Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Landbou & veeteelt » Toekoms Advies vir: Landbou Genetiese Ingenieurswese Inisiatief
Toekoms Advies vir: Landbou Genetiese Ingenieurswese Inisiatief [boodskap #46972] Wo, 18 Julie 2001 21:21 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe landbou, voedsel en drank beleid reëls.
Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag die Genetiese Ingenieurswese firmas, Landbouers en ondersteunende
Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Aanhoudende verskaffing van voedsel produkte aan die ekonomie. Werk verskaffing
geleenthede. Navorsing inisiatiewe. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, Genetiese Ingenieurswese firmas, Landbouers en
ondersteunende Organisasies. Veral om meer effektiewe vriendskappe te verhoog
deur meer effektiewe voedsel verskaffing, asook meer effektiewe gebruik van
beskikbare grond te verhoog, waar benodig. As deel van die 2020 en daarna plan
om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog na vinniger gewas groei tegnieke,
verhoogde voorgestelde minerale inname, groter diversifikasie van voedsel
produkte, meer onafhanklike seisoen groei benodighede, meer bekostigbare rak
leeftyd, langer berg tegnieke, vriendeliker produkte, meer effektiewe
etikettering tegnieke, verhoogde gesondheid voordele aan voornemende
verbruikers, asook vriendeliker en/of vinniger voedsel voorbereidings metodes.
Om meer effektiewe landbou, bemarking en verspreiding inisiatiewe te verhoog.
Met die uitdruklike doel om meer bekendheid te verhoog in die verskaffing van
meer effektiewe genetiese ingenieurswese tegnieke. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Die uitleg van markte kan ook verhoog word, met huidige asook toekomstige
versswartes van voedsel. Om wedersydse ondersteunende verhoudinge te verhoog in
die verskaffing aan ewig groeiende markte. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Genetiese
Ingenieurswese firmas, Landbouers, en ondersteunende Organisasies, en Finansiële
Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële
Instansies en Organisasies betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in
die verband te verhoog. Veral om meer effektiewe ondersteuning om die gesondheid
en welstand van verbruikers en die ekonomie in die geheel te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband verhoog is van
die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te verhoog tussen on
Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe gebruik van beskikbare landbou grond kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe bestuur van gewasse and berging ruimte kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe gebruik van water verskaffing kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe verbruikers verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal : Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Slegs Landbou advies word hier gelewer. En bydrae(s) in ander gebiede sal later
gelewer word.)
Re: Toekoms Advies vir: Landbou Genetiese Ingenieurswese Inisiatief [boodskap #47045 is 'n antwoord op boodskap #46972] Do, 19 Julie 2001 22:31 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 21:21:35 GMT, in article
, reisiger writes...

> Met die uitdruklike doel om meer bekendheid te verhoog in die verskaffing van
> meer effektiewe genetiese ingenieurswese tegnieke.

Heg aan...

Met spesiale klem om meer effektiewe ondersteuning vir publieke lieftallige en
genotvolle genetiese ingenieurswese inisiatiewe te verhoog.

Die reisiger skryf...

> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Heg aan...
Meer effektiewe publieke lieftallige en genotvolle genetiese ingenieurswese
inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.

Die reisiger skryf...

> (Slegs Landbou advies word hier gelewer. En bydrae(s) in ander gebiede sal later
> gelewer word.)

Groei bg. na...

(Bydrae(s) in ander gebiede sal later gelewer word. Om meer effektiewe publieke
lieftallige en genotvolle genetiese ingenieurswese inisiatiewe te verhoog.
Volgende onderwerp: plaaswerkers in opstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:48:57 MGT 2024