Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Dis mense wat die probleem is,nie honde.
Dis mense wat die probleem is,nie honde. [boodskap #7312] Di, 01 Oktober 1996 00:00
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Agter galjoen se frustrasie sit tientalle
honde eienaars, mense wat net soos honde
aan riem gely word en mors in die
openbaar.

Mense, die massas wat elke dag
meer en meer materie verorber
meer en meer vermeerder en
meer en meer honde aanhou.

in klein hokkies, kleiner hokkies
met designer woof kos en n
diefwering vir geselskap
slaap die hond en wag

--- einde
Vorige onderwerp: Ek hou nie van honde en hondekak nie !!
Volgende onderwerp: Die ANDER bewoners van die land.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:13:05 MGT 2024