Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Moderators (Ons benodig hulp, baie hulp...)
Moderators [boodskap #5113] Sa, 26 Mei 2018 16:59
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Hallo kubervriende,

Ons benodig dringend hulp om die forum beter te bestuur en lewendig te hou. As sulks wil ons sommer 'n klomp moderators aanstel om toesig te hou en orde te handhaaf. Laat ons weet indien u belanggestel en aan die onderstaande vereistes voldoen:

Vereistes:
Enige persoon wat al 'n klomp boodskappe hier gepos het en wat se poste oor die algemeen van hoogstaande kwaliteit is. Die persoon moet ook bereid wees om die onderstaande take te verrig.

Take:
1. Antwoord boodskappe op die forum om gesprekke aan die gang te hou.
2. Verwyder SPAM van die forum.
3. Besleg geskille.
4. Skuif boodskappe na die regte forum.
5. Maak spelfoute reg.
6. Verban gebruikers met slegte bedoelings.

C.P. Hoogenhout - 1880
Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor.
Volgende onderwerp: Netiket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:38:12 MGT 2024