Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Bizar rede om te emigreer nr. 1
Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23706] So, 06 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hoor dit nou die dag.
Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.

(Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
te klink....)
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23749 is 'n antwoord op boodskap #23706] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Hoor dit nou die dag.
> Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
> wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
>
> (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
> te klink....)
>

Of - dit herinner so bietjie aan die witvrou wat in '76 in Soweto uit haar
kar gepluk is deur 'n skare. Wat geskree het "I'm British, I'm British".

Hoe sê mens nou weer "Sjeboleth"?
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23750 is 'n antwoord op boodskap #23706] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 06 Jun 1999 19:55:57 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

|
|Hoor dit nou die dag.
|Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
|wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
|
Dis gewoonlik die ouens wat ook na nie te lank nie, weer teruggaan SA
toe. Hulle doen nie hulle huiswerk behoorlik nie.
Dit verbaas my dat daar wel sulke mense is wat nie goed voorberei op
so 'n groot stap as om van land te verwissel nie!

=|:^)

Johan
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23751 is 'n antwoord op boodskap #23706] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>
> Hoor dit nou die dag.
> Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
> wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
>
> (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
> te klink....)
>
Hmmm...

Ja, klink vir my soos die ou wat emigreer het om van sy skoonma af weg
te kom.

Nadat hy 'n maand weg is hoor hy sy kom kuier... dit lyk vir my asof
daar sommige probleme is waarvan jy net nie kan wegkom nie ;)

-Gideon-

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23752 is 'n antwoord op boodskap #23706] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Ferdi,

is het een groot probleem emigratie in SA (of NSA)? Bij wat voor soort
mensen is het geconcentreerd? Ik heb op mijn nieuwe baan (3 weken nu
een Suid-Afrikaanse collega. Sinds een week. Het schijnt veel voor te
komen nu. Een vriend van me, een Nederlander werkt bij
Deutsche Bank (goede baan) in JHB en hij wil absoluut weg uit SA
ongeacht de consequenties voor zijn verdere loopbaan. Vooralzijn
vriendin is doodsbang en wil met alle geweld weg. En zij wonen in een
goede buurt, heb ik begrepen.

BTW en trouwens, wat is de OVK. De Versoeningskommissie?

Bij voorbaat hartelijk dank voor je antwoord.

Groeten,

Robbert

PS Oom Hans, heeft u uw computer alweer aan de gang gekregen?
Heeft u nog verhalen over wilde families in die Suidwes?
Uw Nederlandse neefje groet u "vol verwachting".

Ferdi Greyling wrote:

> Hoor dit nou die dag.
> Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
> wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
>
> (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
> te klink....)
Vorige onderwerp: BOEREWORS EXPRESS
Volgende onderwerp: Mooiste Perth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:53:17 MGT 2024