Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: The Dish
Fliek: The Dish [boodskap #49865] So, 09 September 2001 22:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Baie genotvolle en snaakse rolprent. ( snaaks soos in hahahaha)
Ek het eers vandag besef die arme Australiers se maanlandingsdatum is 'n dag
later as ons s'n:))
Annette ( wat gesien het hoe die maan 'n knikkie gee toe die Arend daarop
land - was in die swembad by Namotoni)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Fliek: The Dish [boodskap #49876 is 'n antwoord op boodskap #49865] Ma, 10 September 2001 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het juis The Dish gaan kyk omdat ek geweet dit was dieselfde mense wat
The Castle gemaak het.
Net so 'n genotvolle film.
Annette

--

me & bobby magee skryf in boodskap news:6RXm7.6464$c5.53573@newsfeeds.bigpond.com...
> Doen jouself 'n groot guns - kyk of jy 'n video van "The Castle" kan kry -
> dieselfde mense wat The Dish gemaak het. Wonderlik - snaaks en treffend.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ngp87$75k1b$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Baie genotvolle en snaakse rolprent. ( snaaks soos in hahahaha)
>> Ek het eers vandag besef die arme Australiers se maanlandingsdatum is 'n dag
>> later as ons s'n:))
>> Annette ( wat gesien het hoe die maan 'n knikkie gee toe die Arend daarop
>> land - was in die swembad by Namotoni)
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Fliek: The Dish [boodskap #49905 is 'n antwoord op boodskap #49865] Ma, 10 September 2001 17:06 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Doen jouself 'n groot guns - kyk of jy 'n video van "The Castle" kan kry -
dieselfde mense wat The Dish gemaak het. Wonderlik - snaaks en treffend.

"Annette" skryf in boodskap news:9ngp87$75k1b$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Baie genotvolle en snaakse rolprent. ( snaaks soos in hahahaha)
> Ek het eers vandag besef die arme Australiers se maanlandingsdatum is 'n dag
> later as ons s'n:))
> Annette ( wat gesien het hoe die maan 'n knikkie gee toe die Arend daarop
> land - was in die swembad by Namotoni)
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Vorige onderwerp: The Mole
Volgende onderwerp: Zoom Zoom Zoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:42:04 MGT 2024