Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » emigrasie
emigrasie [boodskap #35550] So, 15 Oktober 2000 04:25 na volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis net ongelooflik om jou kinders vry te laat om in die straat te speel,
rond te loop en dies meer - hier word nie muti gekook van kinders nie,
gladnie ontvoer nie - net waardeer.

Dis net so buitengewoon om 20 to 30 vakante poste (vir een beroep)
geadverteer te sien - Daagliks!!

En om dan een die eerste aansoek te laat slaag - SJOE! EN, NIEMAND vra
of ek swart is nie.

Ons besit geen vuurwapens nie - die polisie pas ons goed op - hulle vra
darem nie dat mense polisie-padblokkades moet ignoreer nie!

Ons slaap met oop deure, want hier is maar twee verkragtings - gemiddeld -
per jaar. Ongeveer 10 moorde per jaar - almal hoofberigte op TV. En die
land het 4 miljoen mense.

My lojaliteit is by my huisgesin - nie by enige land nie. Die Here het ons
die aarde gegee, nie net ';n lappie grond tussen mensgemaakte grense nie.

Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties dat
hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie. Ek kry
hulle opreg jammer.

Alles van die beste vanuit 'n ongelooflike ontspanne land.
Re: emigrasie [boodskap #35551 is 'n antwoord op boodskap #35550] So, 15 Oktober 2000 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien jy kan darem die "Properties" van 'n epos lees, maar, soos genoem -
almal weet nie wat aangaan nie - jy ook nie vriend.

Op "kontrak" is mens maar 'n skamele trekarbeider en daar bestaan geen
voordele vir jou nie, maar as mens permanente verblyfreg of selfs burgerskap
gekry het, dan geld die volgende ook vir jou:

Gratis ongeluksdekking - beide medies en versorging - met geen maksimum of
tydsduur nie.

Gratis medies - "elective surgery" bring egter 'n sogenaamde wagtermym.

Voorskrifte kos maksimum $15, en herhalings kos niks.

Om op te som, as ek daardie "vroumens" was sou ek in SA gebly het, nie heen
en weer gevlieg het nie. Jy weet, VOLLE mediese assuransie vir 5 mense
(soos vir my huisgesin), kos in 5 jaar nie eens soveel soos 'n EENRIGTING
kaartjie Suid Afrika toe nie. Slaan my dood - die logika van sommiges!

Nou verder:- Jy was duidelik of nog nooit hier nie, of in die reenseisoen.
Dit reen gemiddeld elke 4de dag vir 'n paar uur. Niemand het
sprinkelbesproeiing nie, die Vader sorg vir die plantelewe 100%. 'n Goeie
sagte reentjie kort-kort is LEKKER.

En dan Gloudina - nie nodig om enige storie oor "vlug" te vertel nie - almal
lees koerante hier. Buitendien - ons het na 'n inkomste toe gevlug - nie
weg van enigiets af nie.

Ai, ou bitterbekke.....

skryf in boodskap news:39E9CC1C.D6F8415@home.com...
tamix wrote:

> En die
> land het 4 miljoen mense.

Ja, die land het vier miljoen mense. En sit daar in die suidelikedeel van
die
Stille Oseaan, ver van alles af. En dit reën
aanmekaar. En die mense is verveeld.
En ek weet van 'n vroumens wat nog gedurig SA toe kom
vir mediese aandag (haar man is op kontrak in NZ, en
mediese aandag en assuransie is so duur dat hulle dit nie kan
bekostig nie. )

>
>
> Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties dat
> hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
> verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie. Ek kry
> hulle opreg jammer.
>
>

Ek, nou weer, sit en beny die mense in SA daagliks hulleheerlike opwindende
land. Mens moet eers in ander dele
van die wereld rondgery en gebly het, om te besef watter
unieke land SA is, veral op geografiese gebied. Mens is
in SA so binne bereik van die see, berge, vlaktes,
wereldwonders soos die Namakwalandse blomme as die
seisoen reg is. En die klimaat van SA is met weinige
uitsonderings van die beste in die wereld. So, die mense
wat daar bly, tel julle seëninge. (Al word julle kinders
nou daagliks vir muti doodgemaak, soos hierdie ou in
NZ sê. (Ek neem aan hy vertel sy bure in NZ dat dit
daarom is wat hy uit SA gevlug het.)

Gloudina
Re: emigrasie [boodskap #35555 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En ons lot wat in SA bly doen nie iets nie?!

Elaine

Skunk wrote :

. Daar's nog 'n paar
> waaraan ek kan dink... Dis net, die way waarop julle heeltyd moan,
> getuig nie van geluk nie... Enige verskil is: Ons doen iets!
>
> Skunk
>
Re: emigrasie [boodskap #35556 is 'n antwoord op boodskap #35551] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kabouster  is tans af-lyn  Kabouster
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
tamix wrote:
>
> Om op te som, as ek daardie "vroumens" was sou ek in SA gebly het, nie heen
> en weer gevlieg het nie. Jy weet, VOLLE mediese assuransie vir 5 mense
> (soos vir my huisgesin), kos in 5 jaar nie eens soveel soos 'n EENRIGTING
> kaartjie Suid Afrika toe nie. Slaan my dood - die logika van sommiges!
>

Gloudina lieg al weer ... :)
Re: emigrasie [boodskap #35557 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine

Ek kan nie glo dat jy jou selfsugtigheid so uitbasuin nie. Sies. Jy't
geen berou oor wat jy jou ouers aangedoen het nie. Gelukkig weet jyself
nie wat jy hulle aangedoen het nie. Jy sal dit ook nie ter wille van jou
kinders doen nie, (weet nie hoekom jy dít ook nog moes ingooi nie) want
soos jyself in die laaste twee sinne sê, jy sal dit nie maak nie.

Skaam jou!
Skunk

"Elaine" skryf in boodskap news:39e9c117.0@news1.mweb.co.za...
> En dan kry jy mense soos ek wat kies om hier te bly. So 6 jaar terug wou my
> pa ook sy goed pak en loop. Hy wou ons uit die land vat en hy's klaar
> goedgekeur en het 'n werk gehad wat vir hom gesit en wag het in Australia.
> Anyway om 'n lang storie kort te maak. Ek en my susters het my pa gesmeek,
> ons wou nie gaan nie. Ons is gelukkig hier, ons het vriende en wat van ons
> familie? My ouers het besluit om te bly, en hoewel ek nou jammer is vir my
> pa wat sy werk verloor het a.g.v HOP, en nou te oud is om die regte punte te
> kry, was ek nog nie een dag spyt dat ons gekies het om in SA te bly nie.
> Miskien as ek eendag kinders het sal ek van plan verander, maar ek sal my
> mooi, warm land te veel mis.
> Vir my is dit nie net 'n lappie aarde nie, maar iets wat in my bloed is, 'n
> gevoel wat jy nerens anders in die wereld sal beleef nie. Bruisend en warm.
> Ek sal dalk na 'n ander Afrika land toe trek (soos Botswana) maar Afrika
> self sal ek nooit kan verlaat nie. Ek dink nie enigiemand kan dit ontken
> nie. Ek het al te veel stories gehoor van mense wat sak en pak terug gekom
> het, omdat hulle nie in 'n ander land kon aanpas nie. Dit sal ek wees daai.
>
> Elaine
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:39e99fa6.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy moet net onthou dat almal nie kan emigreer nie. Hier sit mense wat nie
>> die geld het nie of nie die kwalifikasies het nie.So hier is van ons
wat
> sal
>> moet bly en die beste van n kak saak moet maak.Almal dink dit gaan beter
>> oorsee maar gaan dit wel beter
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
Re: emigrasie [boodskap #35558 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit nie alleen gedoen nie. En dit was hulle besluit op die einde van
die dag dink jy nie so nie? As my ouers my nou gedwing het om Australia toe
te gaan, sou jy gesê het hulle is selfsugtig? Jy sien 'n saak het twee
kante....op die einde van die dag het hulle besluit om te bly, omdat hier
niemand sou wees om na my ouma-hulle om te sien nie. Alle opsies is
oorweeg, soos dat ek en my susters by ons grootouers sou gaan bly totdat ons
matriek geskryf het en so aan en so voorts. Moenie oordeel nie, jy ken nie
al die feite nie. Selfsug het niks daarmee uit te waai gehad nie....wel
gesonde verstand. My pa sê nou self hy's bly hy't nie gegaan nie. Hy't 'n
lekker besigheidjie en dit gaan goed met hulle. Dit was net 'n opsies wat
ons as gesin saam besluit het om nie te gebruik nie. My pa is nie 'n
outokraat nie. Dis nie sy way of no way nie. So toevallig wou my ma ook
nie gegaan het nie.

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:8sfead$t7p$4@azure.nl.gxn.net...
> Elaine
>
> Ek kan nie glo dat jy jou selfsugtigheid so uitbasuin nie. Sies. Jy't
> geen berou oor wat jy jou ouers aangedoen het nie. Gelukkig weet jyself
> nie wat jy hulle aangedoen het nie. Jy sal dit ook nie ter wille van jou
> kinders doen nie, (weet nie hoekom jy dít ook nog moes ingooi nie) want
> soos jyself in die laaste twee sinne sê, jy sal dit nie maak nie.
>
> Skaam jou!
> Skunk
Re: emigrasie [boodskap #35559 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Magrietha" het onder andere geskryf:

> As al die ou liberales
> (noem 'n mens hulle nog so?) maar net wil besef dat 'n mens 'n beter lewe
> vir al jou mense wil gee en nie wil hê dat hulle aan soveel aaklige dinge
> blootgestel moet word soos wat ons tans in SA ondervind nie.

Ek word nie graag as konservatief gelabel nie!

Skunk
Re: emigrasie [boodskap #35560 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Magrietha" sê:

> Ek het gedink dit was al dood, maar toe
> die SA Olimpiese span nou die dag op die veld loop, het ek besef, dit is
> nie.

Die "leliewit" Nederlanders het met 'n boeing vol medaljes teruggekom!!!

Skunk
Re: emigrasie [boodskap #35561 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stokke en stene breek my bene... (maak nogal 'n mooi anglisisme - rym
selfs). Laat hulle sê wat hulle wil van ons. Die gevoel wat mens hier in
die buiteland ervaar kan jy nie aan iemand wat in SA bly beskryf nie. En
wat hulle ookal van ons sê, óns ken die verskil.

Ek weet van 'n rits outjies wat terug is ook! Tog sien ek nie een ou wat
hier vir húlle sê: Julle kan nie koue winters hanteer nie! Julle kan nie
survive as jy onder Ma se vlerkie moet uittrek nie. Daar's nog 'n paar
waaraan ek kan dink... Dis net, die way waarop julle heeltyd moan,
getuig nie van geluk nie... Enige verskil is: Ons doen iets!

Skunk

"tamix" skryf in boodskap news:SkaG5.5016$yigc.74186864@news.xtra.co.nz...
> Dis net ongelooflik om jou kinders vry te laat om in die straat te speel,
> rond te loop en dies meer - hier word nie muti gekook van kinders nie,
> gladnie ontvoer nie - net waardeer.
>
> Dis net so buitengewoon om 20 to 30 vakante poste (vir een beroep)
> geadverteer te sien - Daagliks!!
>
> En om dan een die eerste aansoek te laat slaag - SJOE! EN, NIEMAND vra
> of ek swart is nie.
>
> Ons besit geen vuurwapens nie - die polisie pas ons goed op - hulle vra
> darem nie dat mense polisie-padblokkades moet ignoreer nie!
>
> Ons slaap met oop deure, want hier is maar twee verkragtings - gemiddeld -
> per jaar. Ongeveer 10 moorde per jaar - almal hoofberigte op TV. En die
> land het 4 miljoen mense.
>
> My lojaliteit is by my huisgesin - nie by enige land nie. Die Here het ons
> die aarde gegee, nie net ';n lappie grond tussen mensgemaakte grense nie.
>
> Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties dat
> hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
> verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie. Ek kry
> hulle opreg jammer.
>
> Alles van die beste vanuit 'n ongelooflike ontspanne land.
>
Re: emigrasie [boodskap #35605 is 'n antwoord op boodskap #35551] So, 15 Oktober 2000 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Baie reg Nasty - ek het met 'n kredietkaart-begroting hier aangekom, slegs
met die klere aan my lyf, nadat ek vir 18 maande vrugteloos gesoek het vir
'n pos om vir aansoek te doen. Binne 30 dae werk ek, besit 'n werkspermit
en verwag my aansoek om permanente veblyf enige dag. My vrou en kinders
het met my eerste salaris gevlieg, en ons leef nou weer. My oudste seur
(18) is nog op skool, maar spog alreeds met twee geskrewe werksaansoeke, en
twee geskrewe beurse om mee verder te studeer - en ons is amptelik nog nie
"residents" nie. My familie in SA se kinders is, met die uitsondering van
een, in Brittanje en die VSA om net te kan verdien en leef.

Vir my se dit alles.

Waar 'n wil is is 'n weg se hulle.

Ons was van die gelukkige mense wat net 'n koeelgat in ons sitkamerruit
gehad het, een hijack, en 'n paar skadelose inbrake. Ons (my familie) het
ongeskend hier aangeland - iets waarvoor ons die Vader baie dankbaar is.
Kort na ons egter hier aangekom het, verneem ons dat ons buurman geskiet is
(in sy huis).

Maar, elke ou het sy eie besluite om te maak. Ek weet net dat my vrou en
kinders hopeloos te dierbaar is om hulle eens aan die GERINGSTE risiko
bloot te stel.

So, ek is hier om te bly in hierdie pragtige land met die gematigde klimaat
en dierbare mense.

--

"tamix" skryf in boodskap news:u_mG5.5135$yigc.93257827@news.xtra.co.nz...
> Ek sien jy kan darem die "Properties" van 'n epos lees, maar, soos genoem -
> almal weet nie wat aangaan nie - jy ook nie vriend.
>
> Op "kontrak" is mens maar 'n skamele trekarbeider en daar bestaan geen
> voordele vir jou nie, maar as mens permanente verblyfreg of selfs burgerskap
> gekry het, dan geld die volgende ook vir jou:
>
> Gratis ongeluksdekking - beide medies en versorging - met geen maksimum of
> tydsduur nie.
>
> Gratis medies - "elective surgery" bring egter 'n sogenaamde wagtermym.
>
> Voorskrifte kos maksimum $15, en herhalings kos niks.
>
> Om op te som, as ek daardie "vroumens" was sou ek in SA gebly het, nie heen
> en weer gevlieg het nie. Jy weet, VOLLE mediese assuransie vir 5 mense
> (soos vir my huisgesin), kos in 5 jaar nie eens soveel soos 'n EENRIGTING
> kaartjie Suid Afrika toe nie. Slaan my dood - die logika van sommiges!
>
> Nou verder:- Jy was duidelik of nog nooit hier nie, of in die reenseisoen.
> Dit reen gemiddeld elke 4de dag vir 'n paar uur. Niemand het
> sprinkelbesproeiing nie, die Vader sorg vir die plantelewe 100%. 'n Goeie
> sagte reentjie kort-kort is LEKKER.
>
> En dan Gloudina - nie nodig om enige storie oor "vlug" te vertel nie - almal
> lees koerante hier. Buitendien - ons het na 'n inkomste toe gevlug - nie
> weg van enigiets af nie.
>
> Ai, ou bitterbekke.....
>
> skryf in boodskap news:39E9CC1C.D6F8415@home.com...
> tamix wrote:
>
>> En die
>> land het 4 miljoen mense.
>
> Ja, die land het vier miljoen mense. En sit daar in die suidelikedeel van
> die
> Stille Oseaan, ver van alles af. En dit reën
> aanmekaar. En die mense is verveeld.
> En ek weet van 'n vroumens wat nog gedurig SA toe kom
> vir mediese aandag (haar man is op kontrak in NZ, en
> mediese aandag en assuransie is so duur dat hulle dit nie kan
> bekostig nie. )
>
>>
>>
>> Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties dat
>> hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
>> verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie. Ek
> kry
>> hulle opreg jammer.
>>
>
> Ek, nou weer, sit en beny die mense in SA daagliks hulleheerlike opwindende
> land. Mens moet eers in ander dele
> van die wereld rondgery en gebly het, om te besef watter
> unieke land SA is, veral op geografiese gebied. Mens is
> in SA so binne bereik van die see, berge, vlaktes,
> wereldwonders soos die Namakwalandse blomme as die
> seisoen reg is. En die klimaat van SA is met weinige
> uitsonderings van die beste in die wereld. So, die mense
> wat daar bly, tel julle seëninge. (Al word julle kinders
> nou daagliks vir muti doodgemaak, soos hierdie ou in
> NZ sê. (Ek neem aan hy vertel sy bure in NZ dat dit
> daarom is wat hy uit SA gevlug het.)
>
> Gloudina
>
Re: emigrasie [boodskap #35607 is 'n antwoord op boodskap #35550] Ma, 16 Oktober 2000 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
En verder - almal wat van NZ af teruggaan SA toe is slegs die wat nie sonder
bediendes kan klaarkom nie - hier werk ons self in die kombuis en die tuin!!

"Skunk" skryf in boodskap news:8sfeaa$t7p$2@azure.nl.gxn.net...
> Stokke en stene breek my bene... (maak nogal 'n mooi anglisisme - rym
> selfs). Laat hulle sê wat hulle wil van ons. Die gevoel wat mens hier in
> die buiteland ervaar kan jy nie aan iemand wat in SA bly beskryf nie. En
> wat hulle ookal van ons sê, óns ken die verskil.
>
> Ek weet van 'n rits outjies wat terug is ook! Tog sien ek nie een ou wat
> hier vir húlle sê: Julle kan nie koue winters hanteer nie! Julle kan nie
> survive as jy onder Ma se vlerkie moet uittrek nie. Daar's nog 'n paar
> waaraan ek kan dink... Dis net, die way waarop julle heeltyd moan,
> getuig nie van geluk nie... Enige verskil is: Ons doen iets!
>
> Skunk
>
> "tamix" wrote in message
> news:SkaG5.5016$yigc.74186864@news.xtra.co.nz...
>> Dis net ongelooflik om jou kinders vry te laat om in die straat te
> speel,
>> rond te loop en dies meer - hier word nie muti gekook van kinders nie,
>> gladnie ontvoer nie - net waardeer.
>>
>> Dis net so buitengewoon om 20 to 30 vakante poste (vir een beroep)
>> geadverteer te sien - Daagliks!!
>>
>> En om dan een die eerste aansoek te laat slaag - SJOE! EN,
> NIEMAND vra
>> of ek swart is nie.
>>
>> Ons besit geen vuurwapens nie - die polisie pas ons goed op - hulle
> vra
>> darem nie dat mense polisie-padblokkades moet ignoreer nie!
>>
>> Ons slaap met oop deure, want hier is maar twee verkragtings -
> gemiddeld -
>> per jaar. Ongeveer 10 moorde per jaar - almal hoofberigte op TV.
> En die
>> land het 4 miljoen mense.
>>
>> My lojaliteit is by my huisgesin - nie by enige land nie. Die Here
> het ons
>> die aarde gegee, nie net ';n lappie grond tussen mensgemaakte grense
> nie.
>>
>> Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties
> dat
>> hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
>> verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie.
> Ek kry
>> hulle opreg jammer.
>>
>> Alles van die beste vanuit 'n ongelooflike ontspanne land.
>>
>
Re: emigrasie [boodskap #35616 is 'n antwoord op boodskap #35550] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En toe was die inwoners van Engeland, Duitsland, Frankryk en al die ander
lande in Europa wat aan die boikot deelgeneem het, die eerste om te moan.
Want toe moes hulle eweskielik van publieke transport gebruik maak. (Ek het
die hele petalje op t.v gevolg en al die onderhoudjies gesien). Ek besit
ongelukkig nie 'n vragmotor nie, en ek ken ook niemand in die bedryf nie, ek
het nie die regte lisensie nie, en jy kan verseker weet dat al het ek al die
dinge gehad, ek dit nie sou oorleef as ek die petrol statsie probeer afsluit
nie.
Boikot het ons al baie probeer en elke keer getrou aan deelgeneem (al deur 4
van hulle), dis net jammer die 6 miljoen taxi drywers het hulle gatte
daaraan afgesmeer, en so ook die res van die land. Die paar wat daaraan
deelgeneem het was nie eers 'n spoegie in die emmer nie, en kon nie juis
hond haar af maak nie.

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:8shula$rf2$1@azure.nl.gxn.net...
> Weet nie... Niemand het eintlik iets oor die petrolboikot kwytgeraak wat
> geadverteer is op dié groep nie. Dit laat mens net weer sien dat julle
> (weer) niks gedoen het nie. Jy staan heeltyd as een of ander groep
> waarin jy geklasifiseer word, maar jy staan heeltyd alleen in SA.
>
> Alleen is die enigste opsie - trek! (Vir m�, in elk geval)
>
> Skunk
Re: emigrasie [boodskap #35617 is 'n antwoord op boodskap #35550] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie... Niemand het eintlik iets oor die petrolboikot kwytgeraak wat
geadverteer is op dié groep nie. Dit laat mens net weer sien dat julle
(weer) niks gedoen het nie. Jy staan heeltyd as een of ander groep
waarin jy geklasifiseer word, maar jy staan heeltyd alleen in SA.

Alleen is die enigste opsie - trek! (Vir m�, in elk geval)

Skunk

"Elaine" skryf in boodskap news:39eb5571.0@news1.mweb.co.za...
> En ons lot wat in SA bly doen nie iets nie?!
>
> Elaine
>
> Skunk wrote :
>
> . Daar's nog 'n paar
>> waaraan ek kan dink... Dis net, die way waarop julle heeltyd moan,
>> getuig nie van geluk nie... Enige verskil is: Ons doen iets!
>>
>> Skunk
>>
>
Re: emigrasie [boodskap #35618 is 'n antwoord op boodskap #35607] Di, 17 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Niet net in NZ nie! Ek het het al oorweeg om "betaalde vakansies" in SA
te adverteer!!! Dis nie so sleg nie, maar die tyd...

Skunk

"tamix" skryf in boodskap news:BCHG5.5605$yigc.79888587@news.xtra.co.nz...
> En verder - almal wat van NZ af teruggaan SA toe is slegs die wat nie sonder
> bediendes kan klaarkom nie - hier werk ons self in die kombuis en die tuin!!
>
>
> "Skunk" wrote in message
> news:8sfeaa$t7p$2@azure.nl.gxn.net...
>> Stokke en stene breek my bene... (maak nogal 'n mooi anglisisme - rym
>> selfs). Laat hulle sê wat hulle wil van ons. Die gevoel wat mens hier in
>> die buiteland ervaar kan jy nie aan iemand wat in SA bly beskryf nie. En
>> wat hulle ookal van ons sê, óns ken die verskil.
>>
>> Ek weet van 'n rits outjies wat terug is ook! Tog sien ek nie een ou wat
>> hier vir húlle sê: Julle kan nie koue winters hanteer nie! Julle kan nie
>> survive as jy onder Ma se vlerkie moet uittrek nie. Daar's nog 'n paar
>> waaraan ek kan dink... Dis net, die way waarop julle heeltyd moan,
>> getuig nie van geluk nie... Enige verskil is: Ons doen iets!
>>
>> Skunk
>>
>> "tamix" wrote in message
>> news:SkaG5.5016$yigc.74186864@news.xtra.co.nz...
>>> Dis net ongelooflik om jou kinders vry te laat om in die straat te
>> speel,
>>> rond te loop en dies meer - hier word nie muti gekook van kinders nie,
>>> gladnie ontvoer nie - net waardeer.
>>>
>>> Dis net so buitengewoon om 20 to 30 vakante poste (vir een beroep)
>>> geadverteer te sien - Daagliks!!
>>>
>>> En om dan een die eerste aansoek te laat slaag - SJOE! EN,
>> NIEMAND vra
>>> of ek swart is nie.
>>>
>>> Ons besit geen vuurwapens nie - die polisie pas ons goed op -
hulle
>> vra
>>> darem nie dat mense polisie-padblokkades moet ignoreer nie!
>>>
>>> Ons slaap met oop deure, want hier is maar twee verkragtings -
>> gemiddeld -
>>> per jaar. Ongeveer 10 moorde per jaar - almal hoofberigte op TV.
>> En die
>>> land het 4 miljoen mense.
>>>
>>> My lojaliteit is by my huisgesin - nie by enige land nie. Die
Here
>> het ons
>>> die aarde gegee, nie net ';n lappie grond tussen mensgemaakte
grense
>> nie.
>>>
>>> Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek
outomaties
>> dat
>>> hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
>>> verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie.
>> Ek kry
>>> hulle opreg jammer.
>>>
>>> Alles van die beste vanuit 'n ongelooflike ontspanne land.
>>>
>>
>
Re: emigrasie [boodskap #35670 is 'n antwoord op boodskap #35550] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor niemand kla oor die hulp van die regerings nie...

Skunk

"Elaine" skryf in boodskap news:39ec8ed9.0@news1.mweb.co.za...
> En toe was die inwoners van Engeland, Duitsland, Frankryk en al die ander
> lande in Europa wat aan die boikot deelgeneem het, die eerste om te moan.
> Want toe moes hulle eweskielik van publieke transport gebruik maak. (Ek het
> die hele petalje op t.v gevolg en al die onderhoudjies gesien). Ek besit
> ongelukkig nie 'n vragmotor nie, en ek ken ook niemand in die bedryf nie, ek
> het nie die regte lisensie nie, en jy kan verseker weet dat al het ek al die
> dinge gehad, ek dit nie sou oorleef as ek die petrol statsie probeer afsluit
> nie.
> Boikot het ons al baie probeer en elke keer getrou aan deelgeneem (al deur 4
> van hulle), dis net jammer die 6 miljoen taxi drywers het hulle gatte
> daaraan afgesmeer, en so ook die res van die land. Die paar wat daaraan
> deelgeneem het was nie eers 'n spoegie in die emmer nie, en kon nie juis
> hond haar af maak nie.
>
> Elaine
>
> Skunk wrote in message
news:8shula$rf2$1@azure.nl.gxn.net...
>> Weet nie... Niemand het eintlik iets oor die petrolboikot kwytgeraak wat
>> geadverteer is op dié groep nie. Dit laat mens net weer sien dat julle
>> (weer) niks gedoen het nie. Jy staan heeltyd as een of ander groep
>> waarin jy geklasifiseer word, maar jy staan heeltyd alleen in SA.
>>
>> Alleen is die enigste opsie - trek! (Vir m�, in elk geval)
>>
>> Skunk
>
Vorige onderwerp: braaivlees in ede
Volgende onderwerp: Jou mening asseblief!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:18:01 MGT 2024