Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Primêre Skool Bethanie (Arbeid dra vrug)
Primêre Skool Bethanie (Arbeid dra vrug) [boodskap #25292] Sa, 14 Augustus 1999 00:00
Frikkie van Greunen[1]  is tans af-lyn  Frikkie van Greunen[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Re-unie beplan vanaf 3de tot 5de September 1999.

Alle oud-skoolhoofde, onderwysers, koshuispersoneel en kinders word hartlik
uitgenooi om dit saam te geniet.

Kontak persoon: Skoolhoof AJ van der Westhuizen
Tel (+09 264) 63 283024
--
Efgee
Vorige onderwerp: AFRIKAANS in die skole
Volgende onderwerp: Waarsku asseblief tuisskolers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:36:53 MGT 2024