Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Boeke van "NP Nortje"
Boeke van "NP Nortje" [boodskap #35801] Vr, 20 Oktober 2000 01:06 na volgende boodskap
Gtifan  is tans af-lyn  Gtifan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waar kan ek boeke van die man in die hande kry ?

Dankie

Louie
Re: Boeke van "NP Nortje" [boodskap #35817 is 'n antwoord op boodskap #35801] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
PH (Henry) Nortje het gister sy tagtigste verjaardag gevier

In 1997 het sy "laaste" boek "Ken op die Kierie" verskyn

Op aandrang van sy seuns is hy op 'n herinneringstog geneem na sy
geboortewêreld in die Baviaanskloof en het hy daarna "Volstruis, met wie
gaan jy trou " geskryf wat nou verskyn het.

Harry

Gtifan wrote in message ...
> Waar kan ek boeke van die man in die hande kry ?
>
> Dankie
>
> Louie
>
Re: Boeke van "NP Nortje" [boodskap #35818 is 'n antwoord op boodskap #35801] Sa, 21 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hieronder is 'n lys van sy boeke soos dit in een v.d. wat ek het verskyn.
Ek weet nie wat sy absolute nuutste bundel is nie, ek vermoed dis "Ken op
die kierie".

Klein Hollywood
Nuut onder die son
*Die groen ghoen
Spook van die wielsleutel
Ken op die kierie
*Pennie se vuur
*Donkerwater
Aan die sonkant
Op die sonpad
Matewis se mense gaan boer
Bly of gly
Duisendblaar
*Die wildedruif val
In klip en gruis
*Die elfde hekkie
Korsies van growwebrood
Wellingtonse suiker

En, hulle behoort almal by kalahari.net beskikbaar te wees - ek sien sy
uitgewers is Tafelberg, wat deel is Naspers. Sommige van dié hierbo is
"jeuglektuur", maar ek is nie presies seker watter almal nie, ek het die wat
ek vermoed, met 'n * gemerk.

Groete,
Dries

"Gtifan" skryf in boodskap news:8sqlrr$eh1@godzilla.ast.co.za...
> Baie Dankie Dries ek sal daar gaan kyk. En ja dit is PH Nortje
> Jy weet nie dalk of hy onglangs 'n nuwe stuk geskryf het nie ?
>
> Dries Venter wrote in message
> news:8sq6i3$9bp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ummm, ek weet nie van NP Nortjé nie, wel 'n PH Nortjé. Watse stuk het jy
>> van gehoor of gelees van die Nortjé, dat jy graag van sy boeke wil hê? Dalk
>> sal ek daaruit kan agterkom of dit eintlik PH is wat jy aan dink. Probeer
>> in elk geval by kalahari.net - behoort aan Naspers en het nogal baie
>> Afrikaanse boeke. Ek weet net nie of hulle die ander uitgewers (v. Schaik,
>> JP vd Walt, Quellerie, ens.) se boeke aanhou nie. Hulle diens is goed.
>>
>> BTW, ek en jy is kollegas, lyk dit my. Ek werk by Iscor HK.
>>
>> Dries Venter
>>
>> Groet
>> "Gtifan" wrote in message
>> news:8so1ru$ca3@godzilla.ast.co.za...
>>> Waar kan ek boeke van die man in die hande kry ?
>>>
>>> Dankie
>>>
>>> Louie
>>>
>>
>
Re: Boeke van "NP Nortje" [boodskap #35836 is 'n antwoord op boodskap #35801] Sa, 21 Oktober 2000 00:59 Na vorige boodskap
Gtifan  is tans af-lyn  Gtifan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Baie Dankie Dries ek sal daar gaan kyk. En ja dit is PH Nortje
Jy weet nie dalk of hy onglangs 'n nuwe stuk geskryf het nie ?

Dries Venter skryf in boodskap news:8sq6i3$9bp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ummm, ek weet nie van NP Nortjé nie, wel 'n PH Nortjé. Watse stuk het jy
> van gehoor of gelees van die Nortjé, dat jy graag van sy boeke wil hê? Dalk
> sal ek daaruit kan agterkom of dit eintlik PH is wat jy aan dink. Probeer
> in elk geval by kalahari.net - behoort aan Naspers en het nogal baie
> Afrikaanse boeke. Ek weet net nie of hulle die ander uitgewers (v. Schaik,
> JP vd Walt, Quellerie, ens.) se boeke aanhou nie. Hulle diens is goed.
>
> BTW, ek en jy is kollegas, lyk dit my. Ek werk by Iscor HK.
>
> Dries Venter
>
> Groet
> "Gtifan" wrote in message
> news:8so1ru$ca3@godzilla.ast.co.za...
>> Waar kan ek boeke van die man in die hande kry ?
>>
>> Dankie
>>
>> Louie
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse boeke?
Volgende onderwerp: Boek pryse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:43:05 MGT 2024