Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Diens aan persone wat emigrasie oorweeg
Diens aan persone wat emigrasie oorweeg [boodskap #6698] Do, 04 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hallo

Ons is 'n maatskappy wat help met inligting, diens moontlike
werksgeleenthede ens.

Kontak ons as u enige inligting of dienste benodig.

J A Services & Associates
Re: Diens aan persone wat emigrasie oorweeg [boodskap #6711 is 'n antwoord op boodskap #6698] Sa, 06 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
j...@eastcoast.co.za (J A Services & Associates) wrote:

> Hallo

> Ons is 'n maatskappy wat help met inligting, diens moontlike
> werksgeleenthede ens.

> Kontak ons as u enige inligting of dienste benodig.>>

Ja. Ek soek 'n maklike werk in Geneve wat geweldig baie betaal en 'n
huis op die meer bied as deel van my pakket. Ek sal ook 'n lang
vakansie elke jaar en twee ampsmotors wil hê.
Ek is bereid om baie dinge te doen, maar nie iets waarvoor ek
handskoene moet dra, voor agt in die oggend hoef op te staan nie en ek
wil ook nie juis baie met mense werk nie.
Ek dink meer in die rigting van boeke en tydskrifte lees of mense van
algemene raad en menings bedien.
Soort van 'n "algemene filosoof" of so iets.
Vorige onderwerp: Protea - 'n ruiker vir die meisies
Volgende onderwerp: GEDIG: Aan almal in die buiteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:07:31 MGT 2024