Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page?
Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page? [boodskap #28536] So, 19 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Jan F G  is tans af-lyn  Jan F G
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil graag weet of De Kat nog bestaan en indien wel, is hulle op die web?
Re: Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page? [boodskap #28547 is 'n antwoord op boodskap #28536] Ma, 20 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julie Morgan  is tans af-lyn  Julie Morgan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jan F G skryf in boodskap news:qda74.5803$_f.53858@dfiatx1-snr1.gtei.net...
> Ek wil graag weet of De Kat nog bestaan en indien wel, is hulle op die web?
>
>

Soos ek verstaan bestaan De Kat nog. Dink egter nie dit is op die web nie.

Julie
http://www.oocities.org/estagillian
Re: Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page? [boodskap #28562 is 'n antwoord op boodskap #28536] Di, 21 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ja, Max Du Preez is die nuwe redakteur. Sover ek weet was hul by
de...@pentapub.co.za Ek weet egter nie of hulle nog by Penta
Publikasies is nie.

Kersgroete aan almal
Cheers uit Oz

In article ,
"Jan F G" wrote:
> Ek wil graag weet of De Kat nog bestaan en indien wel, is hulle op die web?
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Bestaan "De Kat" nog? Het hulle 'n web page? [boodskap #28563 is 'n antwoord op boodskap #28562] Di, 21 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Afro Ozzie wrote:
>
> Ja, Max Du Preez is die nuwe redakteur. Sover ek weet was hul by
> de...@pentapub.co.za Ek weet egter nie of hulle nog by Penta
> Publikasies is nie.
>

Deeeeddddd! Verkeerd - Max het blykbaar verkas - vroeg Desember al. Lyk
my de Kat bly maar in de K*k!
Vorige onderwerp: Piet Schuil en boeke wat ver reis
Volgende onderwerp: Begin jou eie eBoekbedryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:25:20 MGT 2024