Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Afrikaanse boeke?
Afrikaanse boeke? [boodskap #16333] Do, 23 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
ps[1]  is tans af-lyn  ps[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaanse boeke hier te kry-

Internet Bookshop Manager/ Webdiva
http://www.vanschaik.com
Van Schaik
Sacks Circle
Bellville-South
Tel +27 21 918 8569
Fax +27 21 951 1470
E-mail jhaa...@vanschaik.com

ps
Afrikaanse boeke? [boodskap #31520 is 'n antwoord op boodskap #16333] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Amazon.com en BOL.com het geen Afrikaanse boeke in hulle databasis nie.
Is daar enige drukkers of websites wat Afrikaanse boeke oor die net verkoop
en in Europa aflewer?

(ek soek veral "Kringe in die bos")
Re: Afrikaanse boeke? [boodskap #31594 is 'n antwoord op boodskap #31520] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Phatti skryf in boodskap news:bAe05.1654$QT5.24833@news.iol.ie...
> Amazon.com en BOL.com het geen Afrikaanse boeke in hulle databasis nie.
> Is daar enige drukkers of websites wat Afrikaanse boeke oor die net verkoop
> en in Europa aflewer?
>
> (ek soek veral "Kringe in die bos")
>

Probeer http://www.kalahari.net
Re: Afrikaanse boeke? [boodskap #31595 is 'n antwoord op boodskap #31520] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al Kalahari.com probeer (of is hulle nou www.kalahari.co.za?) Try
'kalahari' bo-aan tik in jou browser. Hulle is verbonde aan naspers.

Dries

Phatti wrote in message ...
> Amazon.com en BOL.com het geen Afrikaanse boeke in hulle databasis nie.
> Is daar enige drukkers of websites wat Afrikaanse boeke oor die net verkoop
> en in Europa aflewer?
>
> (ek soek veral "Kringe in die bos")
>
Vorige onderwerp: Begin jou eie eBoekbedryf
Volgende onderwerp: Boeke van "NP Nortje"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:07:46 MGT 2024