Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Laaste Afrikaanse Boek Gekoop
Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63702] Vr, 14 Junie 2002 11:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
anders kan gee.
Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
vloeringenieur.

Knap vertaling dink ek.
Annette
Re: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63710 is 'n antwoord op boodskap #63702] Vr, 14 Junie 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder darem hoeveel meer volwassenes as kinders lees Harry Potter? Ek
was nog self nie daar nie, maar almal wat ek ken, is gek daaroor.
Ongelooflik dat in die era van die rekenaar dat mense, veral die kinders,
nog bereid is om boeke te lees. Wys jou net wat kwaliteit doen!

"Annette" skryf in boodskap news:aecjpb$5ss6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
> Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
> anders kan gee.
> Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
> boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
> vloeringenieur.
>
> Knap vertaling dink ek.
> Annette
>
Re: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63737 is 'n antwoord op boodskap #63702] Sa, 15 Junie 2002 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die eerste Potter fliek ontdek ek toe dat Norbert die naam is van die
drakie wat uitbroei. Ek was aanvanklik onder die indruk dat dit die naam is
van 'n ander walglap ....

"Annette" skryf in boodskap news:aecjpb$5ss6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
> Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
> anders kan gee.
> Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
> boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
> vloeringenieur.
>
> Knap vertaling dink ek.
> Annette
>
Re: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63746 is 'n antwoord op boodskap #63737] Sa, 15 Junie 2002 07:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek het dit al toentertyd gemeld toe ek die eerste boek gelees het -
maar ek was toe nog jonk en onskuldig, en het nie geweet dat die oulike ou
drakie eintlik beledig is nie:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aeecs9$j5b$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die eerste Potter fliek ontdek ek toe dat Norbert die naam is van die
> drakie wat uitbroei. Ek was aanvanklik onder die indruk dat dit die naam is
> van 'n ander walglap ....
> "Annette" wrote in message
> news:aecjpb$5ss6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
>> Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
>> anders kan gee.
>> Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
>> boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
>> vloeringenieur.
>>
>> Knap vertaling dink ek.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse Boeke
Volgende onderwerp: Idiome-boek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:40:33 MGT 2024