit orals?
>>
>> Carinus
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>> voordat dit afgehaal word.
>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>> het om te maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74409 is 'n antwoord op boodskap #74401] Ma, 10 Maart 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carinus Lemmer  is tans af-lyn  Carinus Lemmer
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
dankie....

"Annette" skryf in boodskap news:b4i773$1uvmia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
> Annette
>
>
>
> "Carinus Lemmer" wrote in message
> news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>> Waar wys dit orals?
>>
>> Carinus
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>> voordat dit afgehaal word.
>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>> het om te maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74410 is 'n antwoord op boodskap #74392] Ma, 10 Maart 2003 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is LvH sarkasties? Of het Annette die koste van die fliek verkeerd
getik? R60 000 is geen geld vir 'n fliek nie.

Ek het nog nooit van die fliek gehoor nie, maar ons is bietjie agter
die res van die wêreld as dit by flieks kom...

Max___________________________________________

"Jonas"
> Leon van Nierop is onder die indruk dat daar oorspandeer is met die
> vervaardiging van die fliek ....
> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>> Waar wys dit orals?
>>
>> Carinus
>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>> voordat dit afgehaal word.
>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>> het om te maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74411 is 'n antwoord op boodskap #74410] Ma, 10 Maart 2003 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee op beide. Van Nierop het helwaarskynlik sy eerlike mening uitgespreek,
en ek het nie verkeerd getik nie. Die fliek is in die videoformaat verfilm.
So niks van daardie ronde tekentjies en cinemascope en al daardie groot
woorde aan die einde van die fliek nie.

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303100745.633e9e7c@posting.google.com...
> Is LvH sarkasties? Of het Annette die koste van die fliek verkeerd
> getik? R60 000 is geen geld vir 'n fliek nie.
>
> Ek het nog nooit van die fliek gehoor nie, maar ons is bietjie agter
> die res van die wêreld as dit by flieks kom...
>
> Max___________________________________________
>
> "Jonas"
>> Leon van Nierop is onder die indruk dat daar oorspandeer is met die
>> vervaardiging van die fliek ....
>> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>>> Waar wys dit orals?
>>>
>>> Carinus
>>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>>> voordat dit afgehaal word.
>>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>>> het om te maak.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
Re: Fliek: God is African [boodskap #74412 is 'n antwoord op boodskap #74409] Ma, 10 Maart 2003 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag in Argus kry die fliek 3 sterre ( Schuster se megageldmaker het 2
sterre gekry).

(13L) An excellent film exposing the heart of racism and xenophobia in black
South Africa, but it is spoilt by appearances by too many demi-god
celibrities in bit-parts.

Annette

"Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047310231.860306@ftp.adept.co.za...
> dankie....
>
> "Annette" skryf in boodskap news:b4i773$1uvmia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>>> Waar wys dit orals?
>>>
>>> Carinus
>>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>>> voordat dit afgehaal word.
>>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>>> het om te maak.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Fliek: God is African [boodskap #74425 is 'n antwoord op boodskap #74412] Di, 11 Maart 2003 03:37 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die opvolg sal seker op die korrupsie en nepotisme van die ANC fokus - ek
wonder wat sal sy naam wees?
Iets soos - "In Africa's pocket..." ?

"Annette" skryf in boodskap news:b4ih6r$206r7m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag in Argus kry die fliek 3 sterre ( Schuster se megageldmaker het 2
> sterre gekry).
>
> (13L) An excellent film exposing the heart of racism and xenophobia in black
> South Africa, but it is spoilt by appearances by too many demi-god
> celibrities in bit-parts.
>
> Annette
>
>
> "Carinus Lemmer" wrote in message
> news:1047310231.860306@ftp.adept.co.za...
>> dankie....
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4i773$1uvmia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
>>> Annette
>>>
>>> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>>>> Waar wys dit orals?
>>>>
>>>> Carinus
>>>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>>> > voordat dit afgehaal word.
>>>> > Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>>> > aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>>> > het om te maak.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die Die
Volgende onderwerp: Film God is African
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:14:05 MGT 2024