Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Wat van 'n Afrikaanse Boeretroue fliek?
Wat van 'n Afrikaanse Boeretroue fliek? [boodskap #69937] Di, 03 Desember 2002 08:24
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het gister My Very Fat Greek Wedding gesien.
Genotvol, aan te bevole as goeie ontspanning, maar vir my was dit nie so
skreeusnaaks soos baie dit sou wou maak nie.
Nou wonder ek net - hoe sou 'n Afrikaanse Bruilof Fliek daar uitsien?
Sover ek kan onthou is daar nie altyd 'n bakleiery met vuiste nie - maar ek
was nog nooit by 'n troue waar daar nie 'n hele paar vroue met gevoude arms
jaloers stywelip sit terwyl die manne ure "sukkel" om ietsie by die kroeg te
kry nie.:))

Annette
Vorige onderwerp: Op T.V.
Volgende onderwerp: Noet vir Noet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 08:16:26 MGT 2024