Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Waarom het 'n Brandweerwa 'n Rooi Leer?
Waarom het 'n Brandweerwa 'n Rooi Leer? [boodskap #38] Ma, 21 Mei 2018 06:37
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
'n Brandweerwa het 6 wiele en 6 bemanningslede.
6 + 6 = 12
Daar is 12 duim in 'n liniaal.
Die Engelse woord vir liniaal is "ruler".
Die "ruler" van Engeland is Queen Elizabeth.
Daar is 'n skip met die naam "Queen Elizabeth".
Die "Queen Elizabeth" vaar op die see.
In die see is daar visse.
Visse het vinne.
Die Finne het egter teen die Russe baklei.
Die Russiese leer staan bekend as die Rooi Leer.
Daarom het 'n brandweerwa 'n rooi leer.
Vorige onderwerp: Die poepwedstryd
Volgende onderwerp: Toets vir varkgriep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:43:49 MGT 2024