Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Vuurwapen Petisie
Vuurwapen Petisie [boodskap #24940] Di, 27 Julie 1999 00:00
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hello Almal

Ek weet dat hierdie nuusgroep nie die regte plek is vir hierdie boodskap
nie, en ek vra om tegemoetskoming hiervoor.

Alle vuurwapen eienaars wat wil protesteer teen die voorgestelde wet om
vuurwapens te kontroleer of verban, moet na die volgende "URL" toe gaan en
die petisie te teken wat "op lyn is".

Persone wat nie vuurwapens besit nie is ook welkom om te teken indien hulle
wil.

http://www.saga.org.za

Dankie
Vorige onderwerp: Die ANC en die doodstraf
Volgende onderwerp: Vuurwapens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:53:09 MGT 2024