Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Ekonomie in lewende lywe
Ekonomie in lewende lywe [boodskap #73896] Ma, 24 Februarie 2003 07:46
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand staan in 'n ry by die krieket, en sê vir sy vriend:
Ek is 'n lopende ekonomie

Vriend: Wat bedoel jy?

Ekonomie: My haarlyn is in resessie, my maag is 'n slagoffer van inflasie,
en die kombinasie van hierdie faktore plaas my in 'n diep depessie.
Vorige onderwerp: Spioene in Sanlam se databasis ?
Volgende onderwerp: Kredietrekord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:42:53 MGT 2024