Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Toets vir varkgriep
Toets vir varkgriep [boodskap #40108] Vr, 01 Junie 2018 15:09
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As jy siek voel en wil toets of jy varkgriep het, sit jou hand op 'n warm plaat en as jy "bacon" ruik is dit varkgriep.

Moenie die prosedure volg as jy vir voëlgriep wil toets nie! Smile

Eina!
Vorige onderwerp: Waarom het 'n Brandweerwa 'n Rooi Leer?
Volgende onderwerp: Antie hoefie te worry nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:43:26 MGT 2024