Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Immigrasie Wetgewing in Suid Afrika
Immigrasie Wetgewing in Suid Afrika [boodskap #25844] Do, 02 September 1999 00:00
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gedink ek sal eerder die "subject line" verander voordat Gloudina my weer
aan die gorrel gryp.

Is daar enige regsgeleerdes hier wat vir my insae kan gee op Aliens Controle
Act December 1996 en die spesiale voorkeure wat daarin uiteen gesit is vir
oues, haweloses,kinders en getroudes.

Volgens sal hulle almal ook agter in die tou moet gaan staan saam met Radio
5 DJ " Tich Mataz"
en die ander "hawkers" en dwelmsmokkelaars van die noorde.

Al die sokker afrigters en spelers wat hulle laas jaar wou uitgooi is
nogsteeds hier of weer terug.
Dink jy hulle betaal belasting ?

My maatskappy het kontrakte verloor by Binnelandes Sake omdat die Duitse
eienaars geweier het om die uitgaande DG se basketbalspan te "sponsor".

Miskien moet my vrou leer sokker speel ?
Vorige onderwerp: Suid Afrikaanse Immigrasie - Huiswerk vir Ferdi En Gloudina
Volgende onderwerp: Aupair in Amerika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 13:23:44 MGT 2024